Karnmelkspruit River Resort
- Kapasiteit: 110 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Karnmelkspruit River Resort, Lady Grey, 9755, Oos-Kaap
- Vanaf R300 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Karnmelkspruit River Resort bied kampeergeriewe vir tent- en karavaanliefhebbers aan die oewer van die pragtige Karnmelkspruitrivier. Daar is ook 1 kothuis met selfsorggeriewe vir 'n groep. Dit is 'n fantastiese vakansiebestemming vir natuurliefhebbers.
Daar is 25 staanplekke vir karavane en tente tussen die bome en die struike op die randjie van die rivier. Die staanplekke het nie elektrisiteit nie, maar daar is wel ablusiegeriewe met warm water. Die kothuis het gas- en sonkraggeriewe en is toegerus vir selfsorg. Daar is ook 'n lapa met braaigeriewe by die karavaanpark.
Gaste kan lekker in die rivier swem en al die wandelpaaie verken. Gaste kan forel teen 'n ekstra koste vang. Nabygeleë besienswaardighede: 'n asemrowende kloof by die Karnmelkspruit River Resort, 'n aasvoëlreservaat en 'n historiese treintonnel.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Elize Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 97
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Karnmelkspruit River Resort, Lady Grey, 9755, Oos-Kaap
- Gaste dink Karnmelkspruit River Resort het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 110 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Karnmelkspruit River Resort, Lady Grey, 9755, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang