Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo Huisie

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Dawid C
1 nag
5.0
Jun 2024

Top gehalte akkommodasie met puik klientediens. Die Karoo Huisie is baie goed geleë en klientediens was uit die boonste rakke. Sal dit definitief weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelise
Karoo Huisie
Baie dankie Dawid! Dit was 'n voorreg om jou te ontmoet. Bly jy het lekker by die Karoo Huisie gekuier! Hoop ons sien jou sommer gou weer. Karoo Huisie groete, Annie

Rosel S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Baie gerieflik, skoon en bekostigbaar. Alles was perfek en baie gerieflik. Julle aandag aan detail staan uit. Ons sal beslis weer kom, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelise
Karoo Huisie
Hallo Rosel, Baie dankie vir die mooi resensie! Dit was 'n voorreg om jul te ontmoet. Julle is 'n besonderse gesin! Hoop ons sien weer in die toekoms! Groete Annie

Quinn C
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

Lieflik, gemaklik, skoon en professioneel. Lieflike akkommodasie - professioneel en vriendelik, uitstekende kommunikasie - definitief waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelise
Karoo Huisie
Hallo Quinn, Baie dankie vir die mooi resensie! Dis gaste soos jy wat dit vir ons die moeite werd maak. Baie sterkte en seën ook met die werk wat jy doen! Hoop ons sien jou gou weer in die toekoms! Vriendelike groete Annie

Hannelie D
1 nag
5.0
Feb 2024

Was uitstekend gewees. Wat 'n lieflike plekkie om jou kop te kan laat rus na 'n lang warm dag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelise
Karoo Huisie
Hallo Hannelie, Baie dankie! Bly jy en jou moeder kon lekker rus en ontspan! Ons waardeer jou mooi woorde, en ook die boodskappie in ons gasteboekie! Hoop ons sien gou weer in die toekoms!

Francois S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

’n Plekkie om uit te span en te ontspan. Ons is vriendelik ontvang en kan net met lof praat van ons verblyf. Opsommend: Uitnodigend en alles was van hoogstaande gehalte!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelise
Karoo Huisie
Dankie Francois. Dit was 'n voorreg om jul te ontmoet! Hoop ons sien julle weer in die toekoms. Groete Annie

Heilie M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Ontvangs van Annie en Koos was puik. Ons het baie welkom gevoel. Dit was baie netjies. Karoo huisie was vir ons amazing, great, fantastic!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelise
Karoo Huisie
Hallo Heilie, Baie dankie vir die mooi resensie! Ons waardeer dit opreg! Dit was 'n voorreg om julle te ontmoet, en ons hoop om julle gou weer te sien! Vriendelike groete, Annie

Lorette V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2023

Netjies en stil. Altyd die moeite werd. Hulle sê my weer. Dit is altyd die beste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelise
Karoo Huisie
Hallo Lorette, Baie dankie vir die mooi resensie! Ons waardeer dit, en is bly dat julle lekker by ons gebly het! Hoop ons sien julle gou weer. Groete Annie

Joane M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Oornag plekkie. Baie netjies en skoon. Alles wat nodig is vir 'n oornag. Annie het ons vriendelik verwelkom en alles mooi gewys. Veilige blyplek. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelise
Karoo Huisie
Hallo Joane, Baie dankie vir die mooi resensie. Dit was regtig n voorreg om jul te ontmoet! Hoop julle kom kuier gou weer vir ons! Vriendelike groete Annie

Stephen W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Netjiese en veilige verblyf. 'n Karoo-verrassing in die stad. Oulike Karoo-dekor. Dit was salig om in so 'n mooi en groot tuin tyd te kon spandeer. Woonstel is baie lekker ingerig en alles is mooi skoon en stylvol versier. Die eienares het baie moeite gedoen om ons aanvanklike probleem met die TV te herstel na die vorige kliënte dit uitgestel het. Die ekstra groot bed was 'n bonus. Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam en het ons soos konings behandel. Die stilte het waarlik die Karoo-atmosfeer versterk. Milo was 'n vriendelike hondemaatjie vir ons yorkies. Heerlik gebraai. Sal definitief graag weer gebruik maak van hierdie blyplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelise
Karoo Huisie
Hallo Stephanus, Baie dankie vir die mooi resensie! Wat n wonderlike voorreg om jul te kon ontmoet! Milo het die yorkies ook net so baie geniet. Julle was regtig baie spesiale gaste, wat ons lank sal onthou! Hoop ons sien julle weer in die toekoms. Vriendelike groete Annie

Rhona H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Rustig. Met aankoms het die eienaar ons verwelkom en alles gewys. Baie vriendelik en behulpsaam. Pragtige kamer en tuin. Sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Annelise Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 229

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R860
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R860
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beethoven-straat 105, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5l5z6XceCwMp9nHtd9rfEfwHPeP3LsCRyhII2617r5WUksIsiy?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R860 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 105 Beethoven Street Vanderbijlpark 1911 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.73659 27.82634

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang