Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo Khaya

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 213 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Estelle A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Netjies, rustig en 'n perfekte rusplek. Heerlike verblyf. Sal beslis weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desire B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Lovely stay, awesome town! See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marilyn V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Spacious rooms with everything you need. Comfortable with all the necessary amenities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juan T
1 nag Gesin met klein kinders
3.2
Jan 2025

Baie lekker! Onthou muskiet goed. Daar is baie muskiete daar! Verblyf was soos verwag.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
4.0

Carol M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Dit was rustig en vreedsaam en jy kon deelraak van die natuur. Die verblyf by Khaya was absoluut die beste. Rustig en stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Megan
Karoo Khaya
Dankie, Carol. Waardeer die terugvoering. Hoop om julle weer te sien. Groete, Megan en Pete

Marlien J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Pragtige rustige plekkie. Sal beslis weer daar oornag. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Megan
Karoo Khaya
Baie dankie Marlien. Hoop om julle weer te verwelkom. Groete, Megan

Lynette V
1 nag
5.0
Des 2024

Very pleasant stay on a much-loved property. Very pleasant stay, with the big advantage of having the landlady present on the property. Lots of hospitable touches, like fresh coffee, rusks and locally produced liqueur to savour on arrival. A good night's sleep guaranteed by a full-panelled, wrap-around mosquito net to ward off those dread mozzies!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Megan
Karoo Khaya
Thanks Lynette Hope to welcome you back.

Janine L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Duiselingwekkend in elke opsig. Die room van alle verblyf, hoogs aanbeveel deur 'n hotelier van meer as 20 jaar!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Megan
Karoo Khaya
Dankie Janine Waardeer dit. Groete Megan

Atie K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Unieke dekor, vriendelike ontvangs. Ons het baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Megan
Karoo Khaya
Dankie Atie Hoop om julle weer te verwelkom. Groete Megan en Pete

Debby H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Warm, welcoming, delightful and loved the peace and quiet. Fabulous. We were welcomed and it felt like home. We loved all the surrounding gardens and did select some veg for us while staying there. That was really fun. It was very clean, we had all the amenities that we needed and loved the milk in a jug in the fridge. So welcoming and delicious with our coffee - also left for us to enjoy. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Megan
Karoo Khaya
Hi Debbie Lovely having you. Such easy guests! So glad you had a good time. Regards Megan

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Megan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 213

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 060
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 060
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sonskynstraat 1, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk4MjIxNTIwLTg5NWUtNDZiMi04MGEwLTg3OWNhY2I3N2I5Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 060 per nag, vir 2 mense 213 5 1 5 1 Sonskyn Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.216717546283 22.029390335083

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang