Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo Karos

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 135 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Chere C
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Goeie waarde vir geld. Altyd lekker om by Karoo Karos te bly, mens voel veilig en gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Ons sou graag langer daar wou vertoef, om die rustigheid te kon geniet. Dit is so 'n mooi plekkie. Alles is baie smaakvol ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willem
Karoo Karos
Baie dankie. Ons waardeer die terugvoer. Miskien het julle volgende keer meer tyd om die rustigheid in te drink. Veilig wees.

Charl V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Heerlike naweek wegbreek. Heerlik en gasvry wegbreek. Tuin is pragtig. Ons kom gou weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willem
Karoo Karos
Baie dankie. Ons waardeer jou terugvoer.

Lydia C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Heerlike gekuier in skoon natuur. Heerlik gebly in 'n skoon, netjiese kamer. Hulle was bereid om 'n ekstra bed in te dra. Warm komberse en skoon kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willem
Karoo Karos
Baie dankie vir jou terugvoer, Lydia. Ons waardeer dit.

Jan F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

As jy Ladismith wil besoek, is dit die plek om te oornag. Ons het lekker gebly en lekker geslaap! Die gasheer/-vrou het ons gasvry ontvang en 'n ekstra myl met ons gestap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willem
Karoo Karos
Baie dankie, Jan. Ons waardeer die fantastiese terugvoer. Ons is bly dat julle dit geniet het.

Robynlee M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Lovely stay at Karoo Kraaltjie Deluxe. We had a lovely stay at Karoo Kraaltjie Deluxe. The entire place is spacious, beautiful and provided much needed peace and quiet. Easy check-in and a warm welcome. A definite gem. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willem
Karoo Karos
Hi Robynlee Thank you for the kind words. We are so happy that you enjoyed your stay.

Lizelle S
1 nag
5.0
Mei 2024

My tweede besoek en sal nêrens anders op Ladismith oorbly nie. Mal oor Karoo Karos. Groot bederf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kayla R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Asemrowend! Absolutely fantasies gewees! Beveel die plek aan vir almal! Baie vriendelike mense gesels baie lekker, een van ons top oornag verblyf plekke!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willem
Karoo Karos
Baie dankie, Kayla. Ons waardeer die positiewe terugvoer en ondersteuning.

Anthea H
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jan 2024

Goeie waarde vir geld en uitstekende diens. Soos altyd uitstekende diens en die gasheer wat agteroor buig om ons te akkommodeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willem
Karoo Karos
Dankie Anthea. Dis 'n plesier om gehalte mense te huisves.

Peter T
1 nag
5.0
Jan 2024

Very nice. The hosts were friendly and accommodating. The room was very clean and neat with modern furnishings, and the gardens were attractive. I enjoyed staying there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Willem Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 135

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albertstraat 38, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU2NGUzMzE0LTVkYjItNDRkOS1hMjhlLWUxMmMyMDk1YjY3MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 135 5 1 5 38 Albert Street Ladismith 6655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.496204948807 21.26836090802

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang