Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo Khaya

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 199 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Debby H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Warm, welcoming, delightful and loved the peace and quiet. Fabulous. We were welcomed and it felt like home. We loved all the surrounding gardens and did select some veg for us while staying there. That was really fun. It was very clean, we had all the amenities that we needed and loved the milk in a jug in the fridge. So welcoming and delicious with our coffee - also left for us to enjoy. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Megan
Karoo Khaya
Hi Debbie Lovely having you. Such easy guests! So glad you had a good time. Regards Megan

Carien P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Gemaklike, gerieflike verblyf en persoonlike aandag. Baie vriendelike ontvangs, diens en goeie raad oor die omgewing ontvang. Die terrein, tuin en verblyf is baie netjies en daar word aandag aan detail gegee. Hier bly mense wat omgee!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Megan
Karoo Khaya
Baie dankie Carien. Hoop om julle weer by Karoo Khaya te verwelkom. Groete Megan

George P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Aan te beveel, en sal weer daar wil bly. Ja, ons het lekker gebly. Die ontvangs was heerlik, die akkommodasie ruim en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Megan
Karoo Khaya
Baie dankie, George. Waardeer die goeie terugvoer. Hoop om julle weer te sien. Groete, Megan

Gudrun M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Very pleasant stay. Had everything we needed. We enjoyed everything. Everything is easily accessible. The info manual was excellent in helping us to enjoy as much as possible of what's on offer in Prince Albert, most of it within walking distance. The decor was a superb example of how old discarded items can be used as functional items, giving us lots of ideas and amusement. We slept like babies and enjoyed the quietness of our garden cottage.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Megan
Karoo Khaya
Hi Gudrun, Thanks for the great review. So enjoyed meeting you. Loved your enthusiasm. Hope to see you again. Kind regards, Megan

George D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Karoo lekker! Baie lekker gebly. Die verblyf is skoon en netjies. Ons is baie vriendelik verwelkom. Daar is 'n sit swembadjie om af te koel en baie lekker braaigeriewe. Die muskiete is volop, so neem smeer of spuitmiddels saam. Dit word ook verskaf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Megan
Karoo Khaya
Dankie George Hoop om julle weer by Karoo Khaya te verwelkom. Groete Megan

Esna S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Warm Karoo-gasvryheid. Sielsrus, ontspanning en fantasies. Ons het baie lekker gebly, alles wat ons nodig kon kry, was daar. Waaiers vir die hitte, lampies vir loadshedding. Goed toegeruste kombuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Megan
Karoo Khaya
Hi Esna, Dankie. Hoo om julle weer te verwelkom. Groete, Megan

Wilna V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Lekke kuier. Lieflike landelike setup.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Megan
Karoo Khaya
Hi Wilna Baie dankie. Waardeer jou terugvoering. Hoop om julle weer te verwelkom. Groete Megan

Coetzee S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Waarde vir geld en waardevolle ervaring. Ek, my vrou en eenjarige het lieflik oorgebly oppad terug van vakansie af. Die eenheid is ruim, privaat en goed ingerig met die basiese items wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Megan
Karoo Khaya
Dankie, Coetzee. So bly julle ons stukkie van die hemel geniet het! Hoop om julle weer te verwelkom. Groete, Megan en Pete.

Elmi B
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2024

Baie gasvry en keurig, ons het onmiddelik welkom gevoel. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Megan
Karoo Khaya
Hi Elmi Baie dankie. Hoop om julle weer te verwelkom. Groete Megan

Nicole V
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2024

Goed (maar kan beter!). Die dekor en algehele opset is fantasties gesellig! Ongelukkig het die eienaar ons bespreking misgekyk en was nie voorbereid vir ons aankoms nie. Higiëne met 'n paar items was 'n probleem, en WiFi word aangebied, maar is pynlik stadig - dis beter om jou eie simkaart te gebruik.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Megan
Karoo Khaya
Hi Nicole Thanks for the review. The town's internet sometimes is slow but on the whole not too bad. Hope to welcome you back. Regards Megan

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Megan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 199

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R960
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sonskynstraat 1, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk4MjIxNTIwLTg5NWUtNDZiMi04MGEwLTg3OWNhY2I3N2I5Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag, vir 2 mense 199 5 1 5 1 Sonskyn Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.216717546283 22.029390335083

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang