Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo Huisie

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Louis & Linda Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 167

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 27 resensies vir Karoo Huisie
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.5/5
Marina D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina D

Baie mooi, rustige en netjiese plekkie.

Was aangenaam verras ten spyte van die kragonderbreking. Baie netjiese plek, kunstig gemeubileer. Die stoep was 'n pluspunt en die erf is lekker groot vir 'n hond.

Adri A - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri A

Weer lekker gebly by Karoo Huisie, sien uit na ons volgende besoek.

Karoo Huisie is pragtig ingerig en baie gerieflik. Ook maklik en veilig vir my honde om saam te kom.

Adri A - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri A

Friendly, amenable and well cared for, also pet friendly.

I am so pleased to have found Karoo Huisie. There is a friendly, relaxed atmosphere and the place is very well looked after and clean. The garden is fenced and I could relax with my dog wandering around outside.

Braam L - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Braam L

Clean, nice farm experience.

We used Karoo Huisie as an overnight stay while travelling from Cape Town to JHB. A very pleasant and clean farm experience. They accommodated our late arrival. Even switched the electric blankets on prior to our arrival. We will use the same house again as a stopover. Next time we will make use of the breakfast served.

Thys B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys B

Karoo Huisie is 'n moet as jy in Bethulie oorbly.

Ons het baie lekker gebly en sal beslis weer daar oornag in die toekoms. Die omgewing is fantasties landelik soos ons daarvan hou en die huisie was baie mooi skoon met lugversorging en goeie kwaliteit beddegoed ens. Ons gasvrou was 'n baie aangename en gemoedelike mens wat jou sommer onmiddellik laat welkom voel.

Karoo Huisie se terugvoer

More Thys,
Ai, dis so lekker om sulke mooi positiewe terugvoer te kry. Julle is uitstekende gaste en ek sien uit daarna om julle sommer gou weer te sien.
Voorspoed vir die nuwe jaar.
Groete
Zelda

Karoo Huisie
Jessica B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica B

Fab.

Wonderful location, environment and host. I would definitely visit again.

Karoo Huisie se terugvoer

Thank you for your positive feedback. You were great guests. Hope to see you soon again.

Karoo Huisie
Elizna L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elizna L

Pragtige, netjiese huis.

Ons het heerlik hier oornag. Huis is pragtig en netjies. Die natuurskoon is lieflik en ons vierbeen-kind het haar gate uit geniet.

Robert M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Robert M

Nice clean neat.

Lovely little farm house with good amenities. It's a good stop on the way to the East Cape coast. Dogs enjoyed the large garden.

Juanita L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Juanita L

Ideaal as reis met hondjies.

Groot buite area met baie gras. Ons 5 honde het dit terdeë geniet! 'n Gedeelte van die pad tussen Gariep en Bethulie was oortrek met slaggate, ek voel hierdié moes gekommunikeer gewees het aangesien dit 'n nare verrassing was na 8 ure se reis. Ons het ontbyt bespreek, maar tydens aankoms was die gasvrou verbaas en gesê die 'loadshedding' skedule moet eers nagegaan word. Moet dus nie ontbyt aanbied of adverteer sou jy nie ingerig wees vir beurtkrag nie. Ook, beurtkrag het net 'n te gemaklike verskoning geword vir swak diens. TV was buite werking so ook die lugverkoeler. Die plek was wel besonders skoon en netjies met goeie linne en handdoeke. Ons het die ekstras soos 'n melkie in die yskas en gebottelde water waardeer. Ek voel die tarief plus fooi per hond moet hersien word aangesien die akkommodasie nie die prys regverdig nie en nie ingerig is om beurtkrag te hanteer nie.

Trudie P - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Trudie P

Slegte area. Daar was perde en ganse, waarvan ons gehou het.

Die huisie was nie vooraf skoongemaak nie. Daar was oral spinnerakke. Die lugversorger in die kamer het net warm lug uitgeblaas, so dit was onmoontlik om te slaap in die hitte. Ons moes in die donker braai, want daar was geen stoeplig nie. Sal nie daar oorslaap nie. Slegte omgewing. Stukkende lugversorger. Geen stoeplig. Vuil huisie.

Lauren R - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren R

What a gem in the Karoo. Quaint, warm, cosy and private. We loved it.

This is a great stopover en route between Gauteng and the Cape. Self-catering and had everything you need. The bath is a treat. I am sure the garden is lovely in summer too. Lovely farm atmosphere. We have eaten at the Ou Kar restaurant in town before and it is also perfect if you'd prefer not to go self-catering.

Tiandi D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiandi D

Gerieflik.

Ligging en akkommodasie baie gerieflik.

Colin A - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Colin A

A comfortable, charming farm stay-over. The surrounding area is beautiful and there are many things to see and explore.

The house is comfortable, with a surprisingly luxurious big bathroom.

Catrin V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catrin V

Perfek.

Vriendelike behulpsame gasvrou, pragtige huis, mooi ingerig met alles wat nodig is. Groot omheinde erf. Ons twee honde was in hulle element en het geniet om perde te sien. Rustig, sterre, bome. Meer kan mens nie vra van oorslaapverblyf nie. Gaan gerus!

Jacoba Elizabeth -lisa P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacoba Elizabeth -lisa P

Uitstekend

Dis 'n klein juweel weggesteek in Bethulie! Louise was 'n uitstekende gasvrou en het gesorg vir alles met gereelde terugvoering. Sal hoogs aanbeveel vir famielie, vriende en kennisse. Baie dankie, ons sien julle beslis weer.

Karoo Huisie se terugvoer

Baie dankie Lisa vir die positiewe terugvoer! Julle is uitstekende gaste en dit was lekker om julle hier by ons te he.
Sien uit na julle volgende kuier!
Louise

Karoo Huisie
Johan H - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H

Puik en vriendelike diens.

Louise en haar man het uit hul pad gegaan om ons kuier 'n aangename ervaring te maak.

Nicole V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicole V

Oulike huisie met alles wat jy nodig het vir oornag.

Bethulie is 'n regte klein Karoo-dorpie en die huisie is besonders.

Chris P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Chris P

Die plot waarop die huisie geleë is, is slordig en onnet.

Daar is geen noemenswaardige heinings nie en die heinings wat wel daar is, is van gewone draad en is baie slordig. Geen elektriese heinings of ander veiligheidsmaatreëls nie - voel baie onveilig. Die grondpad na die ingang, en die grondpaaie op die plot is swak onderhou. Die TV het nie gewerk nie en in elk geval is die TV-kamer basies onbruikbaar weens die ligging en ou afgeleefde meubels. Verskeie ligte, onder andere die buitelig op die stoep, het nie gewerk nie. Kan nie glo iemand bedryf so 'n gastehuis nie, veral in ag genome die tarief wat hopeloos te duur is vir dit wat aangebied word.

Helen V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen V

Outydse plaashuisgevoel met mooiste wit beddegoed.

Duidelike aanwysings. Vriendelike ontvangs. Stil plaasgevoel. ’n Hele huisie net vir ons. Beautiful.

Karoo Huisie se terugvoer

Dankie Helen. Dit was lekker om julle te ontmoet en julle is altyd welkom by ons.

Karoo Huisie
Desiree V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desiree V

Rustig, netjies en lekker.

Ons het die verblyf by die Karoo-huisie terdee geniet. Lieflike plaashuis, stylvolle dekor, lekker groot vertrekke. Kon braai op die groot stoep met die mooiste sonsondergang. Sal beslis weer daar 'n draai moet maak.

Karoo Huisie se terugvoer

Baie dankie Desiree en die van der Merwe gesin, vir die mooi verwysing. Dit was lekker om julle te ontmoet. Ons sien uit daarna om julle weer hier by ons te verwelkom.

Karoo Huisie
Elsje L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsje L

Wonderlik!

Dis 'n heerlike, stil en landelike plek. Baie netjies en rustig!

Wessel J - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wessel J

Netjies, goed ingerig, ruim en skoon.

Karoo Huisie is perfek vir 'n lekker oorslaap plek. Dis ruim, netjies en het alles wat jy nodig sou hê. Die area rondom dit is baie rustig en die gras en stoep is 'n welkome toevlug na 'n lang dag se reis.

Karoo Huisie se terugvoer

Baie dankie vir die mooi oorsig. Dit was heerlik om julle te ontmoet! Sien uit na julle volgende besoek!

Karoo Huisie
Albert V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Albert V

Rustige plaas atmosfeer.

Louise is 'n wonderlike gasvrou wat mens dadelik laat tuis voel. Lekker ruim ou plaashuis waar stilte seëvier. Die huis is smaakvol gemeubileer en versier met alles wat nodig is.

Micky T - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Micky T

Beautiful, fabulous, rustige verblyf.

Wat 'n heerlike 2 aande het ons by hierdie heerlike plekkie gebly! Louise het ons en ons 3 seuns en weeshonde met ope arms verwelkom! Almal het hulle gate uit geniet - ons kon nog langer gebly het! Nadat ons ons vir jare doodgesukkel het om 'n behoorlike pet friendly (wat nie net beteken die hamster en die budgie nie) en child-friendly oornagbestemming te vind, was dit amazing om die Karoo Huisie te vind! Kan nie wag om terug te gaan!

Barbara M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara M

A fantastic homely home away from home where we all would love to return.

We were upgraded to a bigger house and were blown away by the lovely house we could live in. The warm beds with electric blankets, the hot showers and the spacious garden and house was much m,ore that we expected. Thank you!

Hannes De Lange D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hannes De Lange D

Mooi gerieflike huis, vriendelike mense.

Lekker gebly.

Gert R - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gert R

Ons het heerlik gebly. Die omgewing is interessant om te verken.

Die huisie is pragtig en netjies. Ons het heerlik geëet by die Ou Kar. Die Hennie Stynburg was bekoorlik. Mooiste foto's daar geneem. Bethulie is naby die Gariepdam en die dam is beslis 'n besoek werd. Louise die eienares is baie vriendelik en hulpvaardig.

Vanaf R1 390
R1 390 R1 251
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 390
R1 390 R1 251
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Viljoenstraat, Bethulie, 9992, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7f0975972265f8cc4e45cd240d0e54507e21653224e52ef0103947fd295883338800d218abbc8b1cd6e004f198e00975d5f3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 390 nouVanaf R1 251 per nag (plek vir 5) 27 5 1 5 Viljoen Street Bethulie 9992 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.493994510939 25.984682749633

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang