Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Kariza

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
San-marie K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Lekker verblyf. Ons het so lekker gebly by Kariza, pragtig, skoon en perfek ingerig, en Karen was baie vriendelik en het ons baie welkom laat voel. Hoop om gou weer by Kariza oor te bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amy C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Perfect getaway! Relaxing and cozy stay! Divine! We had everything we needed! So lovely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yzerfontein
Kariza
Hi Amy So glad you enjoyed your stay.

Felicia S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Dis was lovely. Kariza is 'n mooi rustige plekkie. Baie stil. Daar is alles wat jy nodig het. Het dit geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Velma H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2025

Dit was gerieflik en het alles wat 'n mens nodig het. Ons het lekker gebly, sal verkies het 2 badkamers en die stortwater 'n bietjie warmer.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jeanine R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Huis weg van die huis. Ruim, gerieflik, gemaklik en spesiale touches van R gaan. Heerlik gebly. Eienaars is baie vriendelik en gaan die ekstra myl.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yzerfontein
Kariza
Hi Jeanine So bly julle het die kuiertjie geniet!

Jacobus D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Die vier dae se verblyf was wonderlik gewees. Die kwaliteit van die plek is uitstaande. Die plek is netjies en skoon. Alles wat 'n mens nodig het is in die woonstel. Ons kan die verblyf werklik aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yzerfontein
Kariza
Hi Jacobus So bly julle het die kuier geniet!

Marita G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Gaan terug vir nog! Fantastiese verblyf! Beveel aan vir enigeen!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Waarde vir geld en sal beslis aanbeveel. Ons wou gaan rus en ons het gerus. Heerlik stil en baie netjies. Die bed en elektriese kombers was 'n absolute fees. Sal beslis weer om kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Jan 2024

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Shauntelle N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.4
Nov 2024

Stunning. A pleasant stay at Kariza.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0
Yzerfontein
Kariza
Hi Shauntelle, Glad you enjoyed your stay at Kariza.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Yzerfontein Geverifieer

Eiendomme 49

Resensies 354

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 538
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R 1 538
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roosmarynstraat 21, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA55cad5d946b57bf6bb763c2e815e2688b348870aec4889e3550001c2aedeb5fa75dae7322f9b79d528999087cabd9b56ea26?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 538 per nag, vir 3 mense 39 5 1 5 21 Roosmaryn Street Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.368967759434 18.172628545438

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011