Karoo Huisie
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Annelise Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 236
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Hendri R - Sep 2024
Algehele gradering
Lovely homely restful stay.
Karoo Huisie se terugvoer
Hallo Hendri,
Baie dankie vir die mooi resensie. Was lekker om jou te ontmoet en te hoor dat julle die verblyf geniet het!
Kom kuier gerus weer.
Karoo Huisie groete.
Annie
Dawid C - Jun 2024
Algehele gradering
Top gehalte akkommodasie met puik klientediens.
Karoo Huisie se terugvoer
Baie dankie Dawid! Dit was 'n voorreg om jou te ontmoet. Bly jy het lekker by die Karoo Huisie gekuier! Hoop ons sien jou sommer gou weer.
Karoo Huisie groete,
Annie
Rosel S - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie gerieflik, skoon en bekostigbaar.
Karoo Huisie se terugvoer
Hallo Rosel,
Baie dankie vir die mooi resensie! Dit was 'n voorreg om jul te ontmoet. Julle is 'n besonderse gesin!
Hoop ons sien weer in die toekoms!
Groete
Annie
Quinn C - Mrt 2024
Algehele gradering
Lieflik, gemaklik, skoon en professioneel.
Karoo Huisie se terugvoer
Hallo Quinn,
Baie dankie vir die mooi resensie! Dis gaste soos jy wat dit vir ons die moeite werd maak.
Baie sterkte en seën ook met die werk wat jy doen!
Hoop ons sien jou gou weer in die toekoms!
Vriendelike groete
Annie
Hannelie D - Feb 2024
Algehele gradering
Was uitstekend gewees.
Karoo Huisie se terugvoer
Hallo Hannelie,
Baie dankie! Bly jy en jou moeder kon lekker rus en ontspan! Ons waardeer jou mooi woorde, en ook die boodskappie in ons gasteboekie! Hoop ons sien gou weer in die toekoms!
Francois S - Jan 2024
Algehele gradering
’n Plekkie om uit te span en te ontspan.
Karoo Huisie se terugvoer
Dankie Francois. Dit was 'n voorreg om jul te ontmoet! Hoop ons sien julle weer in die toekoms.
Groete
Annie
Heilie M - Des 2023
Algehele gradering
Ontvangs van Annie en Koos was puik. Ons het baie welkom gevoel. Dit was baie netjies.
Karoo Huisie se terugvoer
Hallo Heilie,
Baie dankie vir die mooi resensie! Ons waardeer dit opreg!
Dit was 'n voorreg om julle te ontmoet, en ons hoop om julle gou weer te sien!
Vriendelike groete,
Annie
Lorette V - Nov 2023
Algehele gradering
Netjies en stil. Altyd die moeite werd. Hulle sê my weer.
Karoo Huisie se terugvoer
Hallo Lorette,
Baie dankie vir die mooi resensie! Ons waardeer dit, en is bly dat julle lekker by ons gebly het!
Hoop ons sien julle gou weer.
Groete
Annie
Joane M - Okt 2023
Algehele gradering
Oornag plekkie.
Karoo Huisie se terugvoer
Hallo Joane,
Baie dankie vir die mooi resensie. Dit was regtig n voorreg om jul te ontmoet!
Hoop julle kom kuier gou weer vir ons!
Vriendelike groete
Annie
Stephen W - Sep 2023
Algehele gradering
Netjiese en veilige verblyf.
Lees meerKaroo Huisie se terugvoer
Hallo Stephanus,
Baie dankie vir die mooi resensie! Wat n wonderlike voorreg om jul te kon ontmoet!
Milo het die yorkies ook net so baie geniet.
Julle was regtig baie spesiale gaste, wat ons lank sal onthou!
Hoop ons sien julle weer in die toekoms.
Vriendelike groete
Annie
Rhona H - Apr 2023
Algehele gradering
Rustig.
Karoo Huisie se terugvoer
Baie dankie.
Frikkie M - Mrt 2023
Algehele gradering
10 uit 5. Baie netjies en rustig.
Karoo Huisie se terugvoer
Hallo Frikkie, wat 'n voorreg om julle te kon ontmoet. Baie dankie vir die mooi terugvoering oor julle verblyf. Dis gaste soos julle wat dit vir ons die moeite werd maak. Hoop om julle weer in die toekoms te sien. Groete. Annie
Thinus P - Feb 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Karoo Huisie se terugvoer
Hallo Thinus,
Baie dankie vir die mooi resensie. Dit was 'n voorreg om julle te ontmoet. Bly jul het die kuiertjie geniet, en dat jul die ekstra tydjie geniet het.
Kom kuier gerus weer.
Groete
Annie
Nadia T - Okt 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam verras.
Karoo Huisie se terugvoer
Hallo Nadia,
Baie dankie vir die terugvoer. Dit was n voorreg om jul te ontmoet. Dankbaar om te hoor dat julle lekker gebly het.
Ek hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike Karoo Huisie groete
Annie
Johan W - Jul 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Karoo Huisie se terugvoer
Baie dankie Johan en Leonie! Dit was n voorreg om jul te ontmoet! Ons hoop ons sien julle gou weer!
Karoo Huisie groete.
Annie
Jacques L - Jul 2022
Algehele gradering
What an amazing place. Highly recommended.
Lees meerKaroo Huisie se terugvoer
Hallo Jacques. Baie dankie. Dis vir ons goed om te weet dat jy so lekker gebly het! Dit was lekker om jou te ontmoet, en hoop ons sien jou sommer gou weer! Groete. Annie
Sarisca J - Feb 2022
Algehele gradering
Dit het soos ons huis gevoel weg van die huis af.
Karoo Huisie se terugvoer
Baie dankie Sarisca. Dit was lekker om julle te ontmoet.
Groete,
Annie
Larry H - Feb 2022
Algehele gradering
Very, very, excellent. Wish I had lots of business in Vanderbijlpark, will stay at Karoo Huisie every time.
Lees meerKaroo Huisie se terugvoer
Hallo Larry.
Thanks a lot for the review. You must come earlier next time, to have time to relax in the garden.
It was a pleasure to meet you.
Karoo Huisie regards,
Annie
Linelle S - Sep 2022
Algehele gradering
Ons het oornag verblyf gesoek vir 'n troue in Vanderbijl en was aangenaam verras met Karoo Huisie.
Karoo Huisie se terugvoer
Hallo Linelle,
Baie dankie.
Wat n voorreg om jul te ontmoet.
Dit is altyd lekker om te weet dat ons gaste lekker gebly het. Ons hoop dat ons julle sommer gou weer gaan sien.
Vriendelike Karoo Huisie groete,
Annie
Terence S - Des 2021
Algehele gradering
Skoon, netjies, waarde vir geld en die eienaar was baie vriendelik en het seker gemaak ons was gemaklik. Sal die plek vir almal aanbeveel.
Karoo Huisie se terugvoer
Baie dankie Terence vir die mooi resensie! Dis altyd vir ons lekker om te weet dat ons gaste lekker by ons gebly het! Hoop ons sien jul weer!
Ria B - Des 2021
Algehele gradering
Wonderlike omgewing en gasvryheid.
Karoo Huisie se terugvoer
Baie dankie Ria vir die mooi resensie! Dis gaste soos jy wat dit vir ons alles die moeite werd maak! Mens ontmoet gaste as vreemdelinge, en gaan weg as vriende! Was lekker om jou te ontmoet!
Corrie B - Des 2020
Algehele gradering
Baie mooi plekkie.
Karoo Huisie se terugvoer
Baie dankie Corrie. Dis goed om te weet dat julle die kuier by die Karoo Huisie geniet het. Kom kuier gerus weer.
Groete,
Annie
Caroline G - Aug 2020
Algehele gradering
Amazing! Regtig!
Lees meerKaroo Huisie se terugvoer
Dankie vir die mooi resensie Caroline! Dit is altyd goed om sulke positiewe kommentaar te kry.
Dit was lekker om jou te ontmoet, en ons hoop om jou sommer gou weer te sien!
Groete,
Annie
Rachel M - Jan 2020
Algehele gradering
Ideale blyplek in die Vaaldriehoek weens ligging, privaatheid, fasiliteite en diens.
Karoo Huisie se terugvoer
Baie dankie Rachel en Adri vir die mooi woorde.
Ons is bly die Karoo Huisie het vir jul n tuiste in die vreemde geword. Dit sal altyd lekker wees om julle te ontvang.
Karoo Huisie groete.
Annie
Maryn S - Des 2019
Algehele gradering
So 'n pragtig gemeubileerde plekkie met alles wat jy benodig.
Karoo Huisie se terugvoer
Baie dankie Maryn. Dit was n voorreg om jul te ontvang!
Hoop ons sien jul weer in die toekoms!
Thinus V - Des 2019
Algehele gradering
Heerlike plek.
Karoo Huisie se terugvoer
Baie dankie Thinus. Dit was lekker om jul te ontmoet.
Hoop om jul gou weer te sien!
Quanita H - Apr 2019
Algehele gradering
Was netjies en skoon.
Karoo Huisie se terugvoer
Baie dankie. Ons het daarna omgesien.
Tiaanna V - Okt 2018
Algehele gradering
Besonders lekker! Pragtige plekkie, sal beslis weer kom!
Karoo Huisie se terugvoer
Dankie Tiaanna, vir die mooi resensie. Ons hoop ons sien julle gou weer. Dit was 'n voorreg om julle uit te help.
Christelle P - Okt 2018
Algehele gradering
Gasvryheid. Rustigheid. Skoon en netjies.
Karoo Huisie se terugvoer
Baie dankie. Ek is bly julle het lekker gekuier en die rustigheid geniet. Kom kuier gerus weer. Karoo Huisie groete. Annie
Letitia G - Sep 2018
Algehele gradering
Baie netjiese plek.
Karoo Huisie se terugvoer
Hi Letitia
Baie dankie, julle is altyd welkom.
Anton C - Aug 2018
Algehele gradering
'n Verrasende stukkie "Karoo" in Gauteng!
Lees meerKaroo Huisie se terugvoer
Baie dankie, Anton, dit was so n voorreg om julle hier by ons te kon huisves.
Kom kuier gerus weer!
Karoo Huisie groete,
Annie
Suzette W - Jul 2017
Algehele gradering
Eenvoudig, awesome, vriendelik en baie lekker rustig.
Lees meerKaroo Huisie se terugvoer
Goeie Middag Suzette,
Baie dankie vir julle terugvoering.
Dit was n voorreg om julle te ontmoet en ons sien uit om julle weer eendag te sien.
Karoo Groete,
Koos en Annie
Attie J - Jun 2017
Algehele gradering
Die Karoohuisie is puik en alles was tot ons beskikking.
Karoo Huisie se terugvoer
Groot plesier.
Ons is bly julle het lekker gebly.
Bianca P - Sep 2017
Algehele gradering
Outentiek.
Karoo Huisie se terugvoer
Baie dankie.
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beethoven-straat 105, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang