Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo Huisie

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Annelise Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 232

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 33 resensies vir Karoo Huisie
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Dawid C - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid C

Top gehalte akkommodasie met puik klientediens.

Die Karoo Huisie is baie goed geleë en klientediens was uit die boonste rakke. Sal dit definitief weer besoek.

Karoo Huisie se terugvoer

Baie dankie Dawid! Dit was 'n voorreg om jou te ontmoet. Bly jy het lekker by die Karoo Huisie gekuier! Hoop ons sien jou sommer gou weer.
Karoo Huisie groete,
Annie

Karoo Huisie
Rosel S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosel S

Baie gerieflik, skoon en bekostigbaar.

Alles was perfek en baie gerieflik. Julle aandag aan detail staan uit. Ons sal beslis weer kom, baie dankie.

Karoo Huisie se terugvoer

Hallo Rosel,
Baie dankie vir die mooi resensie! Dit was 'n voorreg om jul te ontmoet. Julle is 'n besonderse gesin!
Hoop ons sien weer in die toekoms!
Groete
Annie

Karoo Huisie
Quinn C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quinn C

Lieflik, gemaklik, skoon en professioneel.

Lieflike akkommodasie - professioneel en vriendelik, uitstekende kommunikasie - definitief waarde vir geld.

Karoo Huisie se terugvoer

Hallo Quinn,
Baie dankie vir die mooi resensie! Dis gaste soos jy wat dit vir ons die moeite werd maak.
Baie sterkte en seën ook met die werk wat jy doen!
Hoop ons sien jou gou weer in die toekoms!
Vriendelike groete
Annie

Karoo Huisie
Hannelie D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie D

Was uitstekend gewees.

Wat 'n lieflike plekkie om jou kop te kan laat rus na 'n lang warm dag.

Karoo Huisie se terugvoer

Hallo Hannelie,
Baie dankie! Bly jy en jou moeder kon lekker rus en ontspan! Ons waardeer jou mooi woorde, en ook die boodskappie in ons gasteboekie! Hoop ons sien gou weer in die toekoms!

Karoo Huisie
Francois S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois S

’n Plekkie om uit te span en te ontspan.

Ons is vriendelik ontvang en kan net met lof praat van ons verblyf. Opsommend: Uitnodigend en alles was van hoogstaande gehalte!

Karoo Huisie se terugvoer

Dankie Francois. Dit was 'n voorreg om jul te ontmoet! Hoop ons sien julle weer in die toekoms.
Groete
Annie

Karoo Huisie
Heilie M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heilie M

Ontvangs van Annie en Koos was puik. Ons het baie welkom gevoel. Dit was baie netjies.

Karoo huisie was vir ons amazing, great, fantastic!

Karoo Huisie se terugvoer

Hallo Heilie,
Baie dankie vir die mooi resensie! Ons waardeer dit opreg!
Dit was 'n voorreg om julle te ontmoet, en ons hoop om julle gou weer te sien!
Vriendelike groete,

Annie

Karoo Huisie
Lorette V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorette V

Netjies en stil. Altyd die moeite werd. Hulle sê my weer.

Dit is altyd die beste.

Karoo Huisie se terugvoer

Hallo Lorette,
Baie dankie vir die mooi resensie! Ons waardeer dit, en is bly dat julle lekker by ons gebly het!
Hoop ons sien julle gou weer.
Groete
Annie

Karoo Huisie
Joane M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joane M

Oornag plekkie.

Baie netjies en skoon. Alles wat nodig is vir 'n oornag. Annie het ons vriendelik verwelkom en alles mooi gewys. Veilige blyplek. Sal beslis aanbeveel.

Karoo Huisie se terugvoer

Hallo Joane,
Baie dankie vir die mooi resensie. Dit was regtig n voorreg om jul te ontmoet!
Hoop julle kom kuier gou weer vir ons!
Vriendelike groete
Annie

Karoo Huisie
Stephen W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen W

Netjiese en veilige verblyf.

'n Karoo-verrassing in die stad. Oulike Karoo-dekor. Dit was salig om in so 'n mooi en groot tuin tyd te kon spandeer. Woonstel is baie lekker ingerig en alles is mooi skoon en stylvol versier. Die eienares het baie moeite gedoen om ons aanvanklike probleem met die TV te herstel na die vorige kliënte dit uitgestel het. Die ekstra groot bed was 'n bonus. Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam en het ons soos konings behandel. Die stilte het waarlik die Karoo-atmosfeer versterk. Milo was 'n vriendelike hondemaatjie vir ons yorkies. Heerlik gebraai. Sal definitief graag weer gebruik maak van hierdie blyplek.

Karoo Huisie se terugvoer

Hallo Stephanus,
Baie dankie vir die mooi resensie! Wat n wonderlike voorreg om jul te kon ontmoet!
Milo het die yorkies ook net so baie geniet.
Julle was regtig baie spesiale gaste, wat ons lank sal onthou!
Hoop ons sien julle weer in die toekoms.
Vriendelike groete
Annie

Karoo Huisie
Rhona H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rhona H

Rustig.

Met aankoms het die eienaar ons verwelkom en alles gewys. Baie vriendelik en behulpsaam. Pragtige kamer en tuin. Sal beslis weer daar bly.

Karoo Huisie se terugvoer

Baie dankie.

Karoo Huisie
Frikkie M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie M

10 uit 5. Baie netjies en rustig.

Sal aan enige persoon voorstel om daar te oornag. Kan nie vir meer vra nie.

Karoo Huisie se terugvoer

Hallo Frikkie, wat 'n voorreg om julle te kon ontmoet. Baie dankie vir die mooi terugvoering oor julle verblyf. Dis gaste soos julle wat dit vir ons die moeite werd maak. Hoop om julle weer in die toekoms te sien. Groete. Annie

Karoo Huisie
Thinus P - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thinus P

Uitstekend.

Dit was baie aangenaam om oor te bly hier, en ek sal dit heel waarskynlik weer wil doen. Die geriewe is uit die boek en alles is so skoon en netjies. Annie het ook ons gerus laat voel dat ons nie 10:00 die volgende dag hoef uit te wees nie. Wat 'n absolute plesier was. Baie dankie, Annie, vir die wonderlike ervaring, ons waardeer dit baie.

Karoo Huisie se terugvoer

Hallo Thinus,
Baie dankie vir die mooi resensie. Dit was 'n voorreg om julle te ontmoet. Bly jul het die kuiertjie geniet, en dat jul die ekstra tydjie geniet het.
Kom kuier gerus weer.
Groete
Annie

Karoo Huisie
Nadia T - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia T

Baie aangenaam verras.

Kommunikasie voor die tyd was uitstekend. Alhoewel ons net vir een aand vinnig in Vanderbijlpark was, was Karoo Huisie die perfekte verblyf. Alles wat jy nodig het en meer. Die aandag aan detail was veral opvallend. Sal dit definitief aanbeveel!

Karoo Huisie se terugvoer

Hallo Nadia,
Baie dankie vir die terugvoer. Dit was n voorreg om jul te ontmoet. Dankbaar om te hoor dat julle lekker gebly het.
Ek hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike Karoo Huisie groete

Annie

Karoo Huisie
Johan W - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan W

Fantasties.

Dit was voorwaar 'n aangename ondervinding. Annie het ons baie vrindelik ontvang en het ons dadelik tuis gevoel. Dankie Annie.

Karoo Huisie se terugvoer

Baie dankie Johan en Leonie! Dit was n voorreg om jul te ontmoet! Ons hoop ons sien julle gou weer!
Karoo Huisie groete.
Annie

Karoo Huisie
Jacques L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques L

What an amazing place. Highly recommended.

What an amazing place, got a warm welcome by the host. Being a bit chilly that night, they had the place nicely warmed up for me just to walk in to a surprise welcoming treat waiting for me. Unit was immaculate, had a wonderful night's rest. Bed very comfy with heated blanked also aircon in the room to break the chill. Unit is fitted with high-speed internet and Netflix to enjoy a chilled evening. Great water pressure, nice big shower, stunning garden area just to relax outside just enjoy peace and quiet. Undercover parking provided. Property very secure. All your major eating spots just down the road, or you can order MrD. I would highly recommend staying at Karoo Huisie, will definitely be staying in again on my next trip. Next time I will stay longer than the weekend if all goes well. Thank you so much for your hospitality Annie, was really a pleasure staying in your place and meeting you. Till my next visit.

Karoo Huisie se terugvoer

Hallo Jacques. Baie dankie. Dis vir ons goed om te weet dat jy so lekker gebly het! Dit was lekker om jou te ontmoet, en hoop ons sien jou sommer gou weer! Groete. Annie

Karoo Huisie
Sarisca J - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarisca J

Dit het soos ons huis gevoel weg van die huis af.

Baie lekker gebly. Dadelik tuis gevoel.

Karoo Huisie se terugvoer

Baie dankie Sarisca. Dit was lekker om julle te ontmoet.
Groete,
Annie

Karoo Huisie
Larry H - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Larry H

Very, very, excellent. Wish I had lots of business in Vanderbijlpark, will stay at Karoo Huisie every time.

The whole complex was clean and neat, wish I could have got there earlier and sat in the garden with a dop of twee. I like their decor, they caught that Karoo style. Travelling there from Jhb I turned one stop too early and got a bit lost, so I phoned Annie. Annie and Kobus did a special trip to fetch me from where I was, turned out 5 minutes away. Uitstekend! I really liked that king-size bed, sadly I'm not 25 anymore, and I was there by myself even if I was 25! Julle ken my, praat nie vuil nie, sê maar net het baie geniet. It was a school friends 70th birthday at Liquid Lounge, Emerald Casino, 10 mins drive straight down Beethoven, no turn off.

Karoo Huisie se terugvoer

Hallo Larry.
Thanks a lot for the review. You must come earlier next time, to have time to relax in the garden.
It was a pleasure to meet you.
Karoo Huisie regards,
Annie

Karoo Huisie
Linelle S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linelle S

Ons het oornag verblyf gesoek vir 'n troue in Vanderbijl en was aangenaam verras met Karoo Huisie.

Alles het ons verwagtinge oortref en ons sal enige tyd weer daar gaan oorbly. Ons het al die ekstra bederfies baie waardeer.

Karoo Huisie se terugvoer

Hallo Linelle,

Baie dankie.

Wat n voorreg om jul te ontmoet.
Dit is altyd lekker om te weet dat ons gaste lekker gebly het. Ons hoop dat ons julle sommer gou weer gaan sien.

Vriendelike Karoo Huisie groete,
Annie

Karoo Huisie
Terence S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terence S

Skoon, netjies, waarde vir geld en die eienaar was baie vriendelik en het seker gemaak ons was gemaklik. Sal die plek vir almal aanbeveel.

Baie netjies. Skoon. Ons verwagtinge oorskry. Eienaar het ons baie tuis laat voel. Sal beslis weer gaan.

Karoo Huisie se terugvoer

Baie dankie Terence vir die mooi resensie! Dis altyd vir ons lekker om te weet dat ons gaste lekker by ons gebly het! Hoop ons sien jul weer!

Karoo Huisie
Ria B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria B

Wonderlike omgewing en gasvryheid.

Dit was heerlik en die gasvryheid was die beste ooit. Die aangename mense en lieflike plekkie. Skoon netjies en het dadelik tuis gevoel. Kan hulle enige tyd aanbeveel. Diens uitstekend.

Karoo Huisie se terugvoer

Baie dankie Ria vir die mooi resensie! Dis gaste soos jy wat dit vir ons alles die moeite werd maak! Mens ontmoet gaste as vreemdelinge, en gaan weg as vriende! Was lekker om jou te ontmoet!

Karoo Huisie
Corrie B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie B

Baie mooi plekkie.

'n Baie mooi plekkie, goed toegerus en bied 'n regtige mooi atmosfeer met al die versierings. Dit laat jou regtig aan Karoo dink. Baie vriendelike diens. Dankie julle.

Karoo Huisie se terugvoer

Baie dankie Corrie. Dis goed om te weet dat julle die kuier by die Karoo Huisie geniet het. Kom kuier gerus weer.
Groete,
Annie

Karoo Huisie
Caroline G - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline G

Amazing! Regtig!

Wat 'n wonderlike plekkie. Die gasvrou is super vriendelik. Die huisie vat mens terug in geskiedenis, maar is steeds vreeslik modern en stylish. Daar is klein special elements en die plekkie is huge! Ek was vir een nag daar en die feit dat daar Netflix was, was vir my 'n bonus (mens kry gewoonlik die limited DStv channels). So lekker plekkie, iets anders as wat mens dieselfde boring, standaard, klein-bed-en-klein-yskas, niks-special gastehuis of B&B kies. Dis naby aan alles en die omgewing is stil en baie veilig.

Karoo Huisie se terugvoer

Dankie vir die mooi resensie Caroline! Dit is altyd goed om sulke positiewe kommentaar te kry.
Dit was lekker om jou te ontmoet, en ons hoop om jou sommer gou weer te sien!
Groete,
Annie

Karoo Huisie
Rachel M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachel M

Ideale blyplek in die Vaaldriehoek weens ligging, privaatheid, fasiliteite en diens.

Die Karoo Huisie is sy naam getrou deurdat dit werklik vir enige reisiger of reisende werker 'n tuiste in die vreemde is. Kwaliteit van geriewe en diens is uitstekend; die gasvrou is altyd bereid om hulp en raad te gee en waar moontlik die verblyf nog geriefliker te maak. Omgewing is stil, veilig en binne maklike bereik van winkels, werkplekke en ontspanning.

Karoo Huisie se terugvoer

Baie dankie Rachel en Adri vir die mooi woorde.
Ons is bly die Karoo Huisie het vir jul n tuiste in die vreemde geword. Dit sal altyd lekker wees om julle te ontvang.
Karoo Huisie groete.
Annie

Karoo Huisie
Maryn S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryn S

So 'n pragtig gemeubileerde plekkie met alles wat jy benodig.

Ons het net een aand oorgeslaap, maar dit was die beste slaap in 'n lang ruk. Voel veilig en dit is rustig en stil. Die beddegoed is heerlik - gewoonlik slaap mens mos nie lekker die eerste aand nie, maar dit is glad nie die geval by Karoo Huisie nie. Sterk aan te beveel.

Karoo Huisie se terugvoer

Baie dankie Maryn. Dit was n voorreg om jul te ontvang!
Hoop ons sien jul weer in die toekoms!

Karoo Huisie
Thinus V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thinus V

Heerlike plek.

Baie lekker gebly by Karoo Huisie, ons sal beslis weer daar gaan bly.

Karoo Huisie se terugvoer

Baie dankie Thinus. Dit was lekker om jul te ontmoet.
Hoop om jul gou weer te sien!

Karoo Huisie
Quanita H - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Quanita H

Was netjies en skoon.

Was baie lekker gewees. Warm water kraan in stort se knoppie is blou en nie rooi nie.

Karoo Huisie se terugvoer

Baie dankie. Ons het daarna omgesien.

Karoo Huisie
Tiaanna V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaanna V

Besonders lekker! Pragtige plekkie, sal beslis weer kom!

Baie dankie dat julle ons op so kort kennisgewing kon akkommodeer, julle plekkie is goed ingerig, baie styl en smaakvol! Ons sal julle beslis weer aanbeveel en self ook besoek.

Karoo Huisie se terugvoer

Dankie Tiaanna, vir die mooi resensie. Ons hoop ons sien julle gou weer. Dit was 'n voorreg om julle uit te help.

Karoo Huisie
Christelle P - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle P

Gasvryheid. Rustigheid. Skoon en netjies.

Dankie vir 'n heerlike verblyf! Die eenheid is skoon en netjies en baie goed beplan. Daar is alles wat jy nodig het. Pragtige tuin wat se rustigheid die gas ook kan geniet. Dit is in 'n rustige, veilige woonbuurt. Dankie vir julle gasvryheid en behulpsaamheid. Sal Karoo Huisie vir enige persoon aanbeveel.

Karoo Huisie se terugvoer

Baie dankie. Ek is bly julle het lekker gekuier en die rustigheid geniet. Kom kuier gerus weer. Karoo Huisie groete. Annie

Karoo Huisie
Letitia G - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letitia G

Baie netjiese plek.

Baie mooi plekkie en silwerskoon. Die beddens slaap lekker en daar was tot 'n parkie vir ons 5 jarige seuntjie om te speel. Sal die plekkie regtig aanbeveel. Die tannie is baie vriendelik en behulpsaam.

Karoo Huisie se terugvoer

Hi Letitia

Baie dankie, julle is altyd welkom.

Karoo Huisie
Anton C - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anton C

'n Verrasende stukkie "Karoo" in Gauteng!

Nie te ver van die walle van die Vaalrivier nie, en naby die poort na die Vrystaat hier in Vanderbijlpark, vind jou voete 'n verrasende stukkie "Karoo". Netjies en knus word hierdie stukkie rustigheid veilig weggesteek van die groot stad se lawaai. Met plattelandse gasvryheid word jy hartlik ontvang en na die netjies toegeruste lawenis gelei. Jou kosbare ryding word onder 'n groot afdak akkommodeer, veilig uit die oog van iemand wat dalk mag oorweeg om een van die 10 gebooie te oortree. Die Karoo Huisie nooi jou binne na sy ruimte en gemak. Selfsorg beteken jy kan gemaklik raak met 'n lekker koppie boeretroos, of Engelse of rooitee, sou jy so verkies; en dié kan jy met lekker tuisgebakte beskuit (gasvryheid voorsien!) geniet - of in die huisie, of in die lushof van 'n tuin voor jou huisie! Baie dankie Koos en Anni dat ons julle Karoo Huisie kon deel.

Karoo Huisie se terugvoer

Baie dankie, Anton, dit was so n voorreg om julle hier by ons te kon huisves.
Kom kuier gerus weer!
Karoo Huisie groete,
Annie

Karoo Huisie
Suzette W - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette W

Eenvoudig, awesome, vriendelik en baie lekker rustig.

Ek kan werklik sê dat van die aankoms waar ons baie vriendelik ontvang is tot en met die vertrek was baie heerlik. Die plekkie is baie mooi en jy voel sommer of jy in die stilte van die Karoo is. Die dekor is net so mooi in die huisie asook die heerlike koffie (en ons was selfs bederf met die lekkerste muffins). Die beddens het tot baie welkome elektriese kombers wat 'n groot pluspunt vir my ma was. Die lekkerste koue water wat ek nog in my lewe gedrink het. Sal sommer weer daar gaan kuier net vir die water. Die eienaars is absoluut die wonderlikste mense en geen moeite was vir hulle te groot nie. Ek sal werklik die plekkie aanbeveel vir enigiemand wat wil oorslaap.

Karoo Huisie se terugvoer

Goeie Middag Suzette,
Baie dankie vir julle terugvoering.
Dit was n voorreg om julle te ontmoet en ons sien uit om julle weer eendag te sien.

Karoo Groete,
Koos en Annie

Karoo Huisie
Attie J - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Attie J

Die Karoohuisie is puik en alles was tot ons beskikking.

Vir ons as bejaardes, was die verblyf 'n bederf. Baie gasvry en hulle slaghuis op die perseel het heerlike biltong!

Karoo Huisie se terugvoer

Groot plesier.

Ons is bly julle het lekker gebly.

Karoo Huisie
Bianca P - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Bianca P

Outentiek.

Baie oulik en netjies. Perfek vir rus.

Karoo Huisie se terugvoer

Baie dankie.

Karoo Huisie
Vanaf
Vanaf R860
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R860
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beethoven-straat 105, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5l5z6XceCwMp9nHtd9rfEfwHPeP3LsCRyhII2617r5WUksIsiy?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R860 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 105 Beethoven Street Vanderbijlpark 1911 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.73659 27.82634

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang