Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo Ghetto

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roodewal Plaas, Schoemanshoek, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 450 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Karoo Ghetto is op 'n kleinhoewe in die rustige dorpie Schoemanshoek, tussen Kangogrotte en Oudtshoorn geleë.

Hierdie ruim huis is langs 'n dam geleë en bied slaapplek aan tot 5 gaste. Die huis beskik oor 2 slaapkamerareas, 'n groot buitebadkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 3 enkelbeddens. 'n Ekstra enkelbed en matrasse is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste. Gaste kan op versoek 2 tente saambring. Die buitebadkamer het 2 storte en 2 toilette.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, en eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 'n paar mense, terwyl die sitarea 'n sitkamerstel en 'n kaggel het. Die leefarea maak oop op 'n lieflike patio-area met stoepmeubels buite, 'n piekniektafel en braaigeriewe. Die patio het 'n uitsig oor die klein dam en die voorheuwels van die Swartberge.

Kamer-opset

Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Chantel V
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasies! Baie Baie dankie vir die ongelooflike diens wat ons ontvang het van Delaine en Piet! Die plekkie het ons so tuis laat voel met die mooiste ...
Sien meer
Aug 2023
Veronique R
Gesin met tieners
5.0
Visited the KKNK, Karoo Ghetto a perfect choice for accommodation close to cango caves and other attractions. Perfect spot to relax and...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2023
Justin N
Gesin met klein kinders
5.0
Peaceful and surrounded by nature. Perfect getaway for our family. Very close to the Cango Caves and Cango Wildlife Ranch. Simple and r...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2023
Carel B
Gesin met klein kinders
5.0
We had a very nice relaxing stay and the hosts were incredible. We enjoyed our stay. Great location to get to all the tourist attractio...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2023
Ruben V
Saam met lewensmaat
4.8
It was a great stay! It was a lovely and peaceful stay with our puppy. There were loads of other dogs for our puppy to play with. Beaut...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Winifred Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Roodewal Plaas, Schoemanshoek, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Karoo Ghetto het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roodewal Plaas, Schoemanshoek, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe14a55481b35bd10c10f7408e0954f4bd4c9e9addc5ae3b89b4c5d719919b2dabd5cbb82ef64d0c9a185937fd8d56e676876?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 5) 13 5 1 5 Farm Roodewal Schoemanshoek 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.473121098934 22.251271591086

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang