Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Karoo Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phlip B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Rustig en netjies skoon. Baie lekker en gerieflik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ludi
Karoo Cottage
Dankie, ek is bly jy het lekker gebly. Kom gerus weer.

Anton T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Baie netjies en gerieflik. Die verblyf was baie netjies en skoon. Was perfek as 'n oornagplek, en ons was tevrede met alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ludi
Karoo Cottage
Hi Anton, ek is baie bly julle het lekker gebly. Hopelik sien ons julle weer.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Meiko J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Great service, perfect location and value for money. Thoroughly enjoyed our stay, our host was extremely hospitable and even checked if we were okay on the road and nothing happened to us while we were travelling! Very sweet, would recommend. WiFi and Netflix were provided and the fridge worked perfectly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ludi
Karoo Cottage
Thank you, Meiko. I am glad you had a good stay. Hopefully, we will see you again.

Leinadu A
1 nag
5.0
Jul 2024

Facility is in a nice, quiet area in town. Ideal facility and serves its purpose more than adequately.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele V
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Baie oulike plekkie met alles wat nodig is. Heerlik gebly, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelize C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Als was rustig en netjies. Baie goeie ontvangs. Het tuis gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ludi
Karoo Cottage
Baie dankie, Annelize. Ons hoop om julle weer te sien.

Tienie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Baie goeie oornagplek. Meer as genoeg spasie en daar is flits, lamp, kers, vuurhoutjies, drinkwater, beskuit ens. om jou verblyf aangenaam te maak. Baie dankie vir die gasvryheid en puik diens. Boonop nog die sjokolade.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gavin T
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

We enjoyed our stay. We booked both units A & B, and they were both comfortable and clean. The units were very nice, and we will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ludi
Karoo Cottage
Thank you, Gavin. I am glad you had a pleasant stay and hope you will be back.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ludi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jacarandastraat 3, Cradock, 5880, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9bf60b2b5753388c735b187e456bd069b2a912d0c0a9f948358006772c4f0c2397af37f8ffd08322273fd8ff24d822105334?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 46 5 1 5 3 Jacaranda Street Cradock 5880 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.163765 25.624704

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456