Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karnmelkspruit River Resort

Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 110 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Karnmelkspruit River Resort, Lady Grey, 9755, Oos-Kaap
  • Vanaf R300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Karnmelkspruit River Resort bied kampeergeriewe vir tent- en karavaanliefhebbers aan die oewer van die pragtige Karnmelkspruitrivier. Daar is ook 1 kothuis met selfsorggeriewe vir 'n groep. Dit is 'n fantastiese vakansiebestemming vir natuurliefhebbers.

Daar is 25 staanplekke vir karavane en tente tussen die bome en die struike op die randjie van die rivier. Die staanplekke het nie elektrisiteit nie, maar daar is wel ablusiegeriewe met warm water. Die kothuis is met gasgeriewe toegerus vir selfsorg. Daar is ook 'n lapa met braaigeriewe.

Gaste kan lekker in die rivier swem en al die wandelpaaie verken. Nabygeleë besienswaardighede: 'n asemrowende kloof by die Karnmelkspruit River Resort, 'n aasvoëlreservaat en 'n historiese treintonnel.

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 33 resensies vir Karnmelkspruit River Resort
Netheid
4.2/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 95

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Karnmelkspruit River Resort, Lady Grey, 9755, Oos-Kaap
  • Gaste dink Karnmelkspruit River Resort het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Lady Grey Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 110 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Karnmelkspruit River Resort, Lady Grey, 9755, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANAYUroUObptGg9SltYYQ7cR1cVU9wGSU3jwpMKwStvJIleGQ7g?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 Karnmelkspruit River Resort Lady Grey 9755 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.809122430621 27.259587943554

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang