Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo Bederf

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elzie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 31 resensies vir Karoo Bederf
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Bea P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bea P

Pragtig, huislik en uitstekende ligging.

Was daar vir die KKNK. Die huis is ruim, netjies en rustig — 'n plaashuis-gevoel. Ons het soggens heerlik op die stoep ontbyt en koffie geniet en die lugverkoeler was 'n wenner tydens die Karoo-hitte! Elsie is 'n wonderlike gasvrou en baie vriendelik, ons het dadelik tuis gevoel, baie dankie!

Elfrieda K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elfrieda K

Uitstekende verblyf in Oudtshoorn. Karoo bederf was netjies en gerieflik.

Ons het heerlik gebly en ons tyd by Karoo bederf baie geniet. Gerieflik en het dadelik tuis gevoel.

Mara V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mara V

Salig, rustig en "Wanneer is die volgende wegbreek?'.

Karoo Bederf se huis en werf is goed! Elzie Stapelberg bied lieflike verblyf (kaggelvuurtjie ingesluit) met 'n uitstekende ligging, genoeg spasie vir rondbeweeg binne en buite. Ek beveel Karoo Bederf hoog aan t.o.v. ligging, gerieflik naby winkels, en die algehele beskikbaarheid om die huis en tuin te geniet en veilig te voel. Ek lig my hoed vir ons pragtige gasvrou en Vredestraat 13-verblyf. Ons kom weer.

Annemie B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemie B

Rustig en netjies.

Het baie lekker gebly. Als was netjies en die eienaar was baie gasvry en het moeite gedoen om dit gemaklik vir ons te maak.

Chanelle G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanelle G

Skoon, gerieflik, ruim en beurtkragvriendelik!

Die eienaar het ons voor aankoms gekontak en verduidelik hoe alles werk. Sy was vriendelik en maklik om mee te kommunikeer. Ons verblyf was skoon, gerieflik, ruim en smaakvol versier. Al die nodige geriewe was beskikbaar vir 'n gerieflike verblyf. Daar was 'n UPS beskikbaar in die sitkamer gedurende beurtkrag, so ons kon steeds die TV en lamp gebruik in daai vertrek, asook die WiFi in die huis wat ons tyd daar nog gemakliker gemaak het. Die eiendom is in 'n stil area en baby winkels geleë. Sal verseker aanbeveel.

Karoo Bederf se terugvoer

Baie dankie Chanelle vir jou terugvoer oor julle verblyf.
Ek waardeer dit baie.

Geseënde dag.
Elzie

Karoo Bederf
Salma K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salma K

Beautiful house which had everything to make our stay comfortable. Close to all amenities.

Elzie was very welcoming and made sure we had everything we needed to make our stay perfect. We felt very at home. The house was tastefully decorated and had everything we needed. Would highly recommend Karoo Bederf.

Nosipho L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nosipho L

Fabulous.

Comfortable, good location.

Bianca C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca C

Comfortable and spacious.

Large house suitable for groups with well-equipped kitchen and braai area. Ample fridge space for storing your meat and beer. Fast Wi-Fi and loadshedding proof lounge area. Nice to have aircon in the lounge area for the hot summer days, although only the main bedroom has aircon the rest of the rooms do have fans. Helpful and friendly host. Is a bit away from the main road in Oudtshoorn, but everything still easily accessible as Oudtshoorn is not that big, only a few minutes from the shops and restaurants by car.

Marietjie M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie M

Heerlik gekuier. Gasvrou baie behulpsaam en vriendelik!

Baie goeie waarde vir geld en lekker rustig!

Maretha V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maretha V

Besonder gesellig en gerieflik.

Gemaklike matrasse en warm beddegoed. Keurig en mooi. Vriendelike diens.

Isak H - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isak H

Nommerpas en baie goed geleë.

Ons het bespreek vir 'n troue vir drie van ons. Die huis het alles wat nodig is en bly lekker. Ongelukkig tussen die troue en beurtkrag kon ons nie die huis ten volle geniet nie.

Marike M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marike M

Heerlik! Beslis 'n bederf!

Pragtige woonhuis wat mens kan sien is met liefde gevul. Ons het heerlik gekuier om die kombuistafel. Geleë binne stapafstand van meeste KKNK-feeslokale en winkels.

Iscka J - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Iscka J

Fantasties. Rustig. Pragtig.

Ons bly by Karoo Bederf was uitstekend. Sal definitief weer gaan. Baie dankie Elsie.

Hendrika E - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrika E

Huis weg van die huis af.

Alles wat jy sou nodig hê was daar. Netjies en decor stylvol. Die prys is baie billik, 'n splash pool in die hitte sal baie lekker wees. Die eienaar Elzie, is baie vriendelik en behulpsaam.

Suzette R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette R

Everything you need is available.

Nice accomodation near everything you need.

Laurens M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laurens M

Soos tevore was dit ’n plesier en baie lekker tyd.

Die huis is absoluut fantasties wat betref ligging en gemak. Kombuis is ten volle toegerus plus meer, asook die res van die huis.

Junita E - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Junita E

Rustig en vredevol.

Dit was heerlik en rustig. Het sommer tuis gevoel. 'n Spesiale Karoobekoring en bederf.

Patrick C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick C

Cosy, clean and comfortable little house in a quaint suburb close to amenities.

We travelled to Oudtshoorn for a gala that my son was swimming in. This house is in a good location as it is near the pool and the shops, but far enough off the road to be quiet. Although a free-standing house in the suburb, we felt safe there. The house is very clean and neat. We prefer self-catering for this type of travel and we had everything we needed. The only thing that could perhaps be included is WiFi as this was not available in this house.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Knus, skoon en gemaklike klein huisie in 'n bekoorlike voorstad naby geriewe.

Ons het na Oudtshoorn gereis vir 'n gala waarin my seun geswem het. Die huis het 'n goeie ligging aangesien dit naby die swembad en winkels is, maar ver genoeg van die pad om stil te wees. Alhoewel dit 'n vrystaande huis in 'n voorstad is, het ons veilig gevoel daar. Die huis is baie skoon en netjies. Ons verkies selfsorg vir hierdie tipe reis en ons het alles gehad wat ons nodig gehad het. Die enigste ding wat miskien ingesluit kon wees is WiFi aangesien dit nie in hierdie huis beskikbaar was nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Bonita M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bonita M

So much love and peace in the house it was felt in each room.

Would really recommend it to anyone looking for peace and calmness that is what Karoo Bederf is all about, everything was perfect a definite must great family house it was the kitchen for me so cosy and warm!

Laurens M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laurens M

Absoluut fantasties.

Kan met reg sê dat ons die verblyf ten volle geniet het. Sal beslis weer daar gaan kuier.

Jochelle O - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jochelle O

Cozy, very clean, safe and ideal for family

The house was very clean, spacious and cozy. We were a family of four and there was more than enough space for us. The owner was very helpful and gracious. Will definitely recommend.

Andre N - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Andre N

Good, clean, value for money.

See rating.

Magda V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda V

Uitstekende verblyf.

Netjiese verblyf. Het regtig heerlik daar tuisgegaan.

Annalise V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalise V

Die verblyf het aan alle behoeftes voldoen, bo verwagting.

Die huis was baie skoon en netjies.

Jan W - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan W

Dit was baie lekker, ons het baie tuis gevoel.

Die huis is baie netjies en ons het so lekker gebly, dit was amper asof ons tuis in ons eie huis was. Baie dankie Elzie vir die geleentheid om in jou huis te kon bly. Ons sal jou weer opsoek as ons Oudtshoorn toe kom.

Marius J - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marius J

Gemaklik, skoon en uitstekend vir 'n gesin met tieners.

Presies wat ons nodig gehad het. Skoon en netjies, genoeg spasie ─ selfs 'n erf. Goeie, sentrale ligging. Ons het baie lekker gebly.

Antoinette J - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Antoinette J

Wonderlike huislike atmosfeer, warm en vriendelik verwelkom. Netjies, skoon en gerieflik - alles wat jy nodig het.

Sien sterre.

Melany F - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melany F

Netjies.

Die huis is baie netjies en is nie ver van die dorp nie en mens kan rustig na 'n lang dag van opwinding kom ontspan by die kaggel of 'n choppie op die kole gooi.

Eddie C - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie C

Baie netjies en huislik.

Kan dit regtig aanbeveel. Alle geriewe wat dit 'n ware "home from home" maak.

Rentia D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rentia D

Great.

Baie netjies, Goed geleë.

Karen E - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen E

Very, very satisfied.

Very satisfied, will go there again.

Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vredestraat 13, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa4f017ebd220940da9f6e5478267c418f29cff10de81e04f2408c242faf4185a12606749534b6fe0fb9c4335a86d533ea15d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 6) 31 5 1 5 13 Vrede Street Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.5970299 22.19481

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang