Karoo 62 Escape - Luxury Bush Lodge
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R62, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
- Vanaf R4 400 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Karoo 62 Escape - Luxury Bush Lodge bied selfsorgverblyf in 'n skilderagtige privaat natuurreservaat langs die bekende Roete 62 in die Klein-Karoo. Dit bied 'n unieke ervaring aan gaste in die halfwoestynflora en berge van die Karoo-vallei.
Die lodge beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Daar is 2 slaapkamers wat elk 'n dubbelbed het en die oorblywende 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die eerste en tweede badkamers het elkeen 'n stort en die derde badkamer het 'n aparte toilet.
Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met stoele en 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n kaggel. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en 'n mikrogolfoond toegerus.
Buite is daar 'n etenstafel en 'n boma met kampstoele. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Wegbreekkamers
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Oond
- Stoof
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Morne Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- R62, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
- Gaste dink Karoo 62 Escape - Luxury Bush Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kaapse Roete 62 Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R62, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang