Karoo 62 Escape - A-Frame
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R62, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
- Vanaf R400 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Karoo 62 Escape - A-Frame is op 'n skilderagtige privaat natuurreservaat langs die Roete 62 in die Klein Karoo. Karoo 62 Escape bied 'n unieke ervaring vir gaste te midde van die halfwoestynflora en berge van die Karoovallei.
Die eenhede het elk 2 enkelbeddens en gaste deel ablusiegeriewe met 'n stort. Let asb. dat die eenhede nie elektrisiteit of kombuisgeriewe het nie.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Morne Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 3
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- R62, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R62, Ladismith, 6655, Wes-Kaap