Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo Blue Sky

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Pieter V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Wonderlik. Dit was wonderlik om so onder die sterre te kon kuier. Dit is regtig 'n pragtige kothuis in die Karoo, met alles wat men nodig het en nog meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Pragtig, netjies en mooi natuur-skoon. Baie lekker gebly, sal definitief weer 'n draai maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Baie mooi en afgesonderde verblyf. Vir seker, baie mooi omgewing en geriewe. Ry net die met die aanwysings vanaf die eienaar ipv die GPS wat jou by 'n geslote hek sal aanbring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adri U
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Spesiale Karoo mooi! Wat 'n baie spesiale plek. Het elke oomblik van die stilte en Karoo mooi geniet. Aanwysings was volledig en baie goed uiteengesit. Die plek is ruim en baie goed ingerig met alles wat jy benodig. Baie dankie, Franzel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Illonka V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2024

Die stilte was hemels. Die stilte en sterrehemel is onbeskryflik. Bestel gerus die roosterkoek, baie lekker, veral die konfyt. Goeie matrasse. Baie lekker geslaap. Maak net seker jy het die rigtingaanwysings gescreenshot. Geen selfoonopvangs, wat presies die rede is hoekom jy in die Karoo gaan kuier, maar dit is moeilik as jy jou pad moet vind. Dankie, lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika D
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2024

Karoo silence at its best. Beautiful cottage, space and silence. Indoor fireplace (binne braai) working well. Very remote, access road from Loxton in poor condition, from Fraserburg somewhat better. Enjoyed our stay, including the Karoo thunderstorm. WiFi worked well, as did solar and gas systems. Good communication throughout.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Heslia V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Des 2024

Wonderlike belewenis in die natuur. Fasiliteite van die beste. Dit was heerlik op die plaas. Baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Johan P
Kort verblyf
4.6
Sep 2024

Quiet bliss. It was a truly relaxing getaway from the crowds and noise of the city.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvonne M
Kort verblyf
4.6
Aug 2024

Wonderlike, heerlike stilte! Die blyplek was wonderlik, skoon en mooi! Dit is dalk net effens ver as jy beplan om in en uit na Fraserburg te ry. Dit was stil en rustig, en ideaal vir wegbreek, 'n bietjie draf of die natuur ervaar!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zuan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Die moeite werd. Skoon, rustige plek met die mooiste natuur omring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Franzel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Karoo Blue Sky, Dasfontein, Fraserburg, 6960, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd0c3284c1524b7526d94bb40cd8fe205e90e225a6e01f4e567442bec8e55d46c8c25de345166f1cf1b87d1f70cef2cce545c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 6 mense 20 5 1 5 Karoo Blue Sky Dasfontein 6960 Noord-Kaap 021 201 8901 12:00-18:00 10:00 -31.926999364144 21.89135325551

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang