Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karnmelkspruit River Resort

Kampeer/karavaan

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 95

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 33 resensies vir Karnmelkspruit River Resort
Netheid
4.2/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Michelle N - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle N

Perfekte naweek saam vriende met baie vuur maak teen die koue.

Hierdie is 'n juweel plekkie weggesteek tussen die berge teen die rivier. Perfekte wegbreekplek om bietjie af te skakel en te ontspan.

Corne R - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne R

Heerlike rustige plaasomgewing.

Het die tyd baie geniet.

Karnmelkspruit River Resort se terugvoer

Baie bly u het die tyd by ons geniet. Kom gerus weer.

Karnmelkspruit River Resort
Neal A - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neal A

Highly enjoyable.

The view, tidy campsite and clean ablutions made the stay highly enjoyable.

Karnmelkspruit River Resort se terugvoer

Very glad you enjoyed your stay.

Karnmelkspruit River Resort
Brand L - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brand L

Goeie wegbreek plek om sielskoon te maak.

Baie lekker area. Kinders het dit baie geniet. Net bietjie koud in die winter.

Henk L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Henk L

Baie lekker en naby aan die natuur.

Baie lekker gebly en die stilte, afsondering en natuur geniet.

Karnmelkspruit River Resort se terugvoer

Bly ons kon die stukkie hemel met jul deel.

Karnmelkspruit River Resort
Liezel B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel B

Truly a place that feeds your soul.

We camped with a bush trailer. Lawn was nice and green, ablutions neat and clean. Make sure to charge your batteries beforehand as there are no electricity points.

Mandy J - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy J

Beautiful scenery. Bathrooms exceptionally well maintained. Lovely owners. Well tended area. Highly recommended.

A wonderful experience.

Tonie O - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tonie O

Sien sterre.

Uitstekende ligging, waarde vir geld, pragtige omgewing, mooi forelle in die rivier, baie braaihout, netjiese verblyf en skoon geriewe.

Marieta M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieta M

Baie vriendelike eienaar.

Heerlike kuierlapa met ’n kaggel. Veilig in ’n pragtige omgewing.

Elsje L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsje L

Absolute rustigheid en vrede!

Die ideale kampplek vanwaar jy die omgewing se natuurskoon kan verken. Die aasvoëlkranse, Joubertspas, SAR-tonnel, Rhodes en Tiffindell is 'n paar van die moet-sien-plekke in die omgewing!

Delene J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Delene J

Sal nie weer met karavaan daarheen gaan nie.

Daar word nie vooraf gesê hoe die pad berg af na die staanplekke lyk nie. Het nie vooraf geweet daar is nie krag nie. Pad regtig sleg veral na die reën - dink regtig jy het 4x4 nodig om daar uit te kom. Ontvangs glad nie op standaard nie. Foto's op website is glad nie wat jy daar sien nie.

Pieter R - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter R

Pleasant camping in a quiet setting next to a lovely river.

Beautiful camping site.

Karnmelkspruit River Resort se terugvoer

Thank you so much. I am glad you could experience our peace of heaven with us.

Karnmelkspruit River Resort
Krona F - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Krona F

Netjies, pragtige omgewing, veilig en rustig. Die plek om te ontspan.

Elize en Ian baie dankie dat julle bereid is om die stuk hemel met mense te deel, ek wil amper vir niemand vertel nie - netnou vind te veel mense uit van julle juweel. Die kuier daar was 'n fees veral na die lieflike reën wat daar geval het. Ons het niks kort gekom nie, die cottage bevat alles wat mens nodig het, die hele resort is netjies versorg en die pad is mooi. As jy wil rus en die natuur geniet is die beslis die plek om te besoek!

Karnmelkspruit River Resort se terugvoer

Baie dankie, ek is bly julle het dit so geniet.

Karnmelkspruit River Resort
De Wet D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
De Wet D

Die natuurskoon is baie mooi in die area. Kampplek is ook baie netjies.

Sien sterre.

Ruan M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan M

Wat 'n fantastiese venue!

Geen selfoon opvangs, geen elektrisiteit, privaat, direk langs 'n rivier, sterreprag saans in die pikgietswart donker, kampvuur - wat meer wil mens dan hê?

William S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William S

Die mooiste atmosfeer met die lieflikste waterstroom wat deur die kampterrein loop. Gas-geysers sorg vir heerlike warm water en die geriewe is skoon.

Die staanplekke is lowergroen gras met die mooiste uitsig. Daar is geen krag op die terrein nie so maak seker jy het die regte benodigdhede daarvoor. Dit is stil met net die geraas van die waterstroom wat jy snags hoor. Daar is ook geen selfoonsein nie en dit is ideaal vir die wegbreek van realiteit.

Ian S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ian S

Natural environment and surroundings, peaceful, relaxing.

Would like to suggest that more attention be paid to general housekeeping of the site and facilities.

Karen P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karen P

Rus vir jou siel.

Die omgewing is asemrowend. Die feit dat daar geen selfoonopvangs is nie laat ‘n mens waarlik rus. Die swempoele in die rivier verskaf heerlike lafenis en pret. Die badkamers kan wel doen met ‘n opgradering.

Loraine H - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loraine H

Totale ontspanning. Skoon plek. Gasvryheid.

Afgesny van die wêreld, tussen berge en teenaan die rivier. Mens voel deel van die natuur, veilig en ontspanne. Die sterrehemel in die nag is onbeskryflik mooi. Die eienaars is gasvry en behulpsaam. Onthou om ook 'n toer te boek na die aasvoëls en tonnel by die eienaars. Moet dit nie misloop nie.

Arie D - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arie D

Mooie rustige locatie.

Wij waren op doorreis en deze plek was precies in het midden. Wij hebben er heerlijk geslapen en goed kunnen rusten.

Henri K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henri K

Omgewing, natuur, gasvryheid, vriedelikheid is uitstekend.

Natuur is pragtig, omgewing is pragtig, mense is baie mededeelsaam, vriendelik en gasvry.

John E - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
John E

Lekker, stil en mooi.

Mooi met die kranse en stroompie.

Johan P - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan P

Baie aangenaam, die omgewing is iets om te aanskou.

Sien sterre.

Bianca V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca V

Rustig gekamp met die nodige stilte vir 'n wegbreek.

Rustig gekamp langs die rivier, met die nodige stilte vir 'n wegbreek. Buiten baie sterk winde wat kamp opslaan en afslaan so bietjie uitdagend gemaak het, was die weer, staproete, besoek na die gorge alles die moeite werd. Veilige opset. Kampterrein het losstaande braaigeriewe, asook 'n lapa. Geen selfoonsein by die kampterrein. Sal definitief aanbeveel en selfs weer hier kamp met 'n volgende trip.

Karnmelkspruit River Resort se terugvoer

Baie bly julle kon die mooi stukkie aarde by ons geniet.

Karnmelkspruit River Resort
James A - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James A

Beautiful simplicity.

First time camping with new everything. Was met by the friendly owner and shown campsite. Although we only overnighted it was a pleasant stay with great scenery alongside a meandering river. Caveat: Noisy neighbours in the morning. (Just joking, a rowdy troop of baboons camped out on the slope opposite the campsite the night before and I suppose someone never prepared breakfast).

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtige eenvoud.

Eerste kampervaring met alles nuut. Is ontmoet deur die vriendelike eienaar en het die kampterrein vir ons gewys. Alhoewel ons net oornag het, was dit 'n aangename verblyf met wonderlike natuurskoon langs 'n kronkelende rivier. Luidrugtige bure in die oggend. (Net 'n grap, 'n rowwe bobbejaan het die vorige aand teen die helling teenoor die kampplek gekamp en ek veronderstel dat iemand nooit ontbyt voorberei het nie).

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Danise S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danise S

Ligging is ongelooflik.

Ons het 2 aande by die Pienkklip gekamp langs die rivier met ‘n ongelooflike uitsig van die kranse. Die kamp was baie stil. Sterre is asemrowend in die aand. As jy van natuurskoon hou met ‘n bosgevoel (rustic) is hierdie die plek om te gaan. Naby genoeg om Rhodes te gaan besoek. Swemplekke en visvang in omgewing. Daar is gasgeysers en geen krag so is ‘primitief’ op ‘n goeie manier!

Annie H - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Annie H

Baie oulike wegbreek plek.

Baie lekker huisie met alles wat mens nodig het. Ons het heerlik kunsvlieghengel gedoen.

Chrisme V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chrisme V

Kabbelende rivier, mooiste berge, baie rustig.

Pragtige ligging. Ideaal as jy vir rustigheid, berge en rivier hou. Wind was bietjie onaangenaam. Maar lekker koud in aande (einde April). Plek was onlangs onder water met vloede, so eienaar nog besig met bietjie opknap en herstelwerk.

Johann A - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johann A

Fantasties.

Pragtige ligging en baie rustig. Sal aanbeveel by al my vriende en vir seker terugkeer na Karnmelkspruit.

Rogerio Fena D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rogerio Fena D

Great campsite.

Awesome place and views, just electricity would be great instead of noise of generator during day from some other campers.

Christelle A - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christelle A

Omring deur berge en natuur - hemels!

Sal definitief aanbeveel, dalk net nie weer oor Desember gaan nie aangesien die eienaar en familie basies die hele plek gebruik het en dit amper gevoel het asof ons inbraak maak op hulle privaatheid.

Kerryn M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Kerryn M

Beautiful view but the ladies bathroom could use some work.

We had a lovely weekend, it is really peaceful and quiet and good for the soul. Our only negative was the ladies bathroom which was not cleaned, only on the Sunday when we requested it, they come to clean and the door on the shower in the ladies bathroom is broken.

Dirk B - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk B

Pragtig!

Baie mooi en skoon! Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Sal beslis weer besoek.

Vanaf
Vanaf R300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 110 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Karnmelkspruit River Resort, Lady Grey, 9755, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANAYUroUObptGg9SltYYQ7cR1cVU9wGSU3jwpMKwStvJIleGQ7g?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 Karnmelkspruit River Resort Lady Grey 9755 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.809122430621 27.259587943554

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang