Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo 62 Escape - Gypsy Caravan

Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R62, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Karoo 62 Escape - Gypsy Caravan is op 'n skilderagtige privaat natuurreservaat langs die bekende Roete 62 in die Klein Karoo geleë. Karoo 62 Escape bied 'n unieke ervaring vir gaste te midde van die halfwoestynflora en berge van die Karoovallei.

Die karavane is elk ingerig met 'n dubbelbed en deel ablusiegeriewe wat toegerus is met 'n stort.

Gaste het toegang tot 'n privaat boma-area. Neem asseblief kennis dat daar geen elektrisiteit is nie en beddegoed word nie voorsien nie. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Morne Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • R62, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaapse Roete 62 Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R62, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0d309f4ac6f795cad78d4284d5358ffe2e3d5caa1e70cc1c193d618f8bc890b298d1e60f2a672c22d7a0df61844eb2f1f423?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) R62 Ladismith 6655 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.524689 21.354053

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang