Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo Huisie

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beethoven-straat 105, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • Vanaf R860 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Karoo Huisie het 2 aparte eenhede langs mekaar in Vanderbijlpark. Die eenhede is apart van die hoofhuis en is in 'n tuin waar gaste heerlik kan ontspan en na die voëltjies kan luister.

Karoo Huisie 1 bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook lugversorging, 'n kombuisie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met Netflix en WiFi.

Karoo Huisie 2 beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 3 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed. Daar is slegs 'n deur tussen die 2 kamers. Die kamers deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook lugversorging, 'n kombuisie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met Netflix en WiFi.

Daar is 'n wasgoeddiens, selfsorggeriewe, WiFi en 'n braai-area op die perseel. Gaste kan ook in die tuin ontspan.

Aktiwiteite in die omgewing sluit voëlkyk, swem, visvang en fietsry in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Dawid C
5.0
Top gehalte akkommodasie met puik klientediens. Die Karoo Huisie is baie goed geleë en klientediens was uit die boonste rakke. Sal dit definitief weer...
Sien meer
Jun 2024
Rosel S
Gesin met klein kinders
5.0
Baie gerieflik, skoon en bekostigbaar. Alles was perfek en baie gerieflik. Julle aandag aan detail staan uit. Ons sal beslis weer kom, baie dankie.
Mrt 2024
Quinn C
Besigheidsreis
5.0
Lieflik, gemaklik, skoon en professioneel. Lieflike akkommodasie - professioneel en vriendelik, uitstekende kommunikasie - definitief waarde vir geld.
Mrt 2024
Hannelie D
5.0
Was uitstekend gewees. Wat 'n lieflike plekkie om jou kop te kan laat rus na 'n lang warm dag.
Feb 2024
Francois S
Saam met lewensmaat
5.0
’n Plekkie om uit te span en te ontspan. Ons is vriendelik ontvang en kan net met lof praat van ons verblyf. Opsommend: Uitnodigend en alles was van h...
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Annelise Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 229

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Beethoven-straat 105, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • Gaste dink Karoo Huisie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vanderbijlpark Gauteng
Vanaf
Vanaf R860
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R860
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beethoven-straat 105, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5l5z6XceCwMp9nHtd9rfEfwHPeP3LsCRyhII2617r5WUksIsiy?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R860 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 105 Beethoven Street Vanderbijlpark 1911 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.73659 27.82634

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang