Karoo Art Hotel
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Suzette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 59
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Jane T - Des 2023
Algehele gradering
Beautiful hotel with incredible food.
Karoo Art Hotel se terugvoer
Thank you most sincerely for your valued and kind comments.
Liesel L - Aug 2023
Algehele gradering
Fantasies!
Christiaan K - Jun 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Karoo Art Hotel se terugvoer
Good day
Thank you for your valued feedback, and we are sincerely sorry to hear that your meal was not satisfactory. We would like to offer a complimentary dinner on your next possible stay.
Yolandi L - Jun 2024
Algehele gradering
A feast for the eye.
George W - Mei 2024
Algehele gradering
Verblyf het aan my verwagtinge voldoen en ek sal Karoo Art Hotel aanbeveel.
Marco R - Jun 2024
Algehele gradering
Lekker plek met lekker kos.
Karoo Art Hotel se terugvoer
Good day
Thank you so much for your valuable feedback. Please be assured that we will most certainly assess and address the mattress concerns which you have raised.
We truly hope to welcome you back in the near future.
Eugene V - Jul 2024
Algehele gradering
Personeel vriendelik, kos uitstekend, kamer netjies en gerieflik.
Edith P - Mrt 2024
Algehele gradering
Good location and great art.
Karoo Art Hotel se terugvoer
Good day
Thank you for your valued feedback and we will most certainly assess and address the delayed service.
We hope to welcome you back in the near future.
Duncan P - Mei 2023
Algehele gradering
A one-night stopover from Cape Town to Addo Elephant Park.
Karoo Art Hotel se terugvoer
Good day,
Thank you for your valued feedback. We are thrilled that you enjoyed your stay.
We hope to welcome you again in the near future.
Manie A - Des 2023
Algehele gradering
A unique stay with lots of interesting history.
Rizelda W - Des 2023
Algehele gradering
Mooi plek.
Karoo Art Hotel se terugvoer
Thank you most sincerely for your valuable feedback. We will certainly assess and address your concerns pertaining to the high prices.
Hanlie M - Des 2022
Algehele gradering
Vriendelik, netjies en die etes was besonders.
Johan N - Nov 2022
Algehele gradering
Al ons verwagtinge is oortref.
Na O - Jun 2022
Algehele gradering
Baie mooi rustige verblyf gehad.
L Y P - Jun 2022
Algehele gradering
Absolutely stunning abode.
Suzi H - Apr 2022
Algehele gradering
A stunning stopover!
Lees meerKaroo Art Hotel se terugvoer
Thank you Suzi, for your review.
It was great having you here and as you say early days but wonderful days ahead which we all so looking forward to.
Aletta S - Jul 2022
Algehele gradering
Baie lekker en sal die Karoo Art Hotel definitief kan aanbeveel.
Chris V - Jun 2022
Algehele gradering
Beste verblyf in Barrydale!
Tanya L - Jun 2022
Algehele gradering
Fantasties en rustig.
Elmarie I - Des 2022
Algehele gradering
Romantiese wegbreek.
Leon D - Aug 2022
Algehele gradering
Home away from home!
Sue H - Des 2022
Algehele gradering
Beautiful, old hotel, missing a few key features.
Heinrich C - Jun 2022
Algehele gradering
Vinnge oornag.
Tiandi V - Des 2020
Algehele gradering
Die Karoo Art Hotel was voorwaar 'n wonderlike ervaring.
Sunet S - Feb 2020
Algehele gradering
Wonderlike diens en kos!
Karoo Art Hotel se terugvoer
Ons is bly julle het jul verblyf geniet en ons hotel en sy dienste waardeer, baie dankie.
Volgende keer bly asseblief 2 of 3 nagte oor, dan kos die verblyf heelwat goedkoper en dan kan jul rustig ook ons dorpie, Barrydale, en die pragtige Klein Karoo omgewing verken en geniet.
Groete, Theo.
Eienaar.
Anrich H - Des 2020
Algehele gradering
Gesellige kuier
Liezl T - Jun 2019
Algehele gradering
Ongelooflik lekker gebly en ek is op die hande gedra.
Karoo Art Hotel se terugvoer
Baie dankie vir jou goeie terugvoer, kom kuier asseblief weer.
Groete
Theo
Eienaar
Riel H - Mei 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam, goeie diens van Brian, jammer die restaurant was gesluit en heerlike kamer met balkon.
Karoo Art Hotel se terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoer.
Die drankwinkel-situasie is ongelukkig n sosiale probleem waarmee meeste SA dorpe sukkel. Die SAPD en munisipale wetstoepassers doen eenvoudig nie hul werk nie- en gewetenlose drankwinkeleienaars gaan ongestraf.
Ons het dikwels sekuriteitswagteop diens in die straat - die probleem is meestal onder beheer maar op All Pay dae en einde van die maand,vlam dit weer op.
Ons moedig ons gaste aan om agter in die hotelperseel te parkeer - dan is daar geen kontak met die probleem nie.
Hoop om jul binnekort weer terug te he as ons gaste.
Groete,
Theo
Eienaar
Caroline S - Jan 2019
Algehele gradering
Great stay, great service and staff.
Karoo Art Hotel se terugvoer
Thank you for your good feedback.
We are aware of the liquor store problem across the road. We do not own or operate the liquor store. We do ensure that good order is kept-and call the police to assist when it gets out of hand. This is a sad problem in small South African towns. It is a social welfare problem and an intricate one to manage. It is not a problem that represents itself every day but over the festive period, this kind of thing happens.
Our ceiling fans in the rooms are very effective in cooling the rooms down- try that next time- and please, guests are requested to report any nuisance or problems to the manager on duty, for immediate action from our side to support.
On your next visit, we extend a 20% discount on accommodation to you for one room for one night.
Regards
Theo
Owner
Joe P - Jun 2019
Algehele gradering
Elegant.
Karoo Art Hotel se terugvoer
Dankie vir gpeie trugvoer.
Ons spesialiseer in vleisgeregte, maar ons sjef kan 'n wye verskeidenhed vegan en vegetariese disse opklop.
Theo
Eienaar
Bennie W - Jun 2019
Algehele gradering
Dit was oukei.
Karoo Art Hotel se terugvoer
Jammer om dit te verneem, ons neem ons kos ernstig op en het verlede jaar 'n prys vir buitengewone prestasie as plattelandse kos-styl restaurant gewen in S.A. Ons hoofsjef was in vir 'n operasie, en ons assistent sjef presteer gewoonlik baie goed. As 'n gas probleme het met kos, of enigiets, meld dit dadelik aan 'n personeellid of nog beter aan 'n bestuurslid. Ons maak vinnig reg.
Theo
Eienaar
Johan L - Jul 2019
Algehele gradering
Baie ou hotel.
Lees meerKaroo Art Hotel se terugvoer
Geagte Gas
Jammer oor die warm water probleem, daardie geyser het oornag gebreek en ons het eers van die probleem gehoor met jul uitboek. As jul ons dadelik laat weet het, kon ons jul in 'n aanliggende kamer laat stort het. Ons stem saam, niemand wil 'n koue stort in die oggend hê nie, of geen stort nie. Bel asseblief in die toekoms dadelik ontvangs, as so iets plaasvind, ons het 'n knap span personeellede wat onmiddelik 'n plan maak om dit reg te maak.
Ons neem die punt oor 'n goeie decaf moerkoffie en skaf dit aan en ons sal dit beskikbaar hê vir jul volgende besoek.
Groete
Theo
Eienaar
Bessie C - Apr 2019
Algehele gradering
Nie so wonderlik nie.
Lees meerPhiline V - Jun 2018
Algehele gradering
Ons tydjie by die Karoo Art Hotel was ongelooflik en ons sal dit beslis aanbeveel vir enige iemand wat net bietjie wil asemhaal en ontspan.
Karoo Art Hotel se terugvoer
Baie dankie vir die gawe terugvoer.
Ons het sopas oorgeskakel na ons winter spyskaart en al ons kaggels brand.
Die Warmwaterberg warm bron is slegs sowat 20 minute se ry vanaf die hotel.
Ideaal vir die skoolvakansie.
Groete
Theo
Eienaar
Elze K - Des 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam!
Karoo Art Hotel se terugvoer
Baie dankie vir jul goeie terugvoer- waardeer!
Theo
Hoteleienaar
Tish C - Des 2017
Algehele gradering
Dit was fantasties. Hulle kan nie genoeg vir 'n mens doen nie!
Karoo Art Hotel se terugvoer
Dankie, ons personeel is hoofsaaklik gebore en getoeë Barrydales en hul ken die plaaslike besienswaardighede en help graag met enige navrae. Hulle is gretig om ons gaste te bederf.
Groete
Theo
Eienaar
Jo-mari D - Mrt 2017
Algehele gradering
Het baie lekker gebly.
Lees meerKaroo Art Hotel se terugvoer
Dankie vir u goeie terugvoer.
Ek is jammer oor die kroeg geluide die aand, dit het darem nie te laat aangehou nie.
Met jou volgende bespreking vra vir 'n kamer vêr weg vanaf die kroeg en as dit beskikbaar is, help ons graag.
Groete
Theo
Eienaar
Chris S - Okt 2017
Algehele gradering
Onverwags aangenaam en interessant met heerlike kos.
Karoo Art Hotel se terugvoer
Dankie, goeie kos is belangrik in 'n plattelandse hotel.
Ons nuwe winter-spyskaart is nou uit, kom probeer dit.
Groete
Theo
Eienaar
Jwcoba M - Aug 2017
Algehele gradering
Baie interessante hotel. Het heerlik gebly en beslis die moeite werd!
Karoo Art Hotel se terugvoer
Baie dankie.
Ons maak ook die wintermaande spesiaal, met 'n nuwe winter-spyskaart en al ons talle kaggels aan die brand.
Groete
Theo
Eienaar
Retha T - Des 2016
Algehele gradering
Verrassing.
Karoo Art Hotel se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoering, dit word waardeer.
Bly asseblief volgende keer vir minstens twee nagte oor, slegs dan kan gaste werklik ervaar wat ons hotel, Barrydale en omgewing aanbied. Daar is baie om te sien en te doen en ons help graag met plaaslike inligting wat nie maklik elders beskikbaar is nie.
Groete,
Theo.
Eienaar.
Rigardt N - Sep 2016
Algehele gradering
Dit is funky en uniek!
Karoo Art Hotel se terugvoer
Dit is lekker om sulke goeie terugvoer te kry- dankie !
Kom besoek ons op n lekker warm somer naweek- dan braai ons en dan swem ons- of in die hotel se groot lekker swembad,of in die rivierpoele in die Tradouw Pas!
Groete
Theo
Eienaar
René M - Jul 2016
Algehele gradering
Awesome.
Karoo Art Hotel se terugvoer
Dankie Rene - jy gaan hou van wat ons in somertyd aanbied!
Groete,
Theo
Eienaar
Tienie H - Mrt 2016
Algehele gradering
Fantasties.
Karoo Art Hotel se terugvoer
Ons is bly jy het van ons kos gehou - n goeie tafel is baie belangrik vir n egte Suid-Afrikaanse plattelandse hotel- en ons sjefs lewer altyd hul beste!
Ons skakel nou binnekort oor na ons winter-spyskaart -- kom proe dit!
Nelis V - Jan 2016
Algehele gradering
Karaktervolle verblyf met baie goeie kos.
Karoo Art Hotel se terugvoer
Baie dankie- bly jul het dit geniet!
Colyn S - Jun 2016
Algehele gradering
Na 'n lang dag op die pad was dit heerlik kalm en ontspannend om tot rus te kom.
Karoo Art Hotel se terugvoer
Dankie vir die goeie terugvoering - ons kamers met balkonne is baie gewild, en bied n goeie uitsig op die dorp en berge!
Bly twee nagte volgende keer-slegs dan kan mens behoorlik geniet wat die hotel , Barrydale en Klein-Karoo werklik kan aanbied!
Theo
Eienaar
Marita J - Aug 2015
Algehele gradering
Met ons aankoms is ons meegedeel dat ons opgegradeer is na 'n groter kamer met 'n balkon - wat 'n lekker verrassing!
Karoo Art Hotel se terugvoer
Hi Marita,
Dankie vir die goeie terugvoer,wat waardeer word.
Lente het begin in Barrydale, met die Tradouw vrugteboorde in volle bloeisel.
Hotelbestuur
Anneke L - Aug 2015
Algehele gradering
Dit is 'n pragtige hotel, met vriendelike personeel en huislike atmosfeer.
Lees meerKaroo Art Hotel se terugvoer
Dankie Anneke, alle lof aan ons uitvoerende sjef en die span in die kombuis.
Ons nuwe spyskaarte gaan nou uit en ons plaas ook gereeld daaglikse spesiale aanbiedinge op die swartborde.
Callie K - Aug 2015
Algehele gradering
Ongelooflik!
Karoo Art Hotel se terugvoer
Dankie Callie.
Tanya N - Jul 2015
Algehele gradering
Awesome!
Karoo Art Hotel se terugvoer
Dankie Anneke, alle lof aan ons uitvoerende sjef en die span in die kombuis.
Ons nuwe spyskaarte gaan nou uit en ons plaas ook gereeld daaglikse spesiale aanbiedinge op die swartborde.
June S - Apr 2015
Algehele gradering
Ons het een nag oorgeslaap, aandete en ontbyt geeet.
Karoo Art Hotel se terugvoer
Dankie June, kom kuier weer.
Linda K - Des 2015
Algehele gradering
Heerlik en interessant.
Karoo Art Hotel se terugvoer
Dit is lekker om sulke terugvoer te lees- dankie!
In wintermaande skink ons porte en rooiwyne, steek ons on stalle kaggels aan , en beveel ons n uitrit aan na die nabygelee Warmwaterberg minerale bronne. Ons sjefs dra dan lamsgeregte en soppe en kerries uit. Kies n fliek van jpu keus ein ons 40 sitplek private Belanti Bioskoop. Ons hoop jul keer weer terug na ons!
Theo
Eienaar
Pieter R - Des 2015
Algehele gradering
Lekker.
Karoo Art Hotel se terugvoer
Baie dankie- moeni eons goeie wyne vergeet nie!
In die somer is ons groot swembad en ons tuine die beste.
In die winter maak ons kaggelvure en skink porte!
Theo
Eienaar.
Sandra D - Aug 2015
Algehele gradering
Uitstekend!
Karoo Art Hotel se terugvoer
Dankie Sandra, kom probeer ons nuwe spyskaarte.
Randolph O - Des 2015
Algehele gradering
Baie karakter en aangename personeel.
Karoo Art Hotel se terugvoer
Dankie vir jou goeie terugvoer!
Ja on slaan karakter en styl sterker aan as glans en skitter!
Ons is n earlike plattelandse Karoo hotel, met goeie kos,goeie wyn, knap diens and warm Suid-Afrikaanse gasvryheid. en Kuns. en Musiek. Alles in die Klein-Karoo!
Kom bly gou weer oor as jul in ons omgewing is asb.
Herman V - Des 2015
Algehele gradering
Was fantasties.
Karoo Art Hotel se terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoer.
Ons hele hotel is n kunsgallery en kunstenaars is altyd baie welkom by ons!
Tot weersiens.
Diane B - Jul 2015
Algehele gradering
Ongelukkig het ons net een nag hier deurgebring.
Karoo Art Hotel se terugvoer
Dankie Diane, kyk gerus op ons webtuiste na ons vermaaklikheid program en maak weer 'n draai as daar musiek van jou keuse aangebied word.
Johan V - Jan 2015
Algehele gradering
Was net een nag hier, maar was baie aangename ervaring - sal weer hier besoek aflê.
Karoo Art Hotel se terugvoer
Dankie Johan,
Ons het 'n Diners Club Diamant, klas Wynlys-toekenning gewen en waarborg goeie kos en wyn.
Sansie G - Des 2014
Algehele gradering
Die hotel het my aangenaam verras en veral die dekor.
Karoo Art Hotel se terugvoer
Dankie Sansie,
Kyk op ons webtuiste vir ons musiekprogram en kom weer deur.
Frans R - Des 2014
Algehele gradering
Kamer was groot en ruim met 'n lekker stoep.
Karoo Art Hotel se terugvoer
Hi Frans Rosslee,
Jammer oor jou vrou se ete wat haar nie welgeval het nie, as julle weer kom oorbly,druk hierdie brief uit , toon dit an ons en jou vrou eet haar volgende aandete gratis by ons.
Jammer daaroor.
- Kapasiteit: 28 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Van Riebeeckstraat 30, Barrydale, Karoo, 6750, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang