Karlin Scottburgh Beach Gem
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Link-weg 3, Eenheid 1 Karlin by the Sea, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Karlin Scottburgh Beach Gem is 'n lieflike selfsorg-meenthuis in die Karlin-kompleks in Scottburgh. Scottburgh het een van die beste uitspan-strande in KwaZulu-Natal en is bekend vir die grasrande, asook visvang en branderplankry. Aliwal Shoal is 'n Wêrelderfenisgebied, net 'n kort entjie op 'n boot weg waar gaste kan snorkel of skubaduik. Die jaarlikse sardienloop kan in seisoen gesien word. Die meenthuis bied asemrowende uitsigte van die hoofstrand en bied eksklusiewe toegang tot die strand via 'n hek.
Die meenthuis is geskik vir tot 4 volwassenes en 5 kinders en het 4 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea.
Die eerste en tweede slaapkamers is solderkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en skuifdeure wat na 'n beskutte balkon lei wat see-uitsigte en 'n etenstafel bied. Die tweede slaapkamer het 'n stapelbed met 'n dubbelbed onder en 'n enkelbed bo wat slaapplek bied aan 3 kinders. Hierdie 2 slaapkamers gebruik 'n badkamer wat 'n stort, toilet en 'n wasbak het.
Die derde en vierde slaapkamers is onder. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die vierde slaapkamer het 2 enklebeddens wat geskik is vir 2 kinders. Hierdie 2 kamers gebruik die badkamer wat 'n stort, toilet en 'n wasbak het. Daar is plafonwaaiers in al die slaapkamers.
Die kombuis is vir selfsorg met 'n yskas-vreiskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus. Daar is 'n opdienvenster tussen die kombuis en die eetarea. Die eetarea het 'n etenstafel met 6 stoele. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Die eetarea het skuifdeure wat na die stoep, 'n tuin en 'n braai-area met 'n ingeboude braai lei.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Kinderbed vir 1
Slaapkamer
1 x Tripelstapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Stephen Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 13
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Link-weg 3, Eenheid 1 Karlin by the Sea, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Karlin Scottburgh Beach Gem het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Scottburgh Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Link-weg 3, Eenheid 1 Karlin by the Sea, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang