Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo Fountain Luxury Guesthouse

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 182 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Charmaine S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Peacefully enjoy my stay. Amazing. Relaxing. Romantic.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adrie O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Heerlike atmosfeer, skoon en waarde vir geld. Heerlik, skoon en baie rustig. Aangenaam verras oor die kostes vir die absolute stunning plek. Dankie vir die gebruik van die WiFi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bruce D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Very pleasant. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marischa G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Goeie gasheer. Baie lekker gebly en 'n goeie gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shannon W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

My stay was simply perfect - relaxing, enjoyable, and memorable. My stay was absolutely fantastic! Everything exceeded my expectations, from the accommodations to the service. I had a truly wonderful time and would highly recommend it to anyone looking for a relaxing and enjoyable experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tessa K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Eienaar baie vriendelik. Plek is skoon, netjies en veilig. Eienaar baie vriendelik. Plek is skoon en gemaklik. Het dit geniet en sal altyd weer daar slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nataschia S
1 nag
5.0
Jan 2024

Fantasties. Kamer 9 se badkamer het 'n kamera in. Hulle moet dit verwyder. Ek neem aan dit werk nie, maar ek was nog steeds geskrik, veral met my 3-jarige dogtertjie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jennifer M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Pleasant and rejuvenating. Beautiful experience. Place was very neat and spacious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lyndane G
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Okt 2024

Very tranquil. Very comfortable and comprehensive. Well worth it for an overnight stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita H
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2024

Kamer was voldoende vir 'n vinnige, bekostigbare oorslaap. Alle musiek en gesprekke van kamer langsaan was deurentyd duidelik hoorbaar.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

James Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 182

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Visserstraat 95, De Aar, 7000, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDljMTlmODQyLTNlNDQtNDNkOC04MmNjLWMxNGEyNGJkYmVjMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 182 5 1 5 95 Visser Street De Aar 7000 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -30.6594077 23.9970432

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang