Karoo Huisie
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beethoven-straat 105, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
- Vanaf R860 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Karoo Huisie het 2 aparte eenhede langs mekaar in Vanderbijlpark. Die eenhede is apart van die hoofhuis en is in 'n tuin waar gaste heerlik kan ontspan en na die voëltjies kan luister.
Karoo Huisie 1 bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook lugversorging, 'n kombuisie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met Netflix en WiFi.
Karoo Huisie 2 beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 3 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed. Daar is slegs 'n deur tussen die 2 kamers. Die kamers deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook lugversorging, 'n kombuisie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met Netflix en WiFi.
Daar is 'n wasgoeddiens, selfsorggeriewe, WiFi en 'n braai-area op die perseel. Gaste kan ook in die tuin ontspan.
Aktiwiteite in die omgewing sluit voëlkyk, swem, visvang en fietsry in.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Wat gaste dink
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Annelise Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 238
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Beethoven-straat 105, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
- Gaste dink Karoo Huisie het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Vanderbijlpark Gauteng
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beethoven-straat 105, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang