Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo Country Inn Hotel

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Deone Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 125

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 51 resensies vir Karoo Country Inn Hotel
Netheid
3.6/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.6/5
Melanie W - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie W

Comfortable and safe.

Very friendly staff.

Elaine D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine D

Kamer was skoon en netjies. Baie gerieflik om 'n restaurant byderhand te hê.

Baie lekker geslaap. Kamer en badkamer is gerieflik en gemaklik.

Dj L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dj L

Gesellig en Middelburg was 'n verrassing. Moeite werd om daar oor te slaap.

Baie mooi historiese gebou.

Christa P - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Christa P

Baie lekker, skoon, netjies, vriendelik.

Baie lekker gebly, die kos by die restaurant was heerlik en die personeel baie vriendelik en behulpsaam.

Magda Ann L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Magda Ann L

Not bad.

Stay was good, however security can really be upgraded at the restaurant area, especially with people walking in and out on a Saturday evening. Some very unsavoury characters, who were obviously not there for a meal.

Jacques M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques M

Was skoon en die kos was heerlik.

Die ontvangs was vriendelik en in Afrikaans. Die restaurant was skoon en netjies en die kos is waarde vir geld.

Wade F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wade F

Good for a one-night stopover.

Beds were comfortable. The room did smell like smoke.

Duané V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Duané V

Pleasantly surprised!

We had an absolutely wonderful stay at Karoo Country Inn Hotel. I was hesitant to book here due to the past reviews, but trust me when I say some are overdramatic. We stayed in the Suite and it was spotless when we arrived and smelled so nice! The room is very large and it has a lovely living room and large bathroom and access to a very private spot on the balcony. Positives: Clean, large, dustless room (we checked the headboards, no dust whatsoever). Staff made sure we came home to a clean room, fresh towels and restocked coffee cabinet every day. Bed was very comfortable and the linens were spotless, crisp white and high quality. Staff is very friendly and made us feel very welcome. Safe parking inside. Negatives: The restaurant is overly expensive for a small town such as Middelburg. The shower was unusable due to its poor water pressure so could only take baths. We didn't have hot water for one night but the rest of the nights were completely fine. No telephone in the room so no room service was available. Some maintenance is required. A few of the lamps didn't have bulbs and the mirror had water stains on it, no hot/cold indicators on the taps. Small things like that. No generators, but there was a loadshedding light in the room which helped a lot. The hotel is meant to be old school and it only has old furniture in it, but it's beautiful and nostalgic that way. It's not fair to expect something that is 172 years old to be modern. Overall we had a lovely experience and will book again in the future!

Mareli S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mareli S

Everything you need for an overnight stay while traveling.

This is not a luxury establishment: it is an old building, heavy on old-world charm and light on modern fixtures and amenities. But: it's perfectly located if you're traveling between Gauteng and the Garden Route, it's very affordable, staff are extremely friendly and helpful, there's a lovely restaurant and bar on the premises and a cool and sparkling pool, and air conditioning (important for any stay in the Karoo). The place works hard at giving you a good experience, everything is clean, and it's safe and quiet. Recommended overnight possibility.

Lita O - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lita O

Gasvryheid soos net die Karoo kan!

Baie lekker en heerlik in die Springbok restaurant!

Hanlie V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Hanlie V

Die ervaring was ietwat traumaties.

Aanvanklik was daar niemand by ontvangs nie. Daarna het niemand van my bespreking geweet nie. Daar was beurtkrag en geen flitsligte is voorsien nie. Ek moes in die donker gang na my kamer gaan soek.

Marelize N - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Marelize N

Personeel was wonderlik en het baie moeite gedoen. Etes baie goed.

Was bevredigende besoek. Interessant.

Christo En Adrie N - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Christo En Adrie N

Ons stop na 'n lang pad van Koës Namibia by hotel was vir ons nie goed met die hele dag krag af en toe weer van 18h00 af met SA se lae kragverbruik nie.

Daar was ook geen water in toilette nie en dus was badkamers nie netjies skoon nie, sekerlik nie personeelfout nie, maar 'n stadsraadfout. Geen krag, geen water. Restaurant en bediening was baie vriendelik en kosse was heerlik by Kersete!

Theodore V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Theodore V

Staff very pleasant and helpful, even went out of there way to provide us with a meal at 10pm!

The Karoo Country Inn is old, has historic significance and must be renovated and preserved. The staff is great, the WiFi, electricity worked well despite loadshedding. What is terrible is that the rooms are dirty. Dust and grime everywhere. This place needs to be cleaned, especially the rooms and maintenance overall.

Tjaart C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Tjaart C

Uiters teleurgesteld.

Geen melk of verromer vir koffie. Ou, harde en verslete handdoeke. Ou linne en beddegoed. Nie genoeg personeel in restaurant nie. Ontvangsdame nie op haar pos nie. Sukkel om saans met motor by parkeerarea in te kom.

Karoo Country Inn Hotel se terugvoer

Good day Tjaart,
Thank you for your review.
We are very sorry that you did not enjoy your stay with us. The evening of 11 August we had an exceptionally busy evening it was inter-schools in the town and a lot of guests came for dinner we had to use all our staff to assist the reason you could not find the receptionist sometimes at the desk. There is a contact number a guest can phone. Please keep in mind that we can not have more personnel on a shift we are usually not so busy, so this was one exceptionally busy evening. We do apologise for any inconvenience caused.
Kind regards. Deone

Karoo Country Inn Hotel
Shane W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Shane W

Swak, los die plek uit.

Die plek is 'n gemors. Mors van geld. Ry na die volgende plek. Restaurant is onnet en het niks omtrent om te eet nie, stof orals, glase is vuil, plek is nie onderhou nie, aircon werk nie soos hy moet nie. Vir die geld wat mens betaal en wat jy kry moet die plek nie eers 1 ster kry nie, swak.

Mitzi E - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mitzi E

Very impressed, will be back.

The reception ladies were very polite and helpful and made us feel at home and welcome. Room was very spacious, neat and tidy and clean. Value for money.

Noldus G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noldus G

Baie netjies en veilige parkeerplek.

Sal beslis weer daar oorslaap as ek in area is.

Zack D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zack D

Baie nice plek!

Baie lekker gebly. Die kroeg se diens is wel baie stadig. Die dame het vreeslik rondgehardloop tussen die kombuis en die kroeg, voorstel is dat daar nog personeel aangestel word om haar by te staan.

Bennie T - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Bennie T

Goeie ontvangs gehad net koud gekry.

Baie gelukkig met ontvangs, stort het nie water gehad nie en ook toilet het meer gelek as wat in gaan. Daar was lugversorger in kamer maar nie baie effektief nie.

Eben B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eben B

Goeie ligging af Kaap toe. Vriendelike personeel maar diens kan beter.

Personeel is vriendelik en praat Afrikaans. Kamer en beddegoed was mooi skoon, net jammer geen stort, slegs 'n bad. WiFi was ongelukkig gereeld sporadies af en aan. Teen 21h00 was dit nie beskikbaar meer nie. Die televisie is nog die bokstipe en van die kanale van DStv was nie beskikbaar nie, en ons het geen belangstelling in OpenView se kanale nie. Parkering op besige tye blyk 'n bietjie van 'n probleem te wees aangesien mense hulle karre moet trek op obskure plekke dat almal kan inkom in die perseel wat wel veilig is. Net jammer hulle bel' n gas half tien as jy klaar in jou bed is om moontlik jou kar te skuif! Ek het hulle egter nie onthaal nie. Ontbyt word eers bedien vanaf 7uur, so dis nie gepas vir reisigers wat vroeg wil pad vat nie. Aandete was bietjie duur en my steak was op 'n koue 'rock plate' bedien met bietjie uie ringe en 'n koepeltjie rys, geen groente. My vrou se olie-deurdrenke kalamari het lank nadat ek klaar geeët het eers aangekom.

Japie H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Japie H

Was wel tevrede en verras.

Ons het maklik ingeboek, en die restuarant was heel aangenaam met baie lekker kos van die spyskaart af bestel. Ontbyt klein bietjie teleurstellend, maar was voldoende. Sal definitief weer daar oorslaap.

Marinda E - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Marinda E

Aircon inoperative. Bathroom tiles missing or in proses of falling off. Pool area untidy. Drain pipe leaking on balcony.

Beautiful inside the hotel thank you.

Anonieme gas - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Helene B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Helene B

Netjies en skoon. Baie basies.

Te min personeel aan diens. 1 dame moes alles hanteer. Inboek, kelnerin, kroegman, kombuis ens. Vir 'n gesin van 4 was daar net 2 handdoeke. Badmatjies wat verslenter. Volgende oggend was beurtkrag en ek aanvaar daarom het ons gesukkel met water om te stort. Geen ekstra moeite.

Gerda P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Gerda P

Heerlik oorgeslaap en lekker ontbyt geëet.

Mikrogolf was bietjie vuil gewees en al die eetgerei was nie beskikbaar nie. Ons het dit nie gebruik nie, maar was nie volledig beskikbaar nie. Verder geen probleem nie.

Leon D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Leon D

Terleurstellend.

Beide badkamer en kamer was nie deeglik skoon gemaak nie. Plafonwaaier was vuil, tweeplaatstoof was vuil, badkamerkrane aanpaksel, seepbakkie vuil. Geen toiletpapier. Sal beslis nooit weer daar oornag nie.

Ronald L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronald L

Oornagverblyf.

Baie warm ontvangs by die Karoo Inn en staf was baie vriendelik. Sal weer hier bly in die toekoms.

Fanus H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fanus H

Was 'n heerlike kuier na baie kilometers in die saal!

Ek het eintklik baie nostalgie aan Middelburg. As klein seuntjies het ons vakansies daar by my Oupa en Ouma Hansen gaan kuier. Hulle lê albei daar begrawe, ons het die geleentheid gebruik om sommer 'n draai by hulle graf te maak. Ons het hulle huis gaan soek, in 40 jaar verander baie dinge! Middelburg was neefs en niggies tyd gewees. Die Karoo Country in is netjies, skoon, antieke meubels, die aandete was heerlik, die kelnerinne vriendelik en briljant. Uiters veilige parkeerplek. Heerlike laatmiddag, aand en volgende oggend daar spandeer!

Leon P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Leon P

Not bad for an overnight stay

Friendly staff.

Gys V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Gys V

Hotel benodig dringend kragopwekker.

Krag was af as gevolg van uitdaging met kragstasie by Gariepdam. Geen kragopwekker. Ons moes met kerslig van eetlokaal tot by kamer regkom. Badkamer kort aandag. Stort kort aandag. Spyskaart was ook beperk omdat hulle met gas net sekere goed kon voorberei.

Bernard B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Bernard B

Ok om oor te slaap.

Net genoeg om oor te slaap.

Tammy G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Tammy G

Average overnight accommodation.

Dustbin in bathroom still had previous occupant's rubbish inside.

Kobus V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Kobus V

Die hotel is pragtig, maar kort bietjie aandag.

Die hotel is mooi, maar is binne is dit effe verwaardeloos. Koue water wou nie werk nie en die toilet was stukkend. Sal ongelukkig nie weer hier oornag nie.

Karoo Country Inn Hotel se terugvoer

Goeie dag Kobus,

Ons neem kennis van jou oorsig. Let asb daarop dat u in n ekonomiese kamer oornag het wat baie goedkoper is as ons opgegradeerde kamers. Ons onderhoudspan is besig om aan die toiletstelsels van die ekonomiese kamers te werk of dit te vervang.

Groete.
Deone

Karoo Country Inn Hotel
Marlene M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Marlene M

Onvoorsienbare onplesierige verblyf.

Ongelukkig het die dorp 'n kragonderbreking gehad. Als was in donkerte gehul. Moes oor die weg kom met 1 kers, fone was ook pap so kon nie foonflits gebruik nie. Daar was ook geen water nie. Ek verstaan dit is nie die hotel se fout nie, maar dalk kan hulle beter voorsorg tref vir sulke situasies. Dis moeilik om 'n peiling te maak as jy niks kon sien en niks kon gebruik.

Riëtte B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riëtte B

Gerieflike oorslaap op pad na die Tuinroete.

Vriendelike diens, netjiese kamers en veilige parkeerplek teen ‘n goeie prys.

Melinda L - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Melinda L

Oase in die middel van baie droë Karoo.

Heerlike nagrus gehad en heerlik geëet in die restaurant.

Niel L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niel L

Rustig en gemaklik.

Ons kamer was lekker groot en alles wat nodig is, is daar.

Monique B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique B

Netjies en gemaklik.

Was baie skoon en netjies, gemaklike beddens en kussings. Ons het baie lekker oor gebly.

Karoo Country Inn Hotel se terugvoer

Goeie dag,
Baie dankie vir die terugvoer. Ons sien uit daarna om julle in die toekoms weer te verwelkom.
Groete.
Deone du Pisani

Karoo Country Inn Hotel
Etienne V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne V

Waarde vir geld.

Ons het persoonlike diens ontvang. Veilige parkering en baie goeie waarde vir geld.

Mariette K - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariette K

Pragtige, stokou hotel. Kamers silwerskoon.

Heerlik geslaap. Dankie.

Ashley W - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ashley W

Goed geleë en alles wat mens benodig om te oornag.

Baie mooi ou gebou met warm karakter al is dit oud. Badkamers word tans opgeknap, maar daar was geen ongerief nie. Personeel was vriendelik en die restaurant, Keg, heel gesellig met goeie kos. Die prys is heel billik en al die nodige geriewe was beskikbaar.

Linda F - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda F

Naby skool waar ek wou wees.

Behalwe vir die badkamerdeur wat nie wou toeskuif nie, was kamer netjies en skoon.

Johann D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johann D

Lekker geslaap. Jy kry waarvoor jy betaal.

Waarde vir geld.

Christian B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christian B

Net-net 'n pass.

1. Aircon het nie gewerk nie. Oop vensters is oukei, maar daar's baie lawaai op 'n Saterdagaand. 2. Kegg-kroeg het ook geen aircon nie. 3. Griekse slaai sonder swart olywe? 4. Pork ribs het koud gearriveer. 5. Agterste ingang is verby toilette waar daar 'n voortdurende stank is.

Johan K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Johan K

Geskik vir oorslaap as daar nie 'n alternatief is nie.

Dit is 'n ou, afgeleefde hotel met krakende vloere. Die kamers is ruim. Daar is kennisgewings wat aandui dat die hotel opgeknap word. Die plek het potensiaal.

Marc E - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Marc E

Most disappointed.

The rooms are old and carpets are dirty. The bathrooms ( we had 2 rooms) need a good scrub down. The restaurant was average but overpriced. Because the hotel is at an intersection it’s very noisy.

Karoo Country Inn Hotel se terugvoer

Good day Marc

Thank you for your review. Please bear in mind that you booked the economy - our upgraded rooms would definitely have met your expectations.
It was also one of the busiest nights of the year, the hotel was fully booked and the roads were very busy.

Have a safe journey.

Kind regards,
Deone

Karoo Country Inn Hotel
Anonieme gas - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Sterrie B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Sterrie B

Nie groot keuses in Middelburg vir verblyf nie! Die hotel kort 'n goeie skoonmaak, als is vol stof en ruik muwwerig. Kamers is oraait, kos was baie swak met aandete! Ontbytsaal kort ook skoonmaak, lyk oud en ruik oud!

Hotel het potensiaal indien daar intensief skoongemaak word! En indien ordentlike/eetbare kos bedien word, parkering is maar probleem, spasie bitter klein agter. Bedelaars, veral kinders reg voor hotel baie lastig!

Hannes G - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes G

Gasvryheid soos min - ‘n Karoo-juweel!

Ons het in die hotel se selfsorgeenhede gebly - pragtige, ruim gerestoureerde huis naby die hotel. Die aand het ons heerlik in die Keg & Springbuck geëet en die volgende oggend ontbyt in die hotel. Diens was uitstekend en die kos baie smaaklik! Ek sal die Karoo Country Inn weer besoek en beveel hom sterk aan vir enigiemand op pad na die kus!

Karoo Country Inn Hotel se terugvoer

Goeie naand Hannes,

Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te akkommodeer.

Groete,
Deone

Karoo Country Inn Hotel
Rita R - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita R

Netjies en baie gerieflik.

Ons het heerlik oornag. Personeel baie vriendelik en pluimpie vir Ruan by ontvangs, wat uit sy pad gegaan het om te help met inligting wat ons nodig gehad het. Het baie lekker by KEG geëet, almal baie vriendelik.

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 66 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v Loop- en Meintjiesstraat, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA91a8ce22747b96fbd6e32a810ff14f154e54c30a32b4408e1928a04279bd9bd214831d71461488788f96c4d74283c8121f49?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 51 5 1 4 Cnr Loop & Meintjies Streets Middelburg 5900 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -31.496651482104 25.005420158861

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang