Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo House

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Christo V
1 nag
5.0
Aug 2024

Alles waarvoor mens kan vra. Beslis. Ongelukkig net oornag - wens ons kon 'n paar dae gebly het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esmé D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Gerieflik netjies en aanbeveelbaar. Baie dankie vir 'n mooi en super netjiese oornag. Sal definitief aanbeveel en weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charl G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Niks meer as dit nodig nie. Baie lekker gebly. Baie lekker gebly. Een aand op pad Knysna toe. Niks meer as hierdie akkommodasie nodig nie. Kar is veilig onder dak agter hek. Huis het alles wat jy nodig het en jy kan stap na restaurante ens. Huis is ook veilig met 'n alarm. Sal weer daar bly en definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvette B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2023

Baie netjies. Baie tevrede met ons verblyf. Eerste indrukke: Karoo House is baie, baie netjies, asook veilig en privaat. Alles waarvan ons hou. Sal verseker weer oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre S
1 nag Gesin met tieners
4.4
Des 2023

Baie netjies, ruim en veilige verblyf. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ilze J
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Nov 2023

Gerieflik naby aan winkels en restaurante. Die verblyf was gerieflik.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Adri E
1 nag Gesin met tieners
4.0
Des 2023

Lekker ligging en voldoende vir oornag in die lieflike dorp! Lekker ligging, alles skoon, gasstoof het ongelukkig nie gewerk nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Lindsay Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 875
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 875
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Cradockstraat 111, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA76c350a01cab705da51fecf4f42d06114812d2a14efa66ab8ea96cf7adae3fe4ec189b4caf14443d5449c9428ae7bcdd4852?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 875 per nag, vir 4 mense 7 5 1 5 111 Cradock Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 09:00 -32.2551474 24.5330576

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang