Karoo Khaya
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Megan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 199
Op LekkeSlaap 12 jaar
Opsomming van Resensie
Debby H - Sep 2024
Algehele gradering
Warm, welcoming, delightful and loved the peace and quiet.
Karoo Khaya se terugvoer
Hi Debbie
Lovely having you. Such easy guests!
So glad you had a good time.
Regards
Megan
Carien P - Jun 2024
Algehele gradering
Gemaklike, gerieflike verblyf en persoonlike aandag.
Karoo Khaya se terugvoer
Baie dankie Carien.
Hoop om julle weer by Karoo Khaya te verwelkom.
Groete
Megan
George P - Jun 2024
Algehele gradering
Aan te beveel, en sal weer daar wil bly.
Karoo Khaya se terugvoer
Baie dankie, George.
Waardeer die goeie terugvoer.
Hoop om julle weer te sien.
Groete,
Megan
Gudrun M - Mei 2024
Algehele gradering
Very pleasant stay. Had everything we needed.
Lees meerKaroo Khaya se terugvoer
Hi Gudrun,
Thanks for the great review.
So enjoyed meeting you. Loved your enthusiasm.
Hope to see you again.
Kind regards,
Megan
George D - Mrt 2024
Algehele gradering
Karoo lekker!
Karoo Khaya se terugvoer
Dankie George
Hoop om julle weer by Karoo Khaya te verwelkom.
Groete
Megan
Esna S - Mrt 2024
Algehele gradering
Warm Karoo-gasvryheid. Sielsrus, ontspanning en fantasies.
Karoo Khaya se terugvoer
Hi Esna,
Dankie.
Hoo om julle weer te verwelkom.
Groete,
Megan
Wilna V - Jan 2024
Algehele gradering
Lekke kuier.
Karoo Khaya se terugvoer
Hi Wilna
Baie dankie. Waardeer jou terugvoering.
Hoop om julle weer te verwelkom.
Groete
Megan
Coetzee S - Jan 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld en waardevolle ervaring.
Karoo Khaya se terugvoer
Dankie, Coetzee. So bly julle ons stukkie van die hemel geniet het! Hoop om julle weer te verwelkom. Groete, Megan en Pete.
Elmi B - Jan 2024
Algehele gradering
Baie gasvry en keurig, ons het onmiddelik welkom gevoel.
Karoo Khaya se terugvoer
Hi Elmi
Baie dankie.
Hoop om julle weer te verwelkom.
Groete
Megan
Nicole V - Mei 2024
Algehele gradering
Goed (maar kan beter!).
Karoo Khaya se terugvoer
Hi Nicole
Thanks for the review.
The town's internet sometimes is slow but on the whole not too bad.
Hope to welcome you back.
Regards
Megan
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Aranka V - Des 2023
Algehele gradering
Real value for money.
Karoo Khaya se terugvoer
Hi Aranka
Thanks for the great review. Much appreciated.
Regards
Megan
Amanda M - Des 2023
Algehele gradering
Skoon en gasvrye verblyf.
Karoo Khaya se terugvoer
Hi Amanda
Baie dankie vir jou terugvoering. Waardeer dit. Hoop om julle weer te verwelkom.
Groete
Megan en Pete
Izak B - Des 2023
Algehele gradering
Great, gasvrye plek om te bly.
Karoo Khaya se terugvoer
Hi Isak
Thank you for the great review.
We hope to welcome you all again soon.
Regards,
Megan
Nicola T - Des 2023
Algehele gradering
Great stay!
Karoo Khaya se terugvoer
Hi Nicola
Thanks for the great review.
Hope to see you again.
Rudolph C - Okt 2023
Algehele gradering
Very clean and nice little room with everything you need.
Karoo Khaya se terugvoer
Hi Rudolf, baie dankie. Waardeer dit baie. Hoop om julle weer te verwelkom.
Gtoete
Megan en Pete
Hanlie F - Okt 2023
Algehele gradering
Overnight stay.
Karoo Khaya se terugvoer
Hi Hanli, baie dankie. Waardeer dit baie. Hoop om julle weer te sien.
Groete
Megan en Pete
Wilma V - Sep 2023
Algehele gradering
Die lekkerste oorslaap op die platteland! My home from home! Plaas atmosfeer.
Lees meerKaroo Khaya se terugvoer
Baie dankie Wilma. Waardeer dit baie. Hoop om.julle weer te verwelkom.
Gtoete
Megan en Pete
Celesté D - Jul 2023
Algehele gradering
Wat 'n ongelooflike lekker en vriendelike plaaskuier!
Karoo Khaya se terugvoer
Dankie Celeste, waardeer dit baie. Hoop om julle weer te verwelkom.
Groete
Megan en Pete
Kotie V - Mrt 2023
Algehele gradering
Ware Karoo-gasvryheid.
Karoo Khaya se terugvoer
Baie dankie Kotie.
Ek waardeer die mooi woorde.
Hoop om jou weer te verwelkom.
Vriendlike groete,
Megan
Deon G - Jan 2023
Algehele gradering
Excellent stay.
Karoo Khaya se terugvoer
Hi Deon
Thank you for the great review. It is much appreciated.
Hope to welcome you back again.
Regards,
Megan and Pete
Andre D - Mei 2023
Algehele gradering
Lekker gebly.
Karoo Khaya se terugvoer
Dankie Andre
Hoop om julle weer te verwelkom
Groete
Megan
Lucinda G - Mrt 2023
Algehele gradering
Goeie ontvangs.
Karoo Khaya se terugvoer
Hi Lucinda
Dankie vir dir goeie terugvoering. Waardeer dit. Hoop om julle weer te sien.
Groete
Pete en Megan
Michael B - Apr 2023
Algehele gradering
Comfortable. Friendly host and little unexpected extras.
Karoo Khaya se terugvoer
Thanks Michael
Hope to see you again
Regards
Megan
Mart-marie S - Feb 2023
Algehele gradering
Heerlik!
Karoo Khaya se terugvoer
Dankie Mart-Marie. Waardeer die terugvoering. Hoop om julle weer te sien. Groete. Megan
Robert V - Jan 2023
Algehele gradering
Hartelik en baie vriendelik.
Karoo Khaya se terugvoer
Hi Robert
Dankie vir die terugvoering.
Ek het twee skerms vir die onderkant van die bed maar het vergeet om vir jou te wys. Jammer.
Kothuis 4 is bedoel as 'n familie kamer mer die 2 enkelbeddens vir kinders.
Hoop om julle weer te verwelkom
Groete
Megan
Darron F - Jul 2023
Algehele gradering
Was a great stay at a wonderful little farm. I would definitely recommend it.
Joke V - Nov 2022
Algehele gradering
Gorgeous little cottage. Lovely ambiance.
Karoo Khaya se terugvoer
Dankie Joke
Waardeer dit baie.
Hoop om julle weer te sien
Groete
Megan
Judith T - Okt 2022
Algehele gradering
Warm Karoo hospitality.
Karoo Khaya se terugvoer
Thanks so much Judith.
Always happy when my guests have had a good time!
Hope to welcome you back again.
Kind regards
Megan
Kobus P - Jul 2022
Algehele gradering
Baie oulike plek.
Lees meerKaroo Khaya se terugvoer
Baie dankie Kobus
Waardeer dit baie.
Hoop om julle weer te verwelkom.
Groete
Megan
Ina V - Mrt 2022
Algehele gradering
Lieflike verblyf, geen moeite ontsien nie.
Karoo Khaya se terugvoer
Hi Ina
Dankie vir die mooi woorde.
Waardeer dit baie.
Hoop om julle weer te verwelkom.
Groete
Megan
Elsabe C - Feb 2022
Algehele gradering
Besoek aan die pragtige Prince Albert om te besigtig.
Karoo Khaya se terugvoer
Hi Elsabe, dankie vir die goeie punte. Waardeer dit baie. Hoop om julle weer te verwelkom by Karoo Khaya. Groete. Megan
Sinria W - Sep 2022
Algehele gradering
Rustig en kalm.
Karoo Khaya se terugvoer
Hi Sinria
Dankie vir die mooi woorde.
Sien uit daarna om julle weer te sien
Groete
Megan
Anre W - Des 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik en uitstekende gasvryheid.
Karoo Khaya se terugvoer
Hi Anre
Baie dankie vir die goeie terugvoering. Waardeer dit baie. Hoop om julle weer by Karoo Khaya te verwelkom.
Groete
Megan en Pete
Marecia D - Jul 2022
Algehele gradering
We had a lovely stay at Karoo Khaya. The cottages are neat and tidy and comes equipped with mosquito nets. It's well-located to all the necessary amenities like shops, restaurants, the church, residential area etc.
Karoo Khaya se terugvoer
Thanks for the review Marecia
Always good to see my guests enjoying themselves.
Hope to welcome you back soon.
Regards,
Megan
Anthony C - Nov 2022
Algehele gradering
Heerlik gekuier!
Karoo Khaya se terugvoer
Hi Anthony
Baie dankie.
Hoop om julle weer te verwelkom op Karoo Khaya
Groete
Megan
Malcolm L - Okt 2022
Algehele gradering
Very comfortable and accommodating.
Karoo Khaya se terugvoer
Hi Malcolm,
Thank you for the great review. Hope to welcome you back.
Regards,
Megan and Pete
Anonieme gas - Aug 2022
Algehele gradering
Robert Z - Des 2021
Algehele gradering
Glamorous Khaya.
Karoo Khaya se terugvoer
Thanks Robert.
Hope to welcome you back to Karoo Khaya.
Ben S - Des 2021
Algehele gradering
Pragtige plek om te bly.
Karoo Khaya se terugvoer
Dankie Ben, altyd lekker om te hoor dat my gaste Karoo Khaya geniet het. Hoop om julle weer te verwelkom. Groete. Megan
Junida C - Des 2021
Algehele gradering
Dit was so lekker.
Karoo Khaya se terugvoer
Hi Junida, dankie vir die mooi woorde. Hoop om julle weer te verwelkom. Groete. Megan
Corrie V - Des 2021
Algehele gradering
Ongelooflike plek. Ons verwagtinge heeltemal oortref.
Liza V - Okt 2021
Algehele gradering
Lovely accommodation and friendly hosts.
Karoo Khaya se terugvoer
Dankie Lisa. Hoop om julle weer te verwelkom. Groete. Megan
Christo K - Okt 2021
Algehele gradering
Rustige atmosfeer.
Karoo Khaya se terugvoer
Dankie Christo, so bly dat julle jou verblyf by ons geniet het. Hoop om julle weer te verwelkom by Karoo Khaya. Groete. Megan
Malinda S - Sep 2021
Algehele gradering
Egte Karoo-gasvryheid.
Karoo Khaya se terugvoer
Hi Malinda,
Baie dankie.
Ons het julle so geniet.
Hoop on julle weer te verwelkom
Groete,
Megan.
Johan S - Jul 2021
Algehele gradering
Gemaklik
Karoo Khaya se terugvoer
Hi Johan
Baie dankie vir die fantastiese terugvoering.
Ons het julle kuier baie geniet.
Hoop om julle weer by Karoo Khaya te verwelkom.
Groete
Pete en Megan
Cris L - Mei 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly!
Karoo Khaya se terugvoer
Baie dankie Cris.
Hoop om julle weer by Karoo Khaya te verwelkom.
Groete,
Megan en Pete
Marcelle C - Apr 2021
Algehele gradering
Baie karaktervolle plek met oudhede as dekor.
Karoo Khaya se terugvoer
Hi Marcelle
Dankie vir die wonderlike terugvooering.
Hoop om julle weer by Karoo Khaya te verwelkom.
Groete
Megan en Pete
Han D - Mrt 2021
Algehele gradering
Alles is georden en netjies. Megan is 'n wonderlike mens!
Calvin S - Jan 2021
Algehele gradering
Our favourite place in Prince Albert and they are pet friendly too!
Lees meerKaroo Khaya se terugvoer
Hi Calvin
Thank you for the great review. It is much appreciated.
Hope to welcome you back
Regards, Megan.
Elmarie G - Des 2021
Algehele gradering
Eienaar doen baie moeite om mens tuis te laat voel.
Karoo Khaya se terugvoer
Dankie vir die mooi terugvoering.
Hoop om julle weer tr verwelkom.
Barbara D - Sep 2021
Algehele gradering
Lovely place to stay, with welcoming hosts. Would definitely recommend.
Karoo Khaya se terugvoer
Hi Barbara,
Thanks for the great review.
Hope to welcome you back.
Regards,
Megan.
Liana J - Mei 2021
Algehele gradering
Pragtige plek. Vriendelike ontvangs. Baie aangenaam.
Karoo Khaya se terugvoer
Hi Liane,
Baie dankie!
Hoop om julle weer te verwelkom.
Groete,
Megan.
Etienne S - Mrt 2021
Algehele gradering
Lekker.
Karoo Khaya se terugvoer
Dankie Etienne.
Hoop om julle weer te werwelkom by Karoo Khaya.
Groete aan almal.
Megan
Andries F - Jan 2021
Algehele gradering
Rustig oornagverblyf.
Karoo Khaya se terugvoer
Hi Andries
Baie dankie vir dir terugvoering.
Hoop om jou familie weer by Karoo Khaya te verwelkom.
Groete
Megan en Pete
Leon L - Apr 2021
Algehele gradering
Buite die dorp toe nog binne die dorp.
Karoo Khaya se terugvoer
Hi Leon en Dorothy
Dankie vie die terugvoering.
Hoop om julle weer by Karoo Khaya te verwelkom.
Groete
Megan en Pete
Elmarie M - Jan 2021
Algehele gradering
Gesellige en interessante gastehuis. Eienaars baie hulpvaardig en gemaklik.
Karoo Khaya se terugvoer
Hi Elmarie
Ek stem saam oor dir lugversorgers.
Was van plan om in te sit toe kom covid! Bespreekings maar min.
Groete
Megan
Leane D - Des 2020
Algehele gradering
Heerlike, rustige omgewing.
Karoo Khaya se terugvoer
Dankie Piet.
Hoop om julle weer te verwelkom.
Groete, Megan.
Dewald R - Des 2020
Algehele gradering
Lieflike plek.
Seef C - Des 2020
Algehele gradering
Ongelooflik.
Karoo Khaya se terugvoer
Hi Seef
Baie dankie vir die terugvoering. Waardeer dit baie.
Hoop om julle weer by Karoo Khaya te verwelkom.
Vriendelike groete
Megan en Pete
Sue G - Nov 2020
Algehele gradering
We have a wonderful stay, clean and very friendly.
Karoo Khaya se terugvoer
Hi Sue,
Thanks for the great review.
Much appreciated.
Hope to see you again
King regards
Megan and Pete
Tracey L L - Nov 2020
Algehele gradering
Warm Karoo hospitality in a lovely setting.
Hilary D - Nov 2020
Algehele gradering
Wish we could have stayed another night.
Karoo Khaya se terugvoer
Hi Hilary
We so love it when guests enjoy their stay.
Hope to welcome you back.
Regards
Megan
Guillaume O - Sep 2020
Algehele gradering
Aangenaam verras gewees met die vriendelike ontvangs en dit wat die verblyf gebied het.
Lees meerKaroo Khaya se terugvoer
Hi Guillaume
Baie dankie vir jou mooi woorde.
Hoop om julle weer te verwelkom.
Groete
Pete en Megan
William M - Sep 2020
Algehele gradering
Clean, secure, convenient
Karoo Khaya se terugvoer
Hi William
Thanks for the great review.
Much appreciated.
Hope to welcome you back to Karoo Khaya.
Regards
Megan
Pieter Christiaan G - Aug 2020
Algehele gradering
Baie lekker gekuier, Megan is 'n goeie gasvrou.
Karoo Khaya se terugvoer
Dankie vir die terugvoering. waardder dit.
Hoop om julle weer te sien
Groete
Megan
Johannes D - Des 2020
Algehele gradering
Lekker, skoon, netjies.
Karoo Khaya se terugvoer
Hi Johannes
Baie dankie.
Hoop om julle weer te verwelkom.
Groete
Megan en Pete
Lindy H - Sep 2020
Algehele gradering
Loved the garden and personal, warm service.
Karoo Khaya se terugvoer
Hi Lindy
Thank you for the great review
Hope to welcome you to Karoo Khaya again.
Kind regards,
Megan and Pete
Wilna L - Jan 2020
Algehele gradering
Unbelievable Karoo experience!
Karoo Khaya se terugvoer
Hi Wilna,
Thank you so much. It is great to know my guests enjoyed their stay.
Hope to welcome you back.
Kind regards from all at Karoo Khaya.
Megan
Madene K - Sep 2020
Algehele gradering
Die gasvryheid het ons dadelik opgeval en gemaklik laat voel.
Lees meerKaroo Khaya se terugvoer
Hi Madene
Dankie vir die fantastiese terugvoering.Waardeer dit baie!
Hoop om vir julle weer te verwelkom by Karoo Khaya.
Groete
Megan en Pete
Esther B - Mrt 2020
Algehele gradering
Een oorslaapnag as deel van toer deur Suidkaap.
Karoo Khaya se terugvoer
Hi Esther
Dankie vir die terugvoering. Ons waardeer dit.
Ons hoop om julle weer te verwelkom.
Groete
Megan en Pete
Anneke W - Mrt 2020
Algehele gradering
Karoo Khaya skep 'n mooi outydse gevoel.
Karoo Khaya se terugvoer
Hi Anneke,
Dankie vir die mooi woorde.
Hoop om julle weer te verwelkom by Karoo Khaya.
Bly veilig!
Groete,
Megan
Jan Hendrik P - Des 2020
Algehele gradering
‘n Heerlike rusplek.
Karoo Khaya se terugvoer
Hi Jan
Dankie vir die terugvoering.
Hoop om julle weer by Karoo Khaya te verwelkom
Groete
Megan
Anita J - Sep 2019
Algehele gradering
Ligging van akkommodasie is perfek. Stil, rustig en omring met berge.
Karoo Khaya se terugvoer
Hi Anita,
Baie dankie vir die terugvoering.
As gaste het ons hulle baie geniet.
Hoop om julle weer te verwelkom.
Groete,
Pete en Megan
Mauneen V - Jun 2019
Algehele gradering
Wonderlike gasvryheid, baie dankie!
Karoo Khaya se terugvoer
Hi Maureen,
Baie dankie vir die mooi woorde. Ons het jou kuier baie geniet. Die kinders was dierbaar, hoop om julle weer te sien.
Vriendelike groete
Megan, Pete en Sam
Jantina W - Apr 2019
Algehele gradering
Pragtige rusgewende plekkie.
Karoo Khaya se terugvoer
Baie dankie Jantina.
Ons waardeer die mooi woorde.
Groete
Megan
Charmaine S - Apr 2019
Algehele gradering
Rustic en rustig.
Karoo Khaya se terugvoer
Baie dankie Charmaine, ons waardeer jou mooi woorde. Ons het jou kuier en familie baie geniet.
Sam sê ook dankie!
Groete,
Karoo Khaya
Fred V - Feb 2019
Algehele gradering
Absolutely loved staying at Karoo Kaya, and Megan is a friendly and capable host. We'll be back!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Het dit terdeë geniet om by Karoo Kaya te bly, en Megan is 'n vriendelike en bekwame gasheer. Ons sal terug wees!
Karoo Kaya is 'n juweel in Prince Albert. 'n Ideale plek om te bly met pragtige akkommodasie. Egte koffie, beskuit en vars melk in die yskas. Ons is hartlik verwelkom deur Megan en sal beslis daarheen gaan. Ek moet ook die webwerf bedank vir hul hulp en bywerkings rakende die bespreking. Julle is tops!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Karoo Khaya se terugvoer
Dear Fred,
Thank you so much for the great review. We so love to know that our guests enjoyed themselves.
Hope to welcome you back soon.
Kind regards,
Megan and Pete
Chris K - Des 2019
Algehele gradering
Baie gasvry en vriendelik. Heerlik stil en baie gerieflik. Klein verrassings maak dit nog lekkerder om daar te bly.
Karoo Khaya se terugvoer
Hi Chris
Baie dankie vir die mooi woorde.
Ons het jou tydjie by ons baie geniet.
Hoop om julle weer te verwelkom.
Groete
Pete en Megan
Andre B - Sep 2019
Algehele gradering
Outstanding!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Fantasties!
Onvergeetlike verblyf van twee nagte en spesiale vermelding van die gashere, Megan en Pete, vir hul wonderlike gasvryheid by hul baie huislike en unieke instansie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Karoo Khaya se terugvoer
Hi Andre,
So bly dat julle Karoo Khaya so geniet het!
Hoop om julle weer te verwelkom.
Groete,
Pete en Megan
Colleen B - Jan 2019
Algehele gradering
Lovely setting, wonderful veggie garden.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtige omgewing, wonderlike groentetuin.
Kamer was pragtig versier met herwonne items. In die somer sal lugversorging goed wees. Die gashere was baie vriendelik en akkommoderend. Alles in een is dit wonderlike verblyf.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Karoo Khaya se terugvoer
Hi Colleen,
Thanks so much for the review, the heat wave was horrendous! We have definitely have air-conditioning on the bucket list.
Hope to see you again. We so enjoyed your lovely family.
Pete and Megan
Lorinda B - Des 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
Karoo Khaya se terugvoer
Hi Belinda
Baie dankie.
Hoop om julle weer te verwelkom.
Groete
Pete en Megan
Douw P - Okt 2019
Algehele gradering
Baie ontspannend en gerieflik.
Karoo Khaya se terugvoer
Hi Douw
Baie dankie. Ek waardeer die terugvoering.
Hoop om julle weer by Karoo khaya te verwelkom.
Groete
Pete en Megan
Marius M - Mrt 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld! Klein juweel in die Karoo!
Stefano B - Jan 2019
Algehele gradering
Seems to be at home.
Karoo Khaya se terugvoer
Hi Stefano,
Thanks for the review. Much appreciated.
Regards,
Megan
Anonieme gas - Sep 2019
Algehele gradering
Liezl B - Des 2018
Algehele gradering
Heerlike Karoo-gasvryheid en baie moeite deur die eienaars. Ons het baie lekker gekuier.
Karoo Khaya se terugvoer
Beste Liezl,
Baie dankie vir die mooi woorde, ons waardeer dit baie.
Hoop om julle weer te verwelkom
Groete,
Megan en Pete
Chris H - Des 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Karoo Khaya se terugvoer
Hi Chris,
Baie dankie.
Hoop om julle weer te sien.
Groete,
Pete en Megan
Adel G - Des 2018
Algehele gradering
Pragtige kamers en heerlike Karoogasvryheid.
Glen F - Nov 2018
Algehele gradering
Unique, relaxing experience.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Unieke, ontspannende ervaring.
Unieke ervaring. Plaas-atmosfeer in 'n klein dorpie wat net genoeg het om jou besig mee te hou.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Karoo Khaya se terugvoer
Dear Glen,
Thank you for the great review, it is much appreciated.
Hope to see you again.
Regards,
Pete and Megan
Johannes E - Jul 2018
Algehele gradering
Awesome place and the fact that you could have walked in their veggie garden.
Karoo Khaya se terugvoer
Hi Jonannes
Dankie vir die mooi woorde, ek waardeer dit baie.
Ek hoop om julle weer te sien.
Groete
Megan
Alma D - Apr 2018
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld en uistekende diens.
Karoo Khaya se terugvoer
Hi Alma
Baie dankie, ek waardeer die mooi woorde.
Ek hoop om julle weer te verwelkom.
Groete
Megan
Este M - Mrt 2018
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Cheryl S - Feb 2018
Algehele gradering
Beautiful setting.
Karoo Khaya se terugvoer
Hi Cheryl
Thanks for the great review
We love it when our guests enjoy themselves.
Kind regards
Megan and Pete
Jacques H - Jan 2018
Algehele gradering
Welverdiende rus in 'n rustige atmosfeer.
Karoo Khaya se terugvoer
Hi Anne-marie
Dankie vir jou terugvoering, ek waardeer dit baie.
Ons hoop om julle weer by Karoo Khaya te verwelkom.
Baie groete
Megan en Pete
Willem F - Des 2018
Algehele gradering
Heerlike en pragtige knus plekkie!
Karoo Khaya se terugvoer
Hi Willem,
Baie dankie.
Ons het jou familie baie geniet.
Hoop om julle weer te sien.
Groete,
Pete en Megan
Ria E - Des 2018
Algehele gradering
Lekker blyplek.
Karoo Khaya se terugvoer
Baie dankie. Ons hoop om julle weer te verwelkom.
Groete
Megan en Pete
Beryl H - Aug 2018
Algehele gradering
Really enjoyed the creative and hospitable side.
Karoo Khaya se terugvoer
Dear Beryl,
Thank you for the review, it is much appreciated. We used to have plungers in the rooms, but breakages were constant. Will perhaps try again. Thank you for the tip.
Regards,
Megan
Angela R - Jan 2018
Algehele gradering
Cute Karoo tucked away accommodation.
Karoo Khaya se terugvoer
Hi Natasha
Thanks for the review
We enjoyed having you and hope to see you again
Regards
Megan and Pete
Anonieme gas - Sep 2018
Algehele gradering
Paul L - Jul 2018
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, kamer netjies.
Anonieme gas - Mei 2018
Algehele gradering
Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Lucy B - Des 2017
Algehele gradering
Beautifully designed. Very neat. Lovely owners.
Karoo Khaya se terugvoer
Hi Lucy
Thank you so much for taking the trouble to send a review, and thanks so much for such a great one!
We so enjoyed having you and hope to see you again
Kind regards
Megan
Theresia P - Des 2017
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld, sal definitief weer daar aangaan.
Gert V - Okt 2017
Algehele gradering
Eenvoudig fantasties!
Karoo Khaya se terugvoer
Hi Gert,
Baie dankie. So bly julle het Karoo Khaya geniet.
Groete,
Megan en Pete
Danielle T - Apr 2017
Algehele gradering
'n Nuwe gunsteling!
Karoo Khaya se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike terugvoering, Danielle.
Ons waardeer dit baie.
Jammer oor Eskom.
Ons hoop om julle weer te verwelkom.
Vriendelike groete
Megan en Pete
Arpana B - Apr 2017
Algehele gradering
Stunning
Karoo Khaya se terugvoer
Hi Arpana,
Thank you for the awesome review, it is much appreciated.
We enjoyed having you and we hope to welcome you back.
Regards,
Pete and Megan
Marina D - Mrt 2017
Algehele gradering
Vriendelike diens, veilig, waarde vir geld en gesellige aura.
Lees meerKaroo Khaya se terugvoer
Hi Marina
Baie dankie vir die terugvoering. Ek waardeer dit.
Ek hoop om vir julle weer te verwelkom by Karoo Khaya.
Vriendelike groete
Megan en Pete
Marjan B - Jan 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam, rustig, skoon, mooi eenhede. Gasvrou uiters behulpsaam en vriendelik. Wonderlike ervaring.
Karoo Khaya se terugvoer
Hi Marjan,
Dankie vir die mooi woorde. Ons waardeer dit baie.
Ons hoop om julle weer te sien
Vriendelike groete,
Megan en Pete.
Willem V - Nov 2017
Algehele gradering
Heerlike verblyf met vriendelike mense!
Karoo Khaya se terugvoer
Hi Willem
Baie dankie.
Hoop om julle weer te sien
Groete
Pete en Megan
Marlene V - Jan 2017
Algehele gradering
Fantasties. Baie geniet.
Karoo Khaya se terugvoer
Hi Marlene
Baie dankie. Dit is altyd lekker om julle by Karoo Khaya te verwelkom.
Groete
Pete en Megan
Luné N - Des 2017
Algehele gradering
Dit was onvergeetlik lekker.
Karoo Khaya se terugvoer
Hi Lune
Baie dankie, ek waardeer dit.
Ons hoop om julle weer te sien.
Groete
Megan en Pete
Sonja L - Okt 2017
Algehele gradering
Loved it!
Karoo Khaya se terugvoer
Hi Sonja
Thanks for the review. Much appreciated.
Hope to see you again
Kind regards
Pete and Megan
Seugnet M - Okt 2017
Algehele gradering
Rustige oase.
Karoo Khaya se terugvoer
Hi Seugnet
Dankie
Hoop on vir hulle weer te sien
Groete
Megan
Melinda D - Mrt 2017
Algehele gradering
Kan regtig Karoo Khaya aanbeveel.
Karoo Khaya se terugvoer
Hi Melinda
Baie dankie, ek waardeer dit.
Groete
Meganen Pete
Leona L - Des 2017
Algehele gradering
Baie nice plek baie gawe mense
Karoo Khaya se terugvoer
Hi Leona
Dankie vir die terugvoering.
Hoop om julle weer te verwelkom
Groete
Pete en Megan
Jan R - Sep 2017
Algehele gradering
Fantastiese plekkie.
Karoo Khaya se terugvoer
Dear Jan,
Thank you for the feedback, we really enjoyed your company. LekkeSlaap phoned me as there seems to be some confusion about breakfast. On their website, it states clearly that breakfast is available as an optional extra and not included in the price quoted for accommodation.
Hope to see you again.
Regards,
Megan
Leopold Roland W A M - Feb 2017
Algehele gradering
Baie rustig en laid back.
Karoo Khaya se terugvoer
Hi Tessa
Dankie vir die terugvoering.
Ek hoop om julle weer by Karoo Khaya te verwelkom.
Groete
Megan en Pete
Dawie En Annalise M - Mrt 2017
Algehele gradering
Heerlik rustig, naby aan alles en jy ervaar die Karoo om jou.
Karoo Khaya se terugvoer
Hi Dawie en Annalise
Baie dankie vir die terugvoering. Ons waardeer dit baie.
Groete
Megan en Pete
Corena V - Mei 2017
Algehele gradering
Vriendelik maar baie raar.
Ben V - Des 2016
Algehele gradering
Wonderlike, fantastiese, gasvrye ervaring!
Lees meerKaroo Khaya se terugvoer
Dankie vir die terugvoering. Ons waardeer dir baie.
Groete
Pete en Megan
Miems V - Okt 2016
Algehele gradering
Ons het heerlike gebly!
Karoo Khaya se terugvoer
Baie dankie. Ons het julle almal baie geniet.
Ek hoop om vir julle weer te sien.
Groete
Megan
Estelle G - Sep 2016
Algehele gradering
Gerieflike, goed toegeruste, rustige en sprankelende verblyf.
Karoo Khaya se terugvoer
Hi Estelle
Baie dankie vir die mooi terugvoering na LekkeSlaap.
Ek waardeer dit.
Vriendelike groete,
Megan
Liezel D - Aug 2016
Algehele gradering
What a lovely place!
Karoo Khaya se terugvoer
Hi Liezel
Baie dankie
Ons hoop om vir julle weer te verwelkom
Groete
Megan en Pete
Olivia R - Mei 2016
Algehele gradering
We really enjoyed our stay at this fabulous place.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ons het werklik ons verblyf in dié wonderlike plek geniet.
Die hond was baie gelukkig. Die dekor is fantasties en hulle het fyn aandag aan detail gegee. Die beddegoed was van goeie gehalte en knus. Die verhitting was fantasties. Die groentetuin is wonderlik en ons kon onsself help. Die eienaars is uiters oplettend en gasvry. Ons sal dié plek vir enigeen aanraai.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Karoo Khaya se terugvoer
Hi Olivia,
Thanks so much for such a nice review.
Much appreciated.
Kind regards,
Megan
Brenda S - Mei 2016
Algehele gradering
Absoluut die moeite werd!
Karoo Khaya se terugvoer
Goeie dag Brenda,
Baie dankie vir jou terugvoering, ek waardeer die baie. Hoop om julle weer te sien!
Vriendelike groete,
Megan
Collin G - Okt 2016
Algehele gradering
Dit was baie netjies en gesellig.
Karoo Khaya se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering.
Ek waardeer dit baie.
Groete
Ernest V - Jun 2016
Algehele gradering
Fantasties en rustig.
Karoo Khaya se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering na LekkeSlaap.
Ek waardeer die moeite.
Groete.
Megan
Benita P - Apr 2016
Algehele gradering
Gasvry en dierevriendelik!
Karoo Khaya se terugvoer
Hi Benita
Baie dankie vir die goeie terugvoering. Hoop om jou weer te sien.
Groete,
Megan
Nicolena V - Mrt 2016
Algehele gradering
Rustig en privaat.
Karoo Khaya se terugvoer
Baie dankie.
George G - Apr 2016
Algehele gradering
Netjiese, skoon akkommodasie teen bekostigbare prys
Karoo Khaya se terugvoer
Baie dankie. Ek waardeer dit.
Groete,
Megan en Pete
Ann G - Des 2016
Algehele gradering
Warm geselligheid.
Karoo Khaya se terugvoer
Baie dankie.
Sulke woorde maak dit 'n plesier om 'n gastehuis te hê
Ons hoop om julle weer te verwelkom.
Vriendelike groete,
Megan en Pete.
Kobie D - Nov 2016
Algehele gradering
Heerlik in die Karoo en veral Prince Albert. Voel pure plaas.
Karoo Khaya se terugvoer
Dankie vir die terugvoering. Ek waardeer dir baie
Groete
Megan
Herine F - Okt 2016
Algehele gradering
Een dag was te min.
Karoo Khaya se terugvoer
Hi Herine,
Dankie. Ek het julle baie geniet.
Hoop om julle weer te sien.
Groete
Megan
Philip M - Jul 2016
Algehele gradering
Ontvangs vriendelik, behulpsaam, gasvry en 'n goeie ervaring, sal weer daar gaan bly.
Karoo Khaya se terugvoer
Baie dankie!
Willem E - Feb 2016
Algehele gradering
Baie aangename verblyf op interessante kleinhoewe.
Karoo Khaya se terugvoer
Hi Willem
Dankie vir die terugvoering.
Hoop om julle weer te verwelkom.
Groete
Megan
Nicky S - Mrt 2016
Algehele gradering
Swak geleë.
Karoo Khaya se terugvoer
Hi Nicky
I'm sorry for any inconvenience caused.
I spoke to you the day before your arrival to let you know that I would not be here and made alternative arrangements.
One of my husbands receptionists would be on the property to welcome you.
As you arrived very early your room was still being cleaned.
By the time Becky walked up to the guest house (about 3 minutes) you had already left.
Please will you - and any future guests - read the many complimentary reviews I have had from past guests. .
May V - Des 2015
Algehele gradering
Karoo-gasvryheid.
Lees meerKaroo Khaya se terugvoer
Hi May
Baie dankie vir die terugvoering.
Hoop om julle weer te verwelkom by Karoo Khaya.
Groete
Megan
Frederik F - Jul 2015
Algehele gradering
Fantastiese plek!
Victor T - Jul 2015
Algehele gradering
The hostess gave us a hearty welcome, the cottage was spotless, very well equipped and very cosy.
Karoo Khaya se terugvoer
Hi Victor
Thanks for the great review. I hope to see you again.
Regards,
Megan and Pete
Patti B - Mei 2015
Algehele gradering
Comfortable and characterful accommodation.
Anja V - Mei 2015
Algehele gradering
Iets om te beleef ... so rustig!
Santa T - Apr 2015
Algehele gradering
Vroeër as vasgestelde aankomstyd arriveer, maar dit was geen probleem vir die eienaars gewees nie.
Andre V - Jan 2015
Algehele gradering
Fantasties, die beste manier om die Karoo te beleef!
Nicolene C - Jan 2015
Algehele gradering
Karoo Khaya was die ideale begin vir ons gesinsvakansie en die kinders het heerlik baljaar in die swembad.
Martha M - Okt 2015
Algehele gradering
Gerieflik en veilig.
Karoo Khaya se terugvoer
Hi Marlene
Dankie vir die terugvoering. Ek hoop om julle weer te verwelkom.
Groete
Megan en Pete
Edden-john K - Aug 2015
Algehele gradering
Unieke dekor!
Karoo Khaya se terugvoer
Hi
Baie dankie. Ek hoop om jule weer te sien.
Groete
Megan
Antoinette S - Jun 2015
Algehele gradering
Baie aangename verblyf!
Danie N - Jan 2015
Algehele gradering
Baie goeie ondervinding.
Ems S - Mrt 2015
Algehele gradering
Baie mooi en goed toegerus.
Cecile G - Des 2015
Algehele gradering
Baie gerieflik en netjies.
Karoo Khaya se terugvoer
Hi Cecile
Baie dankie. Ek hoop om julle weer te sien.
Groete
Megan
Herman D - Des 2015
Algehele gradering
Heerlike verblyf en vriendelike diens.
Karoo Khaya se terugvoer
Hi Harry
Ek is bly die dokter het gehelp.
Groete
Pete en Megan
Schalk N - Aug 2015
Algehele gradering
Ons is baie vriendelik ontvang.
Karoo Khaya se terugvoer
Hi Schalk
Dankie vir die terugvoering. Ek hoop om jule weer to verwelkom.
Groete
Megan en Pete
Delica G - Mei 2015
Algehele gradering
Comfortable!
Tienie D - Mei 2015
Algehele gradering
Lieflike oornagplek.
Deon K - Mrt 2015
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Lera C - Jan 2015
Algehele gradering
Goeie selfsorg!
Marije V - Mrt 2015
Algehele gradering
Het zag er prima uit, maar het was niet schoon.
Robbie Y - Des 2014
Algehele gradering
Baie, baie lekker plekkie!
Elvira L - Des 2014
Algehele gradering
Pragtige plek. Goed ingerig. Warm vriendelike gasvrou.
Lees meerSonja H - Sep 2014
Algehele gradering
Ek kan dit regtig aanbeveel. Sal weer daar bly!
Kobus V - Sep 2014
Algehele gradering
Baie ontspannend!
Ilse V - Mrt 2014
Algehele gradering
'n Goeie verwelkoming en unieke plekkie.
Gert D - Feb 2014
Algehele gradering
Fantasties!
Willem B - Apr 2014
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike ondervinding.
Schalk S - Des 2014
Algehele gradering
Heerlike, rustige, ontspanne atmosfeer. Vriendelike ontvangs.
Naas E - Jul 2014
Algehele gradering
'n Heerlike verrassing!
Jaco L - Mei 2014
Algehele gradering
Baie lekker gebly!
Braam D - Mrt 2014
Algehele gradering
Baie lekker en rustig. Huislik
Anton C - Jul 2014
Algehele gradering
Baie rustig en gemaklike verblyf.
Tony T - Feb 2014
Algehele gradering
Goed!
Fanie S - Jan 2014
Algehele gradering
Rustig en stil.
Ina U - Jan 2014
Algehele gradering
Oulike plekkie sonder lugversorging.
Silke G - Apr 2014
Algehele gradering
Karoo Khaya is netjies, mooi en rustig.
Gerda U - Apr 2014
Algehele gradering
Make you feel special and owner very friendly
Ronel D - Apr 2014
Algehele gradering
Dit was 'n baie positiewe ervaring!
Gideon V - Sep 2014
Algehele gradering
Goeie verblyf.
Suzanne C - Apr 2014
Algehele gradering
Lekke!
Logy M - Jan 2014
Algehele gradering
Goeie verblyf, maar baie warm in Januarie.
Lees meerHenry S - Mrt 2014
Algehele gradering
'n Baie lekker en aangename Karoo-ervaring in 'n baie skoon en pragtige omgewing.
Olaf V - Des 2014
Algehele gradering
Een nag in Desember oorgeslaap op pad terug van Johannesburg na Kaapstad.
Lees meerMc R - Apr 2014
Algehele gradering
Genotvol, rustig met die nodige basiese behoeftes.
Pierrette G - Des 2013
Algehele gradering
Fantasties! Gasvryheid ongelooflik.
Michelle B - Des 2013
Algehele gradering
Die wonderlikste dorp en verblyf!
Dawid Benjamin J - Des 2013
Algehele gradering
Heerlik ontspanne atmosfeer en wonderlike gasvryheid.
Madelaine D - Aug 2013
Algehele gradering
Puik waarde vir geld en die dekor is fantasties!
Catharina F - Jun 2013
Algehele gradering
A feast for your senses
Ursula F - Jun 2013
Algehele gradering
Kaya Karoo offers warm and comfortable and friendly accomodation
Schalk W - Mrt 2013
Algehele gradering
Die kamers is gerieflik en skoon met vriendelike diens
Cornel D - Des 2013
Algehele gradering
Lekker!
Hannes K - Sep 2013
Algehele gradering
'n Spesiale Khaya in 'n spesiale dorp
Lees meerJacques V - Des 2013
Algehele gradering
Baie netjies en mooi. Sal beslis aanbeveel.
Louis H - Des 2013
Algehele gradering
Aangenaam; baie lekker; gasvry; goed ontvang.
Philip H - Jun 2013
Algehele gradering
Baie kunstig gemeubileer, maar die handdoeke en waterketel was glad nie vars nie.
Gerhard B - Aug 2013
Algehele gradering
Interessante Karoo-karakter en aangename verblyf vir Prince Albert.
Lees meerFons V - Des 2013
Algehele gradering
Geen B&B en geen SC in een plezierige omgeving.
Lees meerHester F - Nov 2013
Algehele gradering
'n Goeie nagrus in 'n pragtige omgewing.
Mariette T - Nov 2012
Algehele gradering
Owners helpful
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sonskynstraat 1, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang