Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo Blue Sky

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Karoo Blue Sky, Dasfontein, Fraserburg, 6960, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Karoo Blue Sky is 'n bekoorlike kothuis in Fraserburg. Dit bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf aan avontuurlustige gaste op soek na rustige en vreedsame verblyf.

Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 'n gedeelde badkamer en bied slaapplek aan 6 gaste. Die slaapkamers het elkeen 3 enkelbeddens en gaste deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea en -kombuis is met 'n yskas-vrieskas, oond, gasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, ingeboude braaigeriewe, gemaklike sitplek en 'n glasskuifdeur wat na die onderdakstoep met buitesitplek lei.

Gratis WiFi, veilige parkeerplek en 'n buitebraai-area is ook beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Toiletware

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 13 resensies vir Karoo Blue Sky
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Franzel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Karoo Blue Sky, Dasfontein, Fraserburg, 6960, Noord-Kaap
  • Gaste dink Karoo Blue Sky het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Karoo Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Karoo Blue Sky, Dasfontein, Fraserburg, 6960, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd0c3284c1524b7526d94bb40cd8fe205e90e225a6e01f4e567442bec8e55d46c8c25de345166f1cf1b87d1f70cef2cce545c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 6 mense 13 5 1 5 Karoo Blue Sky Dasfontein 6960 Noord-Kaap 021 201 8901 12:00-18:00 10:00 -31.926999364144 21.89135325551

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang