Karoo Karos
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Willem Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 135
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Chere C - Sep 2024
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Ronel V - Sep 2024
Algehele gradering
Ons sou graag langer daar wou vertoef, om die rustigheid te kon geniet.
Karoo Karos se terugvoer
Baie dankie. Ons waardeer die terugvoer. Miskien het julle volgende keer meer tyd om die rustigheid in te drink. Veilig wees.
Charl V - Aug 2024
Algehele gradering
Heerlike naweek wegbreek.
Karoo Karos se terugvoer
Baie dankie. Ons waardeer jou terugvoer.
Lydia C - Jun 2024
Algehele gradering
Heerlike gekuier in skoon natuur.
Karoo Karos se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer, Lydia. Ons waardeer dit.
Jan F - Jun 2024
Algehele gradering
As jy Ladismith wil besoek, is dit die plek om te oornag.
Karoo Karos se terugvoer
Baie dankie, Jan. Ons waardeer die fantastiese terugvoer. Ons is bly dat julle dit geniet het.
Robynlee M - Mei 2024
Algehele gradering
Lovely stay at Karoo Kraaltjie Deluxe.
Karoo Karos se terugvoer
Hi Robynlee
Thank you for the kind words. We are so happy that you enjoyed your stay.
Lizelle S - Mei 2024
Algehele gradering
My tweede besoek en sal nêrens anders op Ladismith oorbly nie.
Kayla R - Feb 2024
Algehele gradering
Asemrowend!
Karoo Karos se terugvoer
Baie dankie, Kayla. Ons waardeer die positiewe terugvoer en ondersteuning.
Anthea H - Jan 2024
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld en uitstekende diens.
Karoo Karos se terugvoer
Dankie Anthea. Dis 'n plesier om gehalte mense te huisves.
Peter T - Jan 2024
Algehele gradering
Very nice.
Bianca P - Jan 2024
Algehele gradering
Heerlik.
Shanitha Iris P - Aug 2024
Algehele gradering
Perfect. Keep up the excellent standard!
Dot R - Sep 2024
Algehele gradering
Plattelandse gasvryheid en guns, bedoel vir elke liewe siel!
Anonieme gas - Sep 2024
Algehele gradering
Heleen V - Des 2023
Algehele gradering
Heerlik om daar te bly.
Anthea H - Des 2023
Algehele gradering
Heerlik gebly en goeie waarde vir geld.
Karoo Karos se terugvoer
Dankie Anthea. Ons waardeer die terugvoer.
Stephen P - Nov 2023
Algehele gradering
Great every time we stay at Karoo Karos.
Karoo Karos se terugvoer
Thank you Stephen. Always a pleasure to welcome you.
Gabrie G - Nov 2023
Algehele gradering
Vriendelik en skoon verblyf met goeie sentrale ligging.
Karoo Karos se terugvoer
Baie dankie Gabrie. Ons waardeer ook gaste soos julle.
Dolores R - Okt 2023
Algehele gradering
A great stay, friendly welcome, beautifully furnished and fully equipped.
Karoo Karos se terugvoer
Thank you Dolores. We take note of your recommendation, also considering that we are self-catering units. Extras are served as a matter of courtesy.
Kolijn W - Okt 2023
Algehele gradering
Pleasant, peaceful.
Karoo Karos se terugvoer
Dear Kolijn
Your feedback is appreciated. Thank you.
Felicia D - Aug 2023
Algehele gradering
Rustig en waarde vir geld.
Karoo Karos se terugvoer
Baie dankie Felicia. Ons waardeer jou terugvoer.
Lizelle S - Jul 2023
Algehele gradering
Karoo-gasvryheid.
Loffie V - Jun 2023
Algehele gradering
Ongelooflike, netjiese, skoon en uiters funksionele verblyf. Vriendelike en hartlike ontvangs.
Karoo Karos se terugvoer
Baie dankie, Roelf. Julle positiewe terugvoer word regtig waardeer en ons is bly julle het die verblyf geniet.
Mg V - Mei 2023
Algehele gradering
Baie netjies en skoon en baie vriendelike en ondersteunende gashere.
Mariana M - Apr 2023
Algehele gradering
Aangename, rustige, vriendelike, gasvrye verblyf.
Karoo Karos se terugvoer
Dankie Mariana. Ons waardeer jou mooi terugvoering. Dankie ook vir julle ondersteuning.
Zandro H - Mei 2023
Algehele gradering
Wonderlike ervaring!
Karoo Karos se terugvoer
Dankie vir jou positiewe terugvoer Zandro. Ons is bly julle het ons omgewing en die bergklim geniet.
Sherna S - Apr 2023
Algehele gradering
A beautiful and peaceful place to stay, fully equipped.
Karoo Karos se terugvoer
Thank you so much, Sherna. I appreciate your feedback.
Pieter S - Apr 2023
Algehele gradering
Tuis in die Karoo.
Karoo Karos se terugvoer
Ons is bly jy het dit geniet Pieter. Dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons waardeer dit.
Cornize D - Feb 2023
Algehele gradering
Sakereisiger.
Karoo Karos se terugvoer
Baie dankie Chris. Julle ondersteuning en terugvoering word waardeer.
Stephen P - Mrt 2023
Algehele gradering
I have often stayed at the Karoo Karos. It never disappoints. Thanks very much.
Karoo Karos se terugvoer
Thank you, Stephen. It is much appreciated.
Carisca S - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie lekker en mooi.
Karoo Karos se terugvoer
Dankie vir die gawe woorde Carisca. Ons is bly julle het dit geniet.
Anne T - Mrt 2023
Algehele gradering
Lovely attention to detail in the rooms. Wonderful host!
Karoo Karos se terugvoer
Thank you so much. We really love it when our guests enjoy their stay.
Julie C - Feb 2023
Algehele gradering
We were welcomed by the landlords.
Karoo Karos se terugvoer
Dear Julie
It was a pleasure hosting you. Thank you for the kind and honoust review. All the best.
Christiaan P - Jan 2023
Algehele gradering
Rustig en gemaklik.
Malinge N - Okt 2023
Algehele gradering
Well received as guests and the place is beautiful and clean.
Karoo Karos se terugvoer
Thank you Malinge. Your kind words are appreciated.
Samuel J - Feb 2023
Algehele gradering
Awesome.
Karoo Karos se terugvoer
Thank you Samuel.
Talita M - Okt 2022
Algehele gradering
Gerieflike verblyf in 'n rustige omgewing.
Pauline D - Okt 2022
Algehele gradering
Heerlike, rustige verblyf.
Karoo Karos se terugvoer
Baie dankie Pauline. Ons waardeer die positiewe terugvoer.
Johannes K - Okt 2022
Algehele gradering
It was very quiet and very comfortable.
Karoo Karos se terugvoer
Thank you very much. We greatly appreciate it.
Elma V - Okt 2022
Algehele gradering
Skoon, luuks, netjies en veilig.
Karoo Karos se terugvoer
Baie dankie vir die resensie, Elma. Ons waardeer dit.
Daniel K - Okt 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly, geriewe is netjies en die mense is baie gasvry.
Karoo Karos se terugvoer
Baie dankie vir die resensie Niel. Ons waardeer dit.
Gerhard S - Sep 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Karoo Karos se terugvoer
Baie dankie Gerhard. Ons het groot waardering vir die mooi terugvoer.
Marietjie M - Sep 2022
Algehele gradering
Ideale akkommodasie.
Karoo Karos se terugvoer
Baie dankie Marietjie. Ons waardeer jou resensie baie.
Jan V - Aug 2022
Algehele gradering
Hopeloos te min sterre om die plek te oordeel.
Noelene D - Aug 2022
Algehele gradering
Fantasties. Pragtige tuin. Alles op sy plek.
Narinsamy P - Aug 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Karoo Karos se terugvoer
Baie dankie.
Lindie V - Aug 2022
Algehele gradering
Pragtige plek, heerlike koekies en beskuit.
Karoo Karos se terugvoer
Baie dankie Lindie. Ons waardeer jou positiewe terugvoer.
Adam B - Jul 2022
Algehele gradering
Outstanding and beyond expectation.
Karoo Karos se terugvoer
Thank you for the kind words Adam. It is appreciated.
Angelique P - Jun 2022
Algehele gradering
Ons het vir een aand in Ladismith oorgeslaap om 'n begrafnis by te woon.
Lees meerKaroo Karos se terugvoer
Baie dankie Angelique. Ons is bly julle is tevrede en waardeer die positiewe terugvoer.
Bianca M - Jun 2022
Algehele gradering
Perfekte ligging en waarde vir geld.
Karoo Karos se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe resensie Bianca. Ons waardeer dit opreg.
Althea S - Jun 2022
Algehele gradering
Ons het die kuier baie geniet.
Karoo Karos se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Frikkie S - Mei 2022
Algehele gradering
Rustige plattelandse plek met alles wat jy nodig het om die omgewing te verken.
Karoo Karos se terugvoer
Baie dankie Frikkie. Julle kan altyd weer terugkeer vir 'n langer besoek en die pragtige omgewing verder verken.
Johann S - Mei 2022
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld en baie baie netjies.
Karoo Karos se terugvoer
Baie dankie Johann. Ons is bly jy het 'n positiewe ervaring gehad. Wees geseënd.
Rocco R - Mei 2022
Algehele gradering
Very comfortable and great hospitality.
Karoo Karos se terugvoer
Dear Rocco,
Thank you for the wonderful feedback. It was a pleasure to host you.
Marina D - Mei 2022
Algehele gradering
Rustige en heerlike verblyf!
Karoo Karos se terugvoer
Baie dankie Pieter. Dis altyd lekker om positiewe terugvoer te kry. Julle ondersteuning word waardeer.
Stephen P - Mei 2022
Algehele gradering
Another great stay.
Karoo Karos se terugvoer
Dear Stephen,
We are glad that you have enjoyed your stay with us. Thank you for the kind words spoken and for supporting our business.
Andre B - Mei 2022
Algehele gradering
Uitstekende plek!
Karoo Karos se terugvoer
Altyd welkom André.
Amanda L - Apr 2022
Algehele gradering
Gerieflik met uitstaande diens.
Karoo Karos se terugvoer
Baie dankie vir die kragtige resensie. Ons waardeer dit opreg.
Jako C - Apr 2022
Algehele gradering
Gasvry, netjies en baie goed ingerig.
Karoo Karos se terugvoer
Dankie Jako. Dit was 'n voorreg om julle te ontvang. Groete. Willem
Ferdinand S - Feb 2022
Algehele gradering
Verfrissend oorspronklik.
Lees meerCorali M - Apr 2022
Algehele gradering
Het die plekkie en die eienaars geniet. Heerlike plek!
Karoo Karos se terugvoer
Hi Corali
Baie dankie vir jou gawe woorde. Ja, Ladismith bied baie meer as wat 'n mens dink.
Groete
Karoo Karos
Samuel B - Mrt 2022
Algehele gradering
Uitstekend, vriendelik en netjies.
Corali M - Mrt 2022
Algehele gradering
Het die plekkie en die eienaars geniet. Heerlike plek!
Helet G - Sep 2022
Algehele gradering
Die absoluut beste waarde vir geld ooit!
Karoo Karos se terugvoer
Baie dankie Helet. Ons waardeer die opbouende terugvoer.
Francois L - Sep 2022
Algehele gradering
Vriendelik ontvang deur gasheer en vrou. Gasvry en spontaan.
Karoo Karos se terugvoer
Baie dankie vir julle wonderlike terugvoer. Dis lekker om te sien dat mense dit geniet.
Camine V - Aug 2022
Algehele gradering
Dit was 'n ontvangs en blyplek uit die boonste rakke.
Karoo Karos se terugvoer
Baie dankie. Groot waardering vir dit.
Martin S - Aug 2022
Algehele gradering
Long-weekend stay for a nearby sports event.
Karoo Karos se terugvoer
Thank you Martin. Glad you have enjoyed it.
Lizelle C - Mrt 2022
Algehele gradering
Rustig, veilig en so vriendelik ontvang.
Karoo Karos se terugvoer
Baie dankie Lizelle. Ladismith is beslis 'n besoek werd.
Christopher V - Jan 2022
Algehele gradering
Uiters aangenaam en gerieflik.
Karoo Karos se terugvoer
Baie dankie vir die gawe woorde Elize.
Erika M - Jan 2022
Algehele gradering
Baie skoon en netjiese verblyf in die pragtige Ladismith.
Karoo Karos se terugvoer
Dis net 'n plesier.
Marius L - Mei 2022
Algehele gradering
Ruim.
Veronica V - Des 2022
Algehele gradering
Netjies en gerieflik.
Karoo Karos se terugvoer
Hi Veronica
Ons neem kennis en neem in ag dat julle gevra het vir 3 gaste in een eenheid. Die behoefte soos uitgespreek deur die kliënt is ons gids. Die eenheid voldoen aan alle vereistes om drie persone te kan huisves. Ons bly dankbaar vir julle ondersteuning.
Andre S - Des 2021
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike ondervinding. Vriendelike en professionele mense. Sal enige dag en tyd teruggaan.
Karoo Karos se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer André. Ons hoop om jou in die toekoms weer te verwelkom.
Anneli N - Des 2021
Algehele gradering
Gasvryheid uitstekend.
Karoo Karos se terugvoer
Baie dankie Anneli. Ons waardeer julle terugvoer.
Hermien V - Nov 2021
Algehele gradering
Offered more than expected.
Karoo Karos se terugvoer
Your observations are truly appreciated. Thank you.
Willie H - Nov 2021
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Karoo Karos se terugvoer
Baie dankie Willie, ook vir julle vriendelikheid. Dit was 'n plesier om julle te ontvang.
Evelene M - Okt 2021
Algehele gradering
Die stilte was die beste.
Karoo Karos se terugvoer
Bly julle het dit geniet.
John A - Okt 2021
Algehele gradering
Gasvry, vriendelik en uiters netjies.
Dieter V - Okt 2021
Algehele gradering
Netjies, skoon. Die eienaar was vriendelik.
Annelie V - Okt 2021
Algehele gradering
Heerlik gebly. Het dit baie geniet.
Karoo Karos se terugvoer
Baie dankie Annelie. Dit was 'n plesier om julle te huisves.
Roleen O - Sep 2021
Algehele gradering
Dit was heerlik om by Karoo Karos te kon bly.
Karoo Karos se terugvoer
Baie dankie Roleen. Ons waardeer jou positiewe terugvoer.
Robert S - Sep 2021
Algehele gradering
Comfortable stay and friendly hosts
Karoo Karos se terugvoer
Dear Robert,
Thank you for the kind words and we are privileged to have been at your service.
Warm regards,
Karoo Karos
Stephen P - Sep 2021
Algehele gradering
Attention is payed to details.
Karoo Karos se terugvoer
Thank you Steve. We appreciate your positive feedback.
Jean C - Jul 2021
Algehele gradering
A very special place
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
'n Baie spesiale plek.
Mont Blanc is so pragtig gemeubileer en baie gemaklik. Ons waardeer regtig die elektriese komberse aangesien dit baie koud was met sneeu op die berge. Sulke spesiale ekstras met heerlike koekies en beskuit. So 'n mooi badkamer en wonderlike stort. Siena en Norman is sulke hartlike, hulpvaardige en sorgsame gashere - baie dankie!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Karoo Karos se terugvoer
Thank you so much Jean. Highly appreciated. God bless.
Corne J - Jul 2021
Algehele gradering
Lekker ligging
Andre K - Mei 2021
Algehele gradering
Totaal bo my verwagting.
Lees meerKaroo Karos se terugvoer
Baie dankie André. Ons waardeer jou terugvoer.
Clive T - Apr 2021
Algehele gradering
Gasvryheid en verwelkoming was van die hoogste gehalte.
Karoo Karos se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer en ondersteuning.
Mienie M - Mrt 2021
Algehele gradering
Uitstekend.
Karoo Karos se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe resensie en julle ondersteuning. Die stoepe is beslis 'n bonus, ook by die ander eenhede.
Chenea D - Apr 2021
Algehele gradering
Netjies, baie modern, met die mooiste tuin.
Karoo Karos se terugvoer
Baie dankie, Chenea. Ons is bly julle het die wegbreek geniet. Die Klein Karoo se stilte is kosbaar.
Ryan M - Feb 2021
Algehele gradering
Excellent accommodation.
Karoo Karos se terugvoer
Thank you Ryan. We appreciate your positive feedback and are happy that you have enjoyed your stay.
James C - Jan 2021
Algehele gradering
Fantastic and insightful stay.
Karoo Karos se terugvoer
Thank you James. Your insights are appreciated.
Rodney G - Sep 2021
Algehele gradering
Friendly and accommodating host.
Karoo Karos se terugvoer
Was a pleasure to host you.
Nilene V - Aug 2021
Algehele gradering
Heerlile kuier.
Karoo Karos se terugvoer
Baie dankie. Ons waardeer die terugvoer.
Altus J - Sep 2021
Algehele gradering
Asemrowend.
Karoo Karos se terugvoer
Baie dankie vir die gawe woorde.
Cresswill L - Mei 2021
Algehele gradering
The environment is very stunning.
Stuart C - Okt 2020
Algehele gradering
Lovely hosts at a well-kept establishment. Beautiful gardens and very peaceful.
Karoo Karos se terugvoer
Thank you for the wonderful contribution and kind words. It was a pleasure to host you.
Reinhold D - Jan 2020
Algehele gradering
Uitstekende verblyf, netjies, goed versorg, waarde vir geld.
Brian R - Jan 2020
Algehele gradering
Baie vriendelike gasheer en gasvrou. Besonders netjies en ruim woonplek.
Karoo Karos se terugvoer
Baie dankie Brian. Ons waardeer die terugvoer.
Simon R - Jan 2020
Algehele gradering
Absolutely amazing. Norman was super accommodating and helped us all out with the bikes.
Anneleste L - Jan 2020
Algehele gradering
We were received in a friendly manner. The accommodation was clean and had everything we needed. During load shedding they brought us lamps immediately.
Karoo Karos se terugvoer
Thank you Anneleste. Your recommendation is noted.
Stephen P - Okt 2020
Algehele gradering
Very pleasant stay. Good value
Karoo Karos se terugvoer
Thank you Steve. We appreciate you comments.
Lorna R - Des 2019
Algehele gradering
Baie lekker en veilig gevoel.
Karoo Karos se terugvoer
Baie dankie Lorna. Dit was ons plesier om jou reis meer aangenaam te maak.
Ina V - Des 2019
Algehele gradering
Gerieflike, netjiese verblyf.
Karoo Karos se terugvoer
Dankie vir die ondersteuning en positiewe resensie. Ons is bly julle het dit geniet. Mag die res van julle vakansie ook 'n wonderlike Weskaap ervaring wees.
Emsie V - Nov 2019
Algehele gradering
Fantastiese alles!
Karoo Karos se terugvoer
Goeie dag Emsie,
Baie dankie. Ons waardeer julle terugvoer.
Nicolette R - Nov 2019
Algehele gradering
Was presies waarvoor ons gesoek het.
Karoo Karos se terugvoer
Goeie dag Nicolette,
Groot waardering vir die mooi woorde. Dit was 'n plesier om julle te huisves.
Juliana W - Sep 2019
Algehele gradering
Perfek.
Karoo Karos se terugvoer
Goeie dag Juliana,
Groot plesier. Baie dankie.
Pietie W - Aug 2019
Algehele gradering
Uitstekende vriendelike gasvryheid, baie dankie.
Christa V - Aug 2019
Algehele gradering
Wonderful place to stay.
Karoo Karos se terugvoer
Good day Christa,
We appreciate your kind words. Thank you.
Christoff S - Jul 2019
Algehele gradering
Sal beslis aanbeveel.
Chantelle G - Jun 2019
Algehele gradering
Absolute waarde vir geld!
Elizabeth B - Apr 2019
Algehele gradering
Comfortable accommodation. Everything clean and working well. Friendly, helpful hosts.
Karoo Karos se terugvoer
Thank you for the wonderful feedback, Elizabeth. It was a pleasure hosting you.
Melanie L - Des 2019
Algehele gradering
Rustig en lekker.
Lize V - Jun 2019
Algehele gradering
Baie netjies en vriendelik.
Karoo Karos se terugvoer
Dankie Lize,
Dit was 'n plesier om julle te huisves.
Christopher L - Mrt 2019
Algehele gradering
Gasvry, netjies en waarde vir geld.
Sam M - Feb 2019
Algehele gradering
Fantastiese plek. Baie lekker gebly.
Lynn D - Des 2018
Algehele gradering
Value for money will definitely be going back.
Karoo Karos se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was 'n plesier om julle te huisves. Mag die nuwe jaar geseënd wees.
Karoo Karos
Lindi K - Nov 2018
Algehele gradering
Pragtige omgewing, met warm gasvryheid wat jou wil maak teruggaan!
Karoo Karos se terugvoer
Ons is bly julle het die kuier geniet en baie dankbaar vir julle positiewe terugvoer.
Peggy S - Nov 2018
Algehele gradering
A very pleasant B&B Clean and tidy with extras like tea, coffee and cookies.
Karoo Karos se terugvoer
We appreciate your positive feedback, and we are glad that you have enjoyed the stay.
Johannes D - Nov 2018
Algehele gradering
Vriendelike en hulpvaardige gashere het ons op kort kennisgewing ontvang en ons het n goeie diens ontvang.
Karoo Karos se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons waardeer dit. Sonder tevrede gaste het ons min motivering om gehalte diens te lewer. Wees geseënd.
Danel S - Okt 2018
Algehele gradering
Veilig, netjies en baie gerieflik.
Karoo Karos se terugvoer
Ons waardeer die positiewe terugvoer. Karoo Karos se deure staan altyd oop vir almal wat graag wil terugkeer.
Joanita V - Okt 2018
Algehele gradering
Netjies, veilig en gemaklik.
Karoo Karos se terugvoer
Baie dankie.
Liezl M - Sep 2018
Algehele gradering
Friendly and neat country stay.
Karoo Karos se terugvoer
Dear Liezl,
Thank you for the positive feedback. We are happy that you have enjoyed the stay. We hope to welcome you again in future. All the best.
Louise V - Sep 2018
Algehele gradering
Snoesig.
Karoo Karos se terugvoer
Dankie vir julle ondersteunung. Ons verwelkom julle graag terug.
Karoo Karos
Willem M - Aug 2018
Algehele gradering
A definite bargain and highly recommended.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
'n Ware winskopie en hoogs aan te beveel.
Ons het 1 nag hier gebly en wat 'n verrassing! Ons het nie veel verwag vir die prys nie, maar was so aangenaam verras gewees! Die kamer was ruim, netjies en skoon. Die eienaar tegemoetkomend en vriendelik. Sal ek weer daar bly? Vir seker!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Karoo Karos se terugvoer
Thank you very much for the kind words. You are always welcome. Nothing will change. Karoo Karos will always be small on price, but big on quality. We pride ourselves in that unique recipe.
Jurgen B - Aug 2018
Algehele gradering
Baie netjies en goed toegeruste verblyf in 'n pragtige tuin.
Lees meerGustav S - Jul 2018
Algehele gradering
Ongelooflik met baie ekstras!
Karoo Karos se terugvoer
Baie dankie vir die gawe woorde Gustav. Dit ssl lekker wees om julle weer in die toekoms te ontvang.
Crystal J - Mei 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Karoo Karos se terugvoer
Ons waardeer julle positiewe kommentaar. Ons is dankbaar dat julle goed uitgerus het.
Danel S - Jul 2018
Algehele gradering
Warm ontvangs en heerlike verblyf.
Karoo Karos se terugvoer
Beste Danel,
Baie dankie vir die positiewe kommentaar. Julle is meer as welkom om ons weer te besoek.
Vriendelike groete,
Karoo Karos
Liza V - Jul 2018
Algehele gradering
Vriendelikste waarde vir geld.
Karoo Karos se terugvoer
Baie dankie vir die gawe woorde, ons waardeer dit opreg. Dit was 'n plesier en voorreg, om julle te huisves.
Shimone B - Jun 2018
Algehele gradering
Mooi en rustig.
Karoo Karos se terugvoer
Baie dankie vir julle resensie. Dit was 'n plesier om julle te huisves.
Amanda S - Apr 2018
Algehele gradering
Heerlik.
Karoo Karos se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer en die positiewe bydrae. Dit was ook vir ons 'n plesier om julle te kon huisves.
Ariska C - Nov 2018
Algehele gradering
Dit was rustig, en asemrowend.
Karoo Karos se terugvoer
Baie dankie, Ariska. Ons is bly dat julle dit geniet het en dankbaar vir die positiewe terugvoer. Hoop om julle in die toekoms weer te sien.
Kanna W - Sep 2018
Algehele gradering
Dit was 'n stukkie hemel op aarde.
Karoo Karos se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons waardeer dit baie.
Marietjie M - Jul 2018
Algehele gradering
Baie lekker gebly!
Karoo Karos se terugvoer
Ons is bly julle het dit geniet. Dankie vir julle positiewe bydrae.
Andries B - Okt 2017
Algehele gradering
Baie aangename verblyf.
Karoo Karos se terugvoer
Beste Andries
Baie dankie vir julle resensie, dit was aangenaam om julle te huisves. Maak gerus weer 'n draai as julle in die omgewing is en besoek ons geriewe, wat nou opgeknap is vir nog meer gerief aan ons gaste.
Karoo Karos-groete
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Albertstraat 38, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang