Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo Country Inn Hotel

  • Kapasiteit: 66 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v Loop- en Meintjiesstraat, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Karoo Country Inn is in Middelburg en dit is die ideale oornagstop vir diegene wat vanaf Johannesburg na Durban, Gqeberha (Port Elizabeth), die Tuinroete en Kaapstad reis. Dié Kaaps-Victoriaanse hotel is in 1853 gebou en dit is pragtig gerestoureer.

Verblyf word aangebied in 23 gaste-suites wat 2 tot 4 volwassenes kan akkommodeer. Elke suite is individueel versier en beskik oor lugversorging, elektriese komberse, 'n en suite-badkamer, 'n TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe.

Gratis WiFi is beskikbaar. 'n Volledige Engelse ontbyt, Kontinentale of kleiner ontbyt word daagliks in die eetarea teen 'n ekstra fooi bedien. Middag- en aandete word in die a la carte-restaurant op die perseel bedien. Veilige parkeerplek word voorsien.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Goed

Netheid
3.6
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.6
Diens
4.0
Veiligheid
4.2
Wat gaste dink
Melanie W
5.0
Comfortable and safe. Very friendly staff.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Elaine D
Saam met lewensmaat
5.0
Kamer was skoon en netjies. Baie gerieflik om 'n restaurant byderhand te hê. Baie lekker geslaap. Kamer en badkamer is gerieflik en gemaklik.
Jan 2024
Dj L
Gesin met tieners
5.0
Gesellig en Middelburg was 'n verrassing. Moeite werd om daar oor te slaap. Baie mooi historiese gebou.
Jan 2024
Jacques M
Saam met lewensmaat
5.0
Was skoon en die kos was heerlik. Die ontvangs was vriendelik en in Afrikaans. Die restaurant was skoon en netjies en die kos is waarde vir geld.
Mrt 2023
Wade F
4.6
Good for a one-night stopover. Beds were comfortable. The room did smell like smoke.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Deone Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 125

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • H/v Loop- en Meintjiesstraat, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
  • Gaste dink Karoo Country Inn Hotel het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 66 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v Loop- en Meintjiesstraat, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA91a8ce22747b96fbd6e32a810ff14f154e54c30a32b4408e1928a04279bd9bd214831d71461488788f96c4d74283c8121f49?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 51 5 1 4 Cnr Loop & Meintjies Streets Middelburg 5900 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -31.496651482104 25.005420158861

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang