Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo Blue Sky

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gerhard K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Baie mooi en afgesonderde verblyf. Vir seker, baie mooi omgewing en geriewe. Ry net die met die aanwysings vanaf die eienaar ipv die GPS wat jou by 'n geslote hek sal aanbring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adri U
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Spesiale Karoo mooi! Wat 'n baie spesiale plek. Het elke oomblik van die stilte en Karoo mooi geniet. Aanwysings was volledig en baie goed uiteengesit. Die plek is ruim en baie goed ingerig met alles wat jy benodig. Baie dankie, Franzel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Karoo Blue Sky. Uitstekende kommunikasie, diens, ligging en ervaring. Fantasties. Aanbeveelbaar vir almal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika D
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2024

Karoo silence at its best. Beautiful cottage, space and silence. Indoor fireplace (binne braai) working well. Very remote, access road from Loxton in poor condition, from Fraserburg somewhat better. Enjoyed our stay, including the Karoo thunderstorm. WiFi worked well, as did solar and gas systems. Good communication throughout.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Yvonne M
Kort verblyf
4.6
Aug 2024

Wonderlike, heerlike stilte! Die blyplek was wonderlik, skoon en mooi! Dit is dalk net effens ver as jy beplan om in en uit na Fraserburg te ry. Dit was stil en rustig, en ideaal vir wegbreek, 'n bietjie draf of die natuur ervaar!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zuan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Die moeite werd. Skoon, rustige plek met die mooiste natuur omring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Courtney R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jul 2024

Nice home. The home is beautiful but the travel to get there is horrific.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezel J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Ruim, goed ingerigte huis met als wat jy nodig het. Karoo Blue Sky is 'n ruim, goed ingerigte huis met mooi dekor en goeie beddegoed. Ons het heerlik ontspan na 'n lang dag op die pad. Sal beslis weer en langer wil kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anne-mariè D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Absolute doodse stilte wat 'n grootste voorreg was in die Karoo! So na aan die natuur. Pragtige plek! Baie netjies. Goeie kommunikasie. Vriendelike ontvangs. Mooiste sterrehemel! Oorgenoeg plek om te stap en fiets te ry! Geniet die ongelooflike Karoo-skoonheid en stilte! Veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanele S
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Sommer uitgerus na die drie dae op die pragtige plaas. Wow, wow, wat 'n wonderlike plek in die hartjie van die Karoo? Heerlik rustig en rus vir die siel. Pragtige dekor, heerlike beddegoed en baie netjies en skoon. Baie vriendelike gasheer en gasvrou. Sal vir seker weer van die verblyf gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Franzel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Karoo Blue Sky, Dasfontein, Fraserburg, 6960, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd0c3284c1524b7526d94bb40cd8fe205e90e225a6e01f4e567442bec8e55d46c8c25de345166f1cf1b87d1f70cef2cce545c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 6 mense 13 5 1 5 Karoo Blue Sky Dasfontein 6960 Noord-Kaap 021 201 8901 12:00-18:00 10:00 -31.926999364144 21.89135325551

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang