Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo-Koppie Guesthouse

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 90 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Anna-marie E
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Very nice and clean. We enjoyed it very much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Silwer skoon en baie netjies. Perfek geleë. Lieflike uitsig. Karoo-Koppie is regtig waarde vir geld. Super skoon, met alles wat jy nodig het. Lugversorging. Lieflike skoon badkamer met 'n groot stort. Pragtige uitsig. Naby restaurante. (Die eienaar het menus van verskeie restaurante in die kamer.) Sekuriteit vir jou voertuig en alles duidelik waar jy die sleutel kry en afgee. Sal definitief aanbeveel as jy oornagplek soek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Skoon, netjies en ligging van Karoo Koppie perfek. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

AA S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Extremely good equipment and neat. Excellent! Extremely good value for money, clean, well equipped. We came in late and left early.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luzan N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Ons het heerlik gebly - die kamer is pragtig en ruim. Ons het heerlik geslaap - fantastiese bed! Lol.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon E
1 nag
5.0
Mei 2024

Netjies, skoon, hoog op met 'n mooi uitsig. Nice place. Will make use of it again and again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sone V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Would recommend. Spacious and clean room, even had a crib for my baby, staff is friendly and host is very accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hentie R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Lekker gebly. Ons is vriendelik ontvang. Kamer onberispelik en gerieflik. Uitsig oor deel van dorp. Ons gasvrou het moeite gedoen om parkering vir 'n woonwa te kry omdat daar nie plek is vir so 'n groot wa nie. Het dit waardeer. Die restaurant Die Plattelander is skuins oor ons blyplek. Self 'n besoek werd! Heerlike boerekos!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lea V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Definitely worthwhile. Quite and peaceful! What a beautiful evening. The room was perfect, everything you need ready and available. The best thing was that the local restaurants were within walking distance, so what a blessing! Oh yes, there were stairs, but the view was spectacular! Worth the effort. Thank you so much, Jeanette!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeanette
Karoo-Koppie Guesthouse
Thank you so much, Lea. Regards, Jeanette

Andre V
1 nag
4.8
Jun 2024

It was a satisfying experience. Pleasant stay in a central area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Jeanette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 90

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R660
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R660
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: President Kruger-straat 1, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAW6tEcyLc6rod8VUfqijISykM1EX7pZp7BvIr0W6phhIpfhewhI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R660 per nag (plek vir 2) 90 5 1 5 1 President Kruger Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.723594 25.095552

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang