Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo Huisie

Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 21 Aug 2024 tot 28 Sep 2024.

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Viljoenstraat, Bethulie, 9992, Vrystaat
  • Vanaf R1 390 R1 251 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Karoo Huisie is in Bethulie in die Vrystaat en dié area is bekend vir sy landskaproetes, voetslaanroetes en ikoniese besienswaardighede soos die Golden Gate Nasionale Park, Vredefortkoepel en die Gariepdam Natuurreservaat. Dis die ideale bestemming vir diegene wat van die stad wil ontsnap.

Die selfsorg-eenheid bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 3 enkelbeddens. Daar is ook lugversorging, 'n ten volle toegeruste kombuis, eetarea, leefarea en 'n TV met OpenView-kanale. Die eenheid het ook 'n stoep, braai-area en sy eie ingang.

Troeteldiere word toegelaat. Dit is met 'n vooraf-reëling en teen 'n ekstra koste per troeteldier wat met aankoms betaalbaar is.

Daar is 'n swembad en veilige parkeerplek op die perseel. Gaste is welkom om in die swembad te swem.

Doendinge in die omgewing sluit voëlkyk en fietsry in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 27 resensies vir Karoo Huisie
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Louis & Linda Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 167

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Viljoenstraat, Bethulie, 9992, Vrystaat
  • Gaste dink Karoo Huisie het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 390
R1 390 R1 251
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 390
R1 390 R1 251
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Viljoenstraat, Bethulie, 9992, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7f0975972265f8cc4e45cd240d0e54507e21653224e52ef0103947fd295883338800d218abbc8b1cd6e004f198e00975d5f3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 390 nouVanaf R1 251 per nag (plek vir 5) 27 5 1 5 Viljoen Street Bethulie 9992 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.493994510939 25.984682749633

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang