Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Karoo House Guesthouse

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Antonie W
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2022

Oorgenoeg spasie en gerief vir groot groepe. Die fasilitiete is pragtig skoon en baie groot, so dit maak vir maklike en gerieflike oorbly. Eienaars en gasvrou was baie vriendelik en het na al ons benodighede omgesien. Die braai area is definitief die hoogtepunt, en mooi verskuil teen weer en die hoofstraat. Parkering vir ons motorfietse was veilig en onder skadunet. Sal definitief weer hier oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemarie C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Dit was aangenaam en veilig. Maklik om te bereik en veilige ligging. Die omgewing is baie skoon en netjies. Huis en kamers baie netjies ingerig. Sal dit definitief aanbied vir enige persoon wat verblyf soek. Dis ook baie stil gedurende die aande.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Noel S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Fantasties. Die diens was uitstaande! Ons het geen probleme ondervind nie. Alles het baie goed verloop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Christelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nojolistraat 97, Somerset-Oos, 5850, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAded13cc9ce0f1bcb083df05eb4576d3c1bd88bc9821fee3cfc9c9dfcc2449b8517c98c89f0368238899e8914f1ce6a89b051?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 97 Nojoli Street Somerset East 5850 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.720082968377 25.579352529504

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
2526272829301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
2526272829301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345