Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Karoo Hysie Inni Stad

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louis Trichardt-straat 887, Rietfontein, Pretoria, 0084, Gauteng
  • Vanaf R1 850 R1 573 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Karoo Hysie Inni Stad is 'n bekoorlike selfsorghuis in Rietfontein. Hier kan gaste 'n rustige toevlugsoord naby die stad geniet, wat dit 'n ideale opsie maak vir diegene wat van die gewoel wil ontsnap.

Dié huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n lessenaar en stoel vir diegene wat 'n bietjie werk moet doen. Dit beskik ook oor 'n en suite-oopplanbadkamer met 'n stort-oor-bad. Die tweede solderslaapkamer het 2 dubbelbeddens en 2 enkelbeddens en gaste maak gebruik van die tweede badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, eetgerei, breekware en 'n yskas-vrieskas toegerus. Gaste kan 'n ete by die sentrale etenstafel met sitplek vir 4 geniet of op een van die gemaklike sitplekopsies in die sitarea ontspan. Vir vermaak is 'n TV met Netflix en gratis WiFi beskikbaar.

Die huis lei na 'n uitnodigende stoep met buitesitplek en 'n uitsig oor die park en op die Magaliesberge. Die privaat tuin, met 'n welige grasperk, kalmerende fontein en draagbare braaigeriewe, bied baie plek vir gaste om te ontspan. Boonop het gaste toegang tot 'n swembad.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Slaapkamer

6

2 x Enkelbed / Driekwartbed

2 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Carolien Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 294

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Louis Trichardt-straat 887, Rietfontein, Pretoria, 0084, Gauteng
  • Gaste dink Karoo Hysie Inni Stad het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 850
R 1 850 R 1 573
per nag, vir 8 mense
Vanaf R1 850
R 1 850 R 1 573
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louis Trichardt-straat 887, Rietfontein, Pretoria, 0084, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb096c6c9f7ef82c8283c2b2a9efd16804a86cad1a44f682bbc4ab175826352e235eab9f8b74b62a926298d92fb591d36dc66?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 850 nouVanaf R1 573 per nag, vir 8 mense 1 5 1 5 887 Louis Trichardt Street Rietfontein 0084 Gauteng 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -25.701872352871 28.224758919626

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456