Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ludi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 38 resensies vir Karoo Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Leinadu A - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leinadu A

Facility is in a nice, quiet area in town.

Ideal facility and serves its purpose more than adequately.

Adele V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele V

Baie oulike plekkie met alles wat nodig is.

Heerlik gebly, baie dankie.

Annelize C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize C

Als was rustig en netjies.

Baie goeie ontvangs. Het tuis gevoel.

Karoo Cottage se terugvoer

Baie dankie, Annelize. Ons hoop om julle weer te sien.

Karoo Cottage
Mj S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mj S

Baie goeie oornagplek.

Meer as genoeg spasie en daar is flits, lamp, kers, vuurhoutjies, drinkwater, beskuit ens. om jou verblyf aangenaam te maak. Baie dankie vir die gasvryheid en puik diens. Boonop nog die sjokolade.

Gail K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail K

We enjoyed our stay.

We booked both units A & B, and they were both comfortable and clean. The units were very nice, and we will definitely be back.

Karoo Cottage se terugvoer

Thank you, Gavin. I am glad you had a pleasant stay and hope you will be back.

Karoo Cottage
Gerhard F - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard F

Groot en gerieflik, rustige omgewing.

Groot kamer, aparte sitkamer/eetkamer. Lekker stoep. Kragpunt by elke parkering is gerieflik.

Karoo Cottage se terugvoer

Baie dankie, Gerhard. Ek is baie bly julle het lekker gebly. Ons hoop ons sal julle weer sien.

Karoo Cottage
Janine A - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine A

Awesome.

The cottage was lovely and equipped with everything we needed. The host was awesome, friendly and accommodating with excellent communication skills.

Karoo Cottage se terugvoer

Thank you, Janine. I am very glad you enjoyed your stay. Maybe we will see you again.

Karoo Cottage
Jessica S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica S

What a find, my go to when working in Cradock area.

What a find. Clean, safe, comfortable with way more space than anticipated.

Karoo Cottage se terugvoer

Glad you had a comfortable stay, Jessica.

Karoo Cottage
Tamryn G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tamryn G

Accommodating host, clean neat unit.

Karoo cottages was the perfect place before the children's tennis tournament. Both units suited each family perfectly. The host was accommodating with late check-in and early check-out, as well as check-ins on our travel there and home after. Thank you for a wonderful short stay. We will definitely be coming back.

Karoo Cottage se terugvoer

Thank you, Tamryn. I am very glad that you had a comfortable stay and we look forward to seeing you again.

Karoo Cottage
Siegfried S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Siegfried S

Was vir 'n doop. Sal weer daar gaan slaap.

Ons het baie lekker geslaap en veilig gevoel.

Karoo Cottage se terugvoer

Baie dankie. Bly julle het lekker gebly.

Karoo Cottage
Bryan O - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bryan O

The host with the most.

Wonderful in every which way.

Karoo Cottage se terugvoer

Thank you, Bryan. So pleased you enjoyed your stay.

Karoo Cottage
Anthony M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anthony M

Great.

Very quiet and peaceful.

Karoo Cottage se terugvoer

Hi Tony, I am glad you had a pleasant stay.

Karoo Cottage
Andries S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andries S

Die verblyf is baie netjies en goed toegerus en ons is baie vriendelik ontvang.

Ons het baie lekker gebly.

Niël B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Niël B

Baie lekker en rustig gebly.

Baie lekker gebly, goed en sentraal geleë, maklik om by plekke uit te kom waar ons wou wees en lekker stil. Baie goeie waarde vir jou geld.

Karoo Cottage se terugvoer

Baie dankie, Niël. Ek is baie bly julle het lekker gebly.

Karoo Cottage
Eddie N - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eddie N

Ons het ons kuier daar geniet.

Die plek is aangenaam, lekker bed, goed toegerus, maar die badkamertjie is ongerieflik klein.

Reta L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Reta L

Ons het lekker gebly.

Ons het baie lekker gebly. Dankie vir jou vriendelikheid en lekker beskuitjies. Die stoepie is heerlik en ons kon 'n vleisie braai.

Karoo Cottage se terugvoer

Baie dankie, Reta. Ek is baie bly julle het lekker gebly.

Karoo Cottage
Sulene R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sulene R

Voldoen aan alle behoeftes.

Baie netjies. Gasvrye ontvangs. Waardeer die opvolg na ons vertrek deur die gasvrou. Baie maklik bereikbaar.

Karoo Cottage se terugvoer

Very glad you enjoyed your stay. Thank you for a nice review.

Karoo Cottage
Kelsey B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelsey B

Safe and tidy.

Great little cottage for a night's stay. Clean and safe.

Karoo Cottage se terugvoer

Hi Kelsey,
Thank you for a great review - much appreciated.
Kind regards,
Barbara

Karoo Cottage
William H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William H

Baie lekker gebly. Barbara was baie vriendelik en behulpsaam. Die plek is ook ruim.

Baie lekker gebly. Barbara was baie vriendelik en behulpsaam. Die plek is ook ruim en waarde vir geld!

Karoo Cottage se terugvoer

Hi William,
Thank you very much for the good review - much appreciated.
Kind regards,
Barbara

Karoo Cottage
Teslin K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teslin K

Baie rustig, alles wat jy nodig het.

Ons kuier was baie lekker, dankie, ons het dit geniet.

Karoo Cottage se terugvoer

Hi Teslin,
Ek is bly julle het lekker gebly. Dankie vir 'n goeie resensie - ons waardeer dit.
Groete,
Barbara

Karoo Cottage
Annel V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annel V

Pragtig, skoon en netjies. Die gasvrou was vriendelik en behulpsaam.

Ek en my man was na Jeffreys Baai en het oorgeslaap by Karoo Cottage. Die gasvrou het met ons gekommunikeer vanaf ons bespreking bevestig was totdat ons daar aangekom het. Sy het ons op hoogte gehou van die loadshedding-skedule en my vrae geduldig beantwoord. Met ons aankoms het hulle reeds vir ons gewag. Die huisie was heerlik koel, skoon en netjies en alles wat ons nodig gehad het, was daar. Ons het heerlik gebly en sal vir seker weer daar oorslaap.

Karoo Cottage se terugvoer

Hi Annel, baie dankie vir jou mooi woorde. Ek is baie bly julle het lekker gebly. Ons sal julle graag terug verwelkom.

Karoo Cottage
Simone V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone V

Verseker waarde vir geld, alles was so skoon en netjies en diens was uitstekend.

Voertuie is veilig en die kothuis is toegerus met alles wat mens nodig het. Die verblyf by Karoo Cottage is verseker waarde vir geld en netjies en skoon met al die nodige toerusting vir selfsorg.

Carolyn M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carolyn M

Alles wat ons nodig gehad het vir 'n gerieflike verblyf.

Ons het drie aande by Karoo Cottage oornag. Dit is 'n oulike plekkie wat baie gerieflik ingerig is. Ons het alles gehad wat nodig was: kon ons eie kos warmmaak, het WiFi gehad, ens. Ons kon die motor veilig agter 'n hek parkeer. Daar was 'n probleem met die gasgeyser, maar dit is uitgesorteer. Barbara is vriendelik en behulpsaam.

Frances J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frances J

Happy.

Host was very helpful and went the extra mile.

Mynhardt Siegfriedt G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mynhardt Siegfriedt G

Ons het basies net oornag, maar die geriewe was goed en ons het baie warm geslaap.

Ons veblyf was gerieflik.

Ian J - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian J

Lovely breakaway visit for a couple of nights.

Spacious and air-conditioned to ensure comfort against the heat. Perfect as a base for day trips to the Mountain Zebra National Park which we took full advantage of. Highly recommended.

Janette B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janette B

Anel was a star. We had a pleasant stay.

See stars.

Jan C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan C

Goeie gasvryheid.

Mense het lekker eetplek aanbeveel vir aandete nog voordat ons daar aangekom het. Ludi het ons verwelkom en tuis laat voel. Sou kon doen met 'n verwarmer in die sitkamer, aande is koud in die Karoo.

Philip O - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Philip O

Die gastehuis is ruim en ideaal vir 'n reisiger, want daar is spasie met tafel ens. om by te werk wanneer nodig.

WiFi is gratis beskikbaar wat baie help in die geval as reisiger. Lekker stil area van Cradock.

Vera N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vera N

Ons het net een aand oorgeslaap. Diens was puik, baie netjies en baie goeie sekuriteit.

Dankie Anel, vir die flinke diens en alles verduidelik. Ook verduidelik waar mens eetplekke kan kry. Sal graag weer wil terug kom om langer te bly.

Johan B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Great place with all the basic you will need.

We stayed for one night and really enjoyed the space with everything one would need for a stopover and short stay. Place was neat and very quiet.

Karoo Cottage se terugvoer

Thank you Johan. It was nice having you here.

Karoo Cottage
Elisma O - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elisma O

Puik!

Baie dankie vir jul gasvryheid Anel, daar is baie plekke wat by jou kan leer! Sal julle beslis aanbeveel! Puik, van die kliëntediens tot die verblyf.

Philip O - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip O

Alles wat nodig is vir oornag.

Gerieflike plekkie as jy nog wil rekenaarwerk doen. Genoeg spasie met lekker tafel om by te werk.

Nina M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nina M

Uiters billike opsie in 'n stil area.

'n Ideale opsie vir 'n besoek aan Cradock, en beslis waarde vir geld. Die woonstel is een van twee (langs mekaar) in 'n rustige woongebied, met veilige parkering onder 'n afdak agter 'n hek. Goed toegeruste kombuisie, met al die nodige fasiliteite vir 'n korter of langer besoek, en spasie in die woonstel self. Die stoepie is 'n heerlike bonus. Anél was deurgaans beskikbaar vir reëlings ten opsigte van ons aankoms, en het ons vriendelik ontvang.

Christine M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine M

Skoon, netjies, gerieflik en vriendelik.

Ons het lekker oorgeslaap.

Johan V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V

Baie lekker oornag.

Dankie vir skoon en netjiese oornag-fasiliteite. Baie vriendelik ontvang. Lekker geslaap.

Njs V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Njs V

Sal aanbeveel.

Lekker gebly.

Ester D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ester D

Lekker.

Ons was nie gelukkig met die warm water situasie nie. Water sny doodeenvoudig uit en jy staan onder ysige water met hare vol shampoo. Daarna maar ketel kook en met bekers en botteltjie die situasie beredder. Met my man gebeur toe presies dieselfde. Is die warm water dat op 'n tydgleuf.

Karoo Cottage se terugvoer

Hi Ester, jammer vir die ongerief. Met die beurkrag kan ons munisipaliteit nie genoeg water pomp om die dorp water te gee nie. Dit is die rede vir die geyser om net af te sny van die swak water drukking. Ons het nou nog water tenks in gesit om die probleem te probeer vermy. Jammer vir die ongerief.

Karoo Cottage
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jacarandastraat 3, Cradock, 5880, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9bf60b2b5753388c735b187e456bd069b2a912d0c0a9f948358006772c4f0c2397af37f8ffd08322273fd8ff24d822105334?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 3 Jacaranda Street Cradock 5880 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.163765 25.624704

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang