- Kapasiteit: 66 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: H/v Loop- en Meintjiesstraat, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Karoo Country Inn is in Middelburg en dit is die ideale oornagstop vir diegene wat vanaf Johannesburg na Durban, Gqeberha (Port Elizabeth), die Tuinroete en Kaapstad reis. Dié Kaaps-Victoriaanse hotel is in 1853 gebou en dit is pragtig gerestoureer.
Verblyf word aangebied in 23 gaste-suites wat 2 tot 4 volwassenes kan akkommodeer. Elke suite is individueel versier en beskik oor lugversorging, elektriese komberse, 'n en suite-badkamer, 'n TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe.
Gratis WiFi is beskikbaar. 'n Volledige Engelse ontbyt, Kontinentale of kleiner ontbyt word daagliks in die eetarea teen 'n ekstra fooi bedien. Middag- en aandete word in die a la carte-restaurant op die perseel bedien. Veilige parkeerplek word voorsien.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- WiFi
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4/5
Deone Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 121
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- H/v Loop- en Meintjiesstraat, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
- Gaste dink Karoo Country Inn Hotel het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Middelburg Karoo Oos-Kaap
- Kapasiteit: 66 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: H/v Loop- en Meintjiesstraat, Middelburg, 5900, Oos-Kaap