Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo Country Inn Hotel

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Goed

Netheid
3.6
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.5
Diens
4.0
Veiligheid
4.1
Melanie W
1 nag
5.0
Aug 2024

Comfortable and safe. Very friendly staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elaine D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Kamer was skoon en netjies. Baie gerieflik om 'n restaurant byderhand te hê. Baie lekker geslaap. Kamer en badkamer is gerieflik en gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dj L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Gesellig en Middelburg was 'n verrassing. Moeite werd om daar oor te slaap. Baie mooi historiese gebou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa P
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2024

Baie lekker, skoon, netjies, vriendelik. Baie lekker gebly, die kos by die restaurant was heerlik en die personeel baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Magda Ann L
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2024

Not bad. Stay was good, however security can really be upgraded at the restaurant area, especially with people walking in and out on a Saturday evening. Some very unsavoury characters, who were obviously not there for a meal.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
3.0
Sep 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0

Mariana S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.2
Sep 2024

Teleurstellend Hotel baie verwaarloos. Lyk of die fotos op die webblad baie lank terug geneem is. Ander gaste in die hotel het hul wangedra, baie gevloek en geraas. Die mans het baie neerhalend en met uiters swak en onaanvaarbare taalgebruik met die hotel se ontvangsdame gepraat toe sy hul probeer stilmaak het. Daar was geen sekuriteitswag aan diens om haar te help nie. Hoe kan die bestuur van die hotel verwag dat sy laataand sulke probleme alleen moet uitsorteer? Nie die tipe verblyf wat ek van julle verwag het nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Jacques M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Was skoon en die kos was heerlik. Die ontvangs was vriendelik en in Afrikaans. Die restaurant was skoon en netjies en die kos is waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wade F
1 nag
4.6
Des 2023

Good for a one-night stopover. Beds were comfortable. The room did smell like smoke.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Duané V
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Jun 2023

Pleasantly surprised! We had an absolutely wonderful stay at Karoo Country Inn Hotel. I was hesitant to book here due to the past reviews, but trust me when I say some are overdramatic. We stayed in the Suite and it was spotless when we arrived and smelled so nice! The room is very large and it has a lovely living room and large bathroom and access to a very private spot on the balcony. Positives: Clean, large, dustless room (we checked the headboards, no dust whatsoever). Staff made sure we came home to a clean room, fresh towels and restocked coffee cabinet every day. Bed was very comfortable and the linens were spotless, crisp white and high quality. Staff is very friendly and made us feel very welcome. Safe parking inside. Negatives: The restaurant is overly expensive for a small town such as Middelburg. The shower was unusable due to its poor water pressure so could only take baths. We didn't have hot water for one night but the rest of the nights were completely fine. No telephone in the room so no room service was available. Some maintenance is required. A few of the lamps didn't have bulbs and the mirror had water stains on it, no hot/cold indicators on the taps. Small things like that. No generators, but there was a loadshedding light in the room which helped a lot. The hotel is meant to be old school and it only has old furniture in it, but it's beautiful and nostalgic that way. It's not fair to expect something that is 172 years old to be modern. Overall we had a lovely experience and will book again in the future!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Deone Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 131

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 66 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v Loop- en Meintjiesstraat, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA91a8ce22747b96fbd6e32a810ff14f154e54c30a32b4408e1928a04279bd9bd214831d71461488788f96c4d74283c8121f49?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 53 5 1 4 Cnr Loop & Meintjies Streets Middelburg 5900 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -31.496651482104 25.005420158861

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang