Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo Inn

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 69 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Anna-marie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Awesome. Ek beveel Karoo Inn aan. Heerlik en veilig gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanja C
1 nag
5.0
Apr 2024

Fantastiese plek. Pragtige plek! Heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eve
Karoo Inn
, thank you! Eve @ Karoo Inn Guesthouse

Jacobus D
1 nag
5.0
Mrt 2024

Die verblyf was aangenaam. Dit is 'n baie bekoorlike plekkie met al die skapies en geskryf teen die mure. Die gasvrou se storie wat tot die ontstaan van die gastehuis gelei het, is baie indrukwekkend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique V
1 nag
5.0
Jan 2024

My little dog has ample place to stretch his legs. Parking was safe and secure. I had a beautiful stay at Karoo Inn. The accommodation was excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eve
Karoo Inn
Thank you, dear Monique!

Lourane R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Rustige atmosfeer na die lang pad. Die kamer was skoon en netjies en goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eve
Karoo Inn
Dankie vir u ondersteuning.

Alecia V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Rustig. Dit was 'n vreeslike mooi netjiese plekkie. Veral na 'n lang rit om deur vriendelike mense gegroet te word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rita F
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Baie veilig met 'n lekker braai-area. Rustig met alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johann H
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2024

Lekker plek in 'n klein dorpie. Baie lekker oorgebly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eve
Karoo Inn
Asb kom weer! Eve by Karoo Inn Guesthouse

Marius S
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2024

Was die regte keuse vir my reis terug van die Suid-Kaap na Potch. Baie lekker en sal volgende keer vir seker my braaivleis en ander versnapperings byderhand hê.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard C
1 nag
4.0
Jan 2024

Beslis 'n baie lekker oornagstop op die N12. Kamer was netjies en gerieflik ingerig. Grond is netjies en parkeering is onderdak en veilig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Eve Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 69

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Waterkantstraat 4, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU3YWE3ZWRiLTRlMzUtNGRiNi1hZDE4LWJkMTNkYWM3Y2U1Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 69 5 1 5 4 Waterkant Street Hopetown 8750 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 09:00 -29.622840411617 24.082021543501

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang