Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo Gariep Tented Camp

Tentekamp

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

P.C Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 194

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 56 resensies vir Karoo Gariep Tented Camp
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Marie T - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie T

Gasvry, plaas rustig.

Goeie waarde vir geld. Alles skoon en netjies. Rustige plaas atmosfeer.

Reinette V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette V

Die beste oornagverblyf halfpad tussen die Kaap en Gauteng!

Die oornagverblyf op pad na die Kaap was eersteklas gewees! Egte Karoo gasvryheid!

Jannie D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie D

Great nature over sleep. Great people.

Great people, lekker gekuier. Moes twee nagte gebly het om Shy 5 te sien.

Christiaan O - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan O

Amazing.

Was fantasties gewees.

Ismini M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ismini M

Hosts are welcoming and friendly.

It was very pleasant and the buffet dinner was delicious! There are activities at the camp which are not mentioned on the site, such as Shy 5 Game Drive in the evening or a Hippo Drive, as well as paddling around the lake. The shower curtain in the tented camp needs to be changed as it looks grimy, but I'm sure this will be done now that the season has ended.

Jean D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean D

Uitstekende plek om oor te bly, ons sal sonder twyfel weer gaan kuier.

Sien sterre.

Rhyno V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rhyno V

Great place with friendly people.

The personnel went over and beyond to accommodate us.

Philip V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Philip V

Nadat ons gebel was 3 ure voor ons arriveer, was die eenheid nie voorberei of skoongemaak nie.

Dag 1 se aankoms was glad nie wat ons verwag het nie. Baie teleurgesteld in die diens. Die ketel was vuil en vol kalk. Geen buite-asblik beskikbaar nie. Geen braaigeriewe beskikbaar nie, moes maar plan maak en items loop soek. Baie swak buitebeligting. Badkamer is skoon, maar ongemaklik om te gebruik terwyl persone aansit vir ete en net 'n oop glasdeur die aansig skei. Baie swak waterdruk en wag 'n ewigheid vir warm water. Geen ontvangs was beskikbaar nie en moes 'n persoon gaan soek vir hulp.

Susan G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan G

Gasvry, rustig, mooi omgewing, heerlike kos.

Sal weer wil gaan. Sal aanbeveel vir ander mense.

Sterna T - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sterna T

Dit was baie lekker om in die natuur te wees, die sonsondergang was baie mooi en die uitsig oor die dam en al die geluide in die natuur van die diere en voëls.

Dit was 'n baie lekker ontspanne kuier, net wat 'n mens nodig het voordat jy weer die langpad vat. Heerlik geslaap met die reën wat geval het en die heerlike koel weer.

Annemarie B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie B

Dis 'n pragtige plek met die lekkerste kos!

Toe ons daar aankom was ons tegemoet gekom met 'n heerlike warm kaggelvuur en gasvryheid wat mens deesdae min kry. Alles was skoon en netjies en die etes wat mens daar kry is heerlik! Ons sal beslis weer gaan.

Kobie P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobie P

Ons was op pad Upington toe per motorfiets en het hier oornag.

Ons was baie verras met die plaas en sy mense. Die tent was baie netjies, skoon en goed toegerus. Die kos was uit die boonste rakke en ons het heerlik gekuier en geëet!

Elma D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elma D

Oornag. Wat 'n juweel. Aandete na aankoms voortreflik. Dankie Nerike.

Dis regtig 'n plekkie waar mens meer as 1 nag moet oorbly.

Hugo B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo B

Op pad huis toe en lekker om die vakansie so af te sluit in die stilte en prag van die Karoo.

Het alle verwagtinge oortref. Wildsrit met sonsondergang was ’n hoogtepunt. Hierdie sal van nou af ons oornagplek wees elke jaar op pad Kaap toe.

Vanessa G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vanessa G

Value for money stop over.

The hosts were marvellous under very straining circumstances- loadshedding which means no water for 4 hours just before dinner. They did well.

Carlien V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carlien V

Dit was voorwaar 'n bosveld-ervaring. Die Kayak op die Seekoeirivier en die pragtige omgewing met die bosveld-geluide in die nag maak mens net weer 1 met die natuur.

Die mense is baie vriendelik en plat op die aarde. Sal definitief weer teruggaan. Die kos is uit die boonste rakke.

Yolanda J - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yolanda J

Dit het gereen tydens ons besoek, so kon nie veel doen nie.

Personeel is vriendelik en aandete was lekker boerekos!

Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Anna-bè C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anna-bè C

Karig en koud.

Die plaas is mooi en lekker maar volgende keer sal ons beslis eerder van die ander akkommodasiegeriewe gebruik maak. Die tente is ongerieflik en die stort se water was koud. Ablusie geriewe is nie baie privaat nie en ook nie baie skoon. Buffetete was heerlik.

Jean-philppe C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean-philppe C

Comfortable, interesting, warm hosts, delicious food, stunning location.

There is more to this camp than just an overnight stay on route to final destination. It deserves a longer stay. There are game drives and interesting things to see and experience about the Karoo.

Neil T - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil T

Was disappointed that we were not told before hand that it is not advisable to stay in the tents.

I get that it was cold, but should have been told before I arrived. The provided accommodation was however good.

Johan N - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan N

Uitstekende geriewe, billik geprys. Fantastiese oornagplek tussen Kaapstad en die binneland.

Tegemoetkoming was uitstekend; het ons laat ontvang en ons kon vroeg weer vertrek. Geriewe was eerste klas en 'n aangename verassing. Ons het welliswaar in die gastehuis en nie in die tente gebly nie.

Charlene V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene V

Dit was so rustig om net weer asem te skep na die dag se ry.

Dit was voorwaar 'n heerlike plekkie, ons wat lief is vir kamp het die tent oornag sommer baie geniet. Net 'n voorstel, as julle dalk 'n klein tafeltjie met 4 stoele kan verskaf voor tent om te kan sit en eet buite.

Deon K - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon K

Baie aangenaam.

Beslis ons stop elke keer as ons Kaapstad toe reis!

Louwtette D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louwtette D

Waarde vir geld.

Sal net 'n klein yskas/vrieskas voorstel vir mense wat vleis of padkos wil koud hou.

Jj B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jj B

Baie rustig en fantastiese kos.

Pragtige Karoo-plaas.

Elizca V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elizca V

Fantastiese kos, die badkamer net so effe ver.

Die kos was fantasties, maar die badkamer is nogals ver van die tent vir klein kindertjies.

Abraham Johannes L - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abraham Johannes L

Was 'n onvergeetlike ervaring.

Ons het heerlik in een van die tenthuise oornag. Was vir ons kinders 'n heerlike plaaservaring, met al die plaasdiere so naby.

Glenda V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glenda V

Very nice.

Very lovely place to stay over. Will go there again. Food really good. Everything was nice and clean.

Andreas G - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andreas G

Great mense, great kos.

Ek my vrou en 3 seuns het vanaf Port Elizabeth terug Pretoria toe oornag. Vir seker verwagtinge oortref. Ons sal dit nou ons oornagstop maak op pad see toe! Vir seker die moeite werd om meer as een aand daar te spandeer.

Robin B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Robin B

Oornagstop op pad Kaap toe.

Dankie vir die lekker slaap, en dat julle vir ons gehelp het op kort kennisgewing. Kinders het ok geniet om die koeie langsaan te sien.

Petru W - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petru W

Lafenis na lang, warm pad.

Ongelooflik gasvryheid. Gevoel soos familie.

Elaine C - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine C

A beautiful, peaceful place to stop over.

Had a great stay, was sorry to leave. The breakfast was delicious and the hosts warm and welcoming. Loved the game drive down to see the hippo.

Abraham K - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abraham K

Ek bly volgende keer langer!

'n Juweel in die Karoo. Die vlaktes en die diere was 'n ervaring, die familie-atmosfeer en werklike onoortreflike kos was goed vir die siel en glad nie swaar op die beursie nie.

Leoni D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leoni D

Vreedsame plaas-ervaring onder Karoo-sterrehemel.

Perfekte oornagplek vir reis tussen Kaap en Gauteng. Vriendelike ontvangs en pragtige omgewing. Regte plaasgevoel.

Anet K - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anet K

Baie lekker.

Gasvry, lekker kos, maar ongelukkig koue storte in tentkamp.

Karoo Gariep Tented Camp se terugvoer

Thanks , when the next guest told us abought the cold water I replaced the gas. Sorry for this , once a year the gas runs out and someone have to report. Appreciate !
pc ferreira

Karoo Gariep Tented Camp
Marnette L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marnette L

Heerlike nagrus op n plaas met familie-atmosfeer.

Ons was baie vriendelik ontvang in n huislike atmosfeer ná 'n lang dag se reis. Die tente is netjies en skoon en baie goed ingerig met beddens, ligte en 'n kitchenette. Die plaasgeluide rondom jou laat jou dadelik ontspan. Ons was spyt ons kon nie langer bly om aan die aktiwiteite deel te neem nie.

Berylene L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Berylene L

Oase na lang dag.

Na 'n lang dag op die pad was dit 'n onverwagte oase vir moeë lywe. Vriendelike ontvangs, skoon en netjiese geriewe, groot grasperke waar kinders veilig kan rondhardloop en ons kon tot deel in botteltyd vir die hanslammers. Mens voel sommer klaar jy is op vakansie. Meer as net 'n oornagplek.

Maxine M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maxine M

Great stay.

Amazing hospitality from the owners of this venue. The food provided is also excellent. Brilliant stay for our family. We will definitely go back.

Sunnette K - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunnette K

Gemaklik.

Ons het die verblyf baie geniet, die mense is baie gasvry en die kos is puik. Die verblyf was baie lekker en ons het lekker geslaap, ek sal wel voorstel as jy klein kinders het (onder 5 jaar oud) dat jy eerder een can die chalets book. Asook as hulle 1 of 2 babastoele kan aanskaf sal dit ook etenstye vir die gaste met klein babas gemakliker maak. Maar verder was die diens puik die verblyf was uitstekend, die atmosfeer was gemaklik en het ons lat voel asof ons op vakansie is.

Herman E - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman E

Lieflik om deur hanslammers wakker gemaak te word. Kinders het dit baie geniet.

Wonderlike Karoo-vryheid.

Anri H - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anri H

Lieflike plaas atmosfeer.

Ons het een aand hier oornag in die tented camp. Die ontvangs was wonderlik en PC het ons dadelik welkom laat voel. Ons het op die laaste besluit om wel by die restaurant te eet en hul kon ons ongelukkig nie akkomodeer nie. Hul het egter 'n plan gemaak en vir ons alternatiewe aandete voorberei. Die kinders het die plaas en diere vreeslik geniet. Ek sou egter net graag 'n klein yskassie in die kamer wou gehad het om koeldrank ens. koud te hou. Hulle het ons egter tegemoet gekom met ons vriesgoed en dit in die kombuis gestoor. Ek sal Karoo Gariep vir almal aanbeveel.

Loriétte S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loriétte S

Baie oulike plek. Muskiete sal jou net baie pla, as die wind nie waai nie. Bietjie ver van die pad af (grondpad moet geskraap word).

Sien sterre.

Andre K - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre K

Heerlik stil.

Vriendelike diens en baie mooi en stil.

Jacques V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Jacques V

We really enjoyed our stay.

The place is clean. I would, however, have liked a small fridge and a braai outside the tent. PC and Mariska very friendly.

Tracy F - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy F

Awesome.

Very comfortable and very friendly.

Amanda B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda B

Warm and friendly atmosphere and experience.

Warm and friendly reception and atmosphere. Beautiful working farm. Kids loved the experience and even got to feed a little lamb.

Ricky D - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ricky D

Baie lekker en gesellig en gawe mense.

Die eienaar was baie aangenaam en gesellig, geriewe was mooi en skoon, kos was uitstekend, ek sal weer hier oorbly.

Anthony C - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anthony C

It was very enjoyable and good value for money. Food was great.

Service was great. Food was excellent. Accommodation clean and tidy. Bathrooms clean. In general great value for money and great service.

Simon J - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Simon J

An oasis after a long and trying drive from Joburg.

Some feedback, we missed the turnoff on the N1. Please add kms from Colesburg as well as Bloem. Also I was expecting a public gravel road, please mention "private road" and mention that the "Mario Garieb" sign is painted on a reddish gate, along with another sign, and is not a road sign.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

'n Oase na 'n lang, moeilike rit van Johannesburg af.

'n Bietjie terigvoer.Ons het die afdraai op die N1 gemis. Voeg asb. die kilometers van Colesberg en van Bloem af by. Ek het ook 'n openbare grondpad verwag. Voeg asb. privaat pad by en noem dat die Mario Garieb-teken op 'n rooierige hek geverf is saam met 'n ander teken en dat dit nie 'n padteken is nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Sandra V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra V

Fantasies! Beste diens en beste vriendelikheid en beste lekkerste oornagslaap, asook as wil wegbreek, dis die beste verblyf by Karoo Gariep Tented Camp.

Die eienaar van Karoo Gariep Tented Camp is regtig baie baie hulpvaardig en het ons baie gehelp met alles en dankie duisende dat ons daar baie lekker oorgeslaap het en dit was rerig fantasies en awesome!

Alida W - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida W

Beslis die beste rusplek ooit.

Die gasvryheid en diens is fantasties. Die kos is hemels lekker en die beskuit is uit die boonste gestoeltes en hier kan jy gewis rus. Dis rustig en stil. Skoon en netjies. Julle sien ons gewis weer.

Leanne C - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leanne C

Natuurskoon op sy mooiste.

Die verblyf is pargtig netjies, en die omliggende natuur absoluut asemrowend.

Annel B - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annel B

Uitstekend.

Oase na lang reis. Diens is persoonlik en uitsonderlik. Baie lekker plaasontbyt!

Petri C - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petri C

Dankie vir die geweldige vriendelikheid en goedhartigheid.

Ons het geweldige vriendelikheid, goedhartigheid en gasvryheid beleef. Ons het regtig meer ontvang as waarvoor ons gekom het. Sal die plek enige tyd aanbeveel. Die eienaars is kosbare mense. Skoon, matrasse in goeie toestand, lugreëling en die mees fantastiese uitsig en natuurskoon.

Vanaf
Vanaf R920
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R920
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Karoo Gariep Natuurreservaat, N1, Hanover, 7005, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6a32a7b8473f07a2a3332a7192a6036f18b5efe310c05dfbc5b12c928137246a193105ef92db2434fdf6790e00e7501f82b9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R920 per nag (plek vir 4) 56 5 1 5 Karoo Gariep Nature Reserve N1 7005 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.89823 24.62709

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang