Karoo Karos
Beskrywing
Drie gaste kan op 3 driekwartbeddens geakkommodeer word waarvan 2 van hierdie beddens in 'n dubbelbed omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n stort. Op versoek kan 4 gaste geakkommodeer word, waarvan 2 volwassenes en 2 kinders is. Die eenheid het 'n kombuis wat met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof en 'n etenstafel toegerus is.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet met bidet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Slegs gaste waarvoor daar bespreek is, word op die perseel toegelaat.
Die verblyf het sonkrag en word dus nie deur beurtkrag geraak nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid spog met lieflike houtvloere en hoë plafonne. Daar is 3 enkelbeddens, waarvan 2 in 'n dubbelbed omskep kan word. Daar is 'n privaat ingang en 'n privaat badkamer met 'n stort. Geriewe sluit 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe in. Die eenheid se stoep bied 'n uitsig op die Swartberge. Kinders is welkom en groter gesinne kan op versoek geakkommodeer word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Slegs gaste waarvoor daar bespreek is, word op die perseel toegelaat.
Die verblyf het sonkrag en word dus nie deur beurtkrag geraak nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Karoo Kraaltjie Deluxe is ruim en het 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n aparte badkamer met 'n stort. Daar is 'n oopplan-sitkarea met lugversorging en 'n kombuis met 'n etenstafel. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Buite is daar 'n privaat stoep, braaigeriewe en 'n vuurput. Daar is geen TV nie, net 'n radio en WiFi is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Slegs gaste waarvoor daar bespreek is, word op die perseel toegelaat.
Die verblyf het sonkrag en word dus nie deur beurtkrag geraak nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kothuis beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n aparte kombuis en 'n sitarea. Dié eenheid het slaapplek vir 4 gaste en 3 gaste slaap in die slaapkamer en 1 in die sitarea. Indien die ekstra gas 'n kind is, kan die eenheid tot 5 gaste akkommodeer, maar dit moet vooraf gereël word. Die slaapkamer het 1 koningingrootte-bed en 1 enkelbed, terwyl 'n enkelbed en 'n slaapbank in die sitkarea beskikbaar is. Die kothuis het 'n privaat tuin. Daar is ook 'n koolstoof vir die koue winteraande. Tariewe is gebaseer op 2 gaste, maar kan aangepas word indien daar meer as 2 gaste is.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kinderbank vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Slegs gaste waarvoor daar bespreek is, word op die perseel toegelaat.
Die verblyf het sonkrag en word dus nie deur beurtkrag geraak nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Albertstraat 38, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang