Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo Blue Sky

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Karoo Blue Sky, Dasfontein, Fraserburg, 6960, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Karoo Blue Sky is 'n bekoorlike kothuis in Fraserburg. Dit bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf aan avontuurlustige gaste op soek na rustige en vreedsame verblyf.

Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 'n gedeelde badkamer en bied slaapplek aan 6 gaste. Die slaapkamers het elkeen 3 enkelbeddens en gaste deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea en -kombuis is met 'n yskas-vrieskas, oond, gasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, ingeboude braaigeriewe, gemaklike sitplek en 'n glasskuifdeur wat na die onderdakstoep met buitesitplek lei.

Gratis WiFi, veilige parkeerplek en 'n buitebraai-area is ook beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Pieter V
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlik. Dit was wonderlik om so onder die sterre te kon kuier. Dit is regtig 'n pragtige kothuis in die Karoo, met alles wat men nodig het en nog m...
Sien meer
Des 2024
Pieter V
Gesin met klein kinders
5.0
Pragtig, netjies en mooi natuur-skoon. Baie lekker gebly, sal definitief weer 'n draai maak.
Des 2024
Gerhard K
Gesin met klein kinders
5.0
Baie mooi en afgesonderde verblyf. Vir seker, baie mooi omgewing en geriewe. Ry net die met die aanwysings vanaf die eienaar ipv die GPS wat jou by 'n...
Sien meer
Jun 2024
Adri U
Gesin met tieners
5.0
Spesiale Karoo mooi! Wat 'n baie spesiale plek. Het elke oomblik van die stilte en Karoo mooi geniet. Aanwysings was volledig en baie goed uiteengesit...
Sien meer
Mrt 2024
Illonka V
Gesin met klein kinders
4.8
Die stilte was hemels. Die stilte en sterrehemel is onbeskryflik. Bestel gerus die roosterkoek, baie lekker, veral die konfyt. Goeie matrasse. Baie le...
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Franzel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Karoo Blue Sky, Dasfontein, Fraserburg, 6960, Noord-Kaap
  • Gaste dink Karoo Blue Sky het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Karoo Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Karoo Blue Sky, Dasfontein, Fraserburg, 6960, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd0c3284c1524b7526d94bb40cd8fe205e90e225a6e01f4e567442bec8e55d46c8c25de345166f1cf1b87d1f70cef2cce545c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 6 mense 19 5 1 5 Karoo Blue Sky Dasfontein 6960 Noord-Kaap 021 201 8901 12:00-18:00 10:00 -31.926999364144 21.89135325551

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang