Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karibu River Retreat

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Theuns L
1 nag
5.0
Jan 2024

Gerieflik en ontspannend. Baie gerieflik, skoon en netjies. Pragtige uitsig met bome en 'n dam. Vriendelike diens. Ek sal weer van die verblyf gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stella L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Dit was 'n ongelooflike ervaring. Dit is 'n pragtige plekkie in die bos. Dit was 'n ongelooflike ervaring. Dit is 'n pragtige huisie en mooi netjies met alles wat jy nodig het. Die eienaar is regtig 'n omgee mens wat vir seker is dat haar gaste versorg word. Ek sal vir seker weer daar gaan kuier. Die diere was oral te sien, die swembad was 'n hoogtepunt. Baie dankie tannie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hilda
Karibu River Retreat
Baie dankie vir jou mooi terugvoer. Ons is altyd dankbaar as ons gaste hul verblyf geniet by ons klein bosveld paradys by Karibu River Retreat and Game Lodge. Ek sien uit na jul volgende kuier.

Matebesi N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

We saw different types of animals and the place was also great. Karibu River Retreat was great because it was raining, but we had our braai on a fireplace.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hilda
Karibu River Retreat
Thank you Matebesi for your visit to Karibu River Retreat and Game Lodge and your kind review. The weather is always unpredictable but fortunately, you had a spacious unit with an inside braai. You are always welcome.

Marius F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Baie rustig. Ontspan lekker in stilte. Rustige bosveldatmosfeer, veilig en baie vriendelke mense. Sal weer binnekort bespreking maak. Dankie aan Hilda en haar span.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hilda
Karibu River Retreat
Baie dankie Marius. Dit was vir ons 'n voorreg om julle te kon huisves. Ons hoop jul kom weer kuier. Groete. Hilda

Erhard S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Baie rustig as jy hou van stilte om jou. Ons het slegs oornag na 'n dag op die golfbaan en vroeg weg vir die Sondag se rondte golf. Sal graag meer wou weet ivm beurtkragskedule. Al was dit net per WhatsApp sodat mens kan voorbereid wees as jy in die donker nag arriveer. Die stortkop was verstop, slegs 'n paar dun straaltjies uitgekom. Verder het ons dit baie geniet. Baie dankie Hilda, jou plekkie is netjies en skoon. Sal weer van jul gasvryheid gebruik maak. Het ook reeds vir baie mense vertel hoe lekker dit daar is. Die kameelperde het ons vroegoggend kom groet. Dis was 'n voorreg om deel van jul natuur te wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Patrick O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Baie rustige omgewing. Baie mooi wild en rustige omgewing om te ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hilda
Karibu River Retreat
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons is altyd dankbaar as gaste ons klein stukkie paradys in die bosveld kan geniet. Julle is altyd welkom om weer by Karibu Game lodge te kom kuier.

Karin B
1 nag
5.0
Jan 2023

Dit was fantasties. Alles was fantasties. Van ons aankoms daar tot ons uit is. Ons was hartlik verwelkom by die lodge en almal so vriendelik. Baie skoon en netjies. Ons wil dit 'n maandelikse instelling maak. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hilda
Karibu River Retreat
Dagsê Karin, baie dankie vir die mooi resensie. Ons is so bly as gaste ons klein bosveld paradys geniet. Julle is altyd welkom. Groete. Hilda

Annamari K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2023

Awesome kuiertjie! Wat 'n aangename plek. So lekker gerus, regte plek vir batteries recharge. Sal enige tyd weer soontoe gaan. Baie dankie, Hilda en John, julle gasvryheid is uit die boonste rakke.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hilda
Karibu River Retreat
Baie dankie. Ons is altyd dankbaar as gaste ons klein stukkie bosveld paradys ook geniet. Ons hoop jul kom kuier weer.

Francois F
Kort verblyf Besigheidsreis
3.2
Mrt 2023

Geen sein, geen WiFi. Het 'n aparte eenheid geboek, is vir geen rede verskuif na ander eenheid wat 'n geyser deel met die volgende eenheid (en dan swak toevoer het). Was daar vir werk en daar is geen sein en geen WiFI beskikbaar nie, kon sodoende niks werk gedoen kry nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Hilda
Karibu River Retreat
Baie dankie vir jou terugvoer. Ek waardeer eerlikheid en dit is nodig om te weet. Ek vra nederig omverskoning. Ek het jou opgegradeer na 'n groter eenheid toe met 'n leefarea om dit vir jou gerieflik te maak. Beurtkrag veroorsaak dat die gedeelde geyser swak drukking gee want dan werk die drukpomp nie. Daar is swak sein by die River Retreat want dit is onder by die rivier geleë en dan as daar nog beurtkrag toegepas word, dan het ons nog swakker tot geen sein nie. Wi-Fi en 'n generator (wat die stilte van die natuur gaan versteur) kan ingesit word, maar dit sal ongelukkig die prys van die akkommodasie ook duurder maak.

Edward P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2022

Baie aangename, lekker en rustige verblyf. Baie aangename verassing, die verblyf, gasvryheid, netheid en bekostigbaarheid van hierdie juweel van 'n plekkie. Die vriendelikheid en gasvryheid van al die mense van Karibu was onmiddelik opmerkbaar. Dit alleen het jou dadelik laat tuis voel. As jy wil rustig verkeer en naby die natuur wil wees, is dié plekkie die beste. Kan nie wag vir die volgende keer wat ons weer in Limpopo gaan kuier nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hilda
Karibu River Retreat
Ons is bly en dankbaar as gaste hul verblyf en kuier by ons geniet. Baie dankie vir die vriendelike woorde. Ons waardeer dit. Julle is altyd welkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Hilda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deel J63, Toitskraal, Marble Hall, 0450, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPMjqg1ST32jk6GscWBQOYDy65hl2yukln97kReyHEr4TrZdAYK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 Portion J63 Toitskraal 0450 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.028353825117 29.151533353741

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang