Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo-Koppie Guesthouse

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Jeanette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 85

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 85 resensies vir Karoo-Koppie Guesthouse
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.2/5
Christo E - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo E

Skoon, netjies en ligging van Karoo Koppie perfek.

Sien sterre.

AA S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
AA S

Extremely good equipment and neat. Excellent!

Extremely good value for money, clean, well equipped. We came in late and left early.

Luzan N - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luzan N

Ons het heerlik gebly - die kamer is pragtig en ruim.

Ons het heerlik geslaap - fantastiese bed! Lol.

Leon E - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon E

Neat, clean, high up with a nice view.

Nice place. Will make use of it again and again.

Sone V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sone V

Would recommend.

Spacious and clean room, even had a crib for my baby, staff is friendly and host is very accommodating.

Hentie R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hentie R

Lekker gebly. Ons is vriendelik ontvang. Kamer onberispelik en gerieflik. Uitsig oor deel van dorp.

Ons gasvrou het moeite gedoen om parkering vir 'n woonwa te kry omdat daar nie plek is vir so 'n groot wa nie. Het dit waardeer. Die restaurant Die Plattelander is skuins oor ons blyplek. Self 'n besoek werd! Heerlike boerekos!

Lea V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lea V

Definitely worthwhile. Quite and peaceful!

What a beautiful evening. The room was perfect, everything you need ready and available. The best thing was that the local restaurants were within walking distance, so what a blessing! Oh yes, there were stairs, but the view was spectacular! Worth the effort. Thank you so much, Jeanette!

Karoo-Koppie Guesthouse se terugvoer

Thank you so much, Lea.
Regards,
Jeanette

Karoo-Koppie Guesthouse
Andre V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre V

It was a satisfying experience.

Pleasant stay in a central area.

Thea V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea V

Ons het baie lekker geslaap.

Daar moet dalk net op die advertensie gemeld word van die trappe wat geklim moet word. Dit kan 'n probleem wees as dit iemand is wat nie trappe kan klim nie.

Carl G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carl G

Als was skoon en netjies.

Als was goed en was in goeie toestand.

Gabri S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gabri S

Doel gedien as rustige oornag plek - nie vir lank bly nie.

Net vir oornag - alles wat jy nodig het as die TV werk.

Karoo-Koppie Guesthouse se terugvoer

Haai Gabri. Ons is bitter jammer oor die TV wat nie gewerk het nie. Ek kan nie onthou dat jy ons in kennis gestel het nie? Want dit gebeur slegs as TV gerebooth moet word of as seine in die dorp 'n probleem is. Wat gelukkig nie baie gebeur nie.

Groetnis

Jeanette

Karoo-Koppie Guesthouse
Nichol V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nichol V

Nie genoeg waarde vir geld nie.

Lekker geslaap, maar die linne het oud en gebruik voorgekom. Die teëls in die badkamer kom vuil voor aangesien die sement tussenin.

David N - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David N

Lekker geslaap. Skoon en gerieflik.

Veilige parkering. Het net oornag.

Salomi J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salomi J

Waarde vir geld.

Naby hoofweg, gemaklike verblyf, vriendelike diens, 'n wonderlike ervaring.

Jan V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V

Oornagstop.

Ons het 'n lekker slaapplekkie gesoek vir 'n vinnige oornagstop met veilige parkering vir ons voertuig vol bagasie en naby 'n lekker eetplek waar ons kon gaan aandete eet na ons aankoms. Karoo-Koppie Guesthouse het voldoen aan al ons verwagtinge en ons het baie lekker kontreikos geëet by die Plattelander (binne loopafstand — oorkant die straat) en ons het lekker geslaap in die ruim kamer. Baie dankie — ons kom loer sommer gou weer hier in.

Linda P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda P

Weereens heerlik gebly.

Ons het 'n tweede keer binne 'n week hier oorgeslaap op pad terug van die Walvisroete af en weereens was ons nie teleurgestel nie! Ons het elke oomblik by die gastehuis geniet en het heerlik warm geslaap.

Linda P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda P

Dit was heerlike om by Karoo-Koppie Gastehuis te bly en die gasvryheid te ervaar.

Ons verblyf was genotvol. Dit is verseker 'n plek waarheen ek sal teruggaan indien ek weer in daardie rigting reis. Baie aandag aan detail. Elektriese komberse op die beddens vir die koue Karoo-nagte.

Wilma T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilma T

Gerieflik.

Skoon en gerieflik, baie vriendelike ontvangs.

Louise F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise F

Baie netjiese eenheid en vriendelike personeel.

Kan dalk skottelgoed afdroogdoeke ook byvoeg indien koppies of iets gewas moet word.

Riana V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riana V

Oorslaap vir deurry na die suide.

Ja, alles was in orde en dit is ideaal om hier oor te slaap. Ekself is ook oor 60, maar die trappe was nie moeilik om te klim nie. Dit sal wel moeilik wees vir persone wat dalk nie so goed oor die weg kom nie. Die twee eetplekke in die dorp is loopafstand. Motors is veilig agter 'n ingangshek. Ek het die tafel waardeer waarop 'n mens jou tasse kan sit.

Carl David L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carl David L

Alles was reg.

Netjies en vriendelike ontvangs.

Hennie S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie S

Gawe, verwelkomende verblyf. Nuttige en belangrike instrumente: mikrogolf, yskas, ketel en eetgerei.

Moeilike paadjie en trappe na bo. Ouer persone mag sukkel.

Nokuthula B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nokuthula B

Basic accommodation with a warm and lovely host!

Stayed as a family en route to Cape Town from Durban. The host communicated as soon as the booking was confirmed. She made us aware of parking and the steps leading up to the room. On arrival, she was warm and friendly.

Reina S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Reina S

Goed ontvang en goeie kommunikasie op Whatsapp maar kamer was teleurstellend!

Vloere en matte was vuil. Badkamerdeur was bruin om handvatsel. Linne het nie skoon en kraakvars gevoel nie met ou bruin kussings binne in kussingslope met geen ordentlike kussing en bed covers op matrasse en kussings nie. Stort het geen dreineringsif op nie en was vol swart kolle. As die eienaar die goed verander kan dit 'n baie lekker plekkie wees om te bly. Tuin is pragtig en die plek het soveel om eintlik te offer.

Wayne S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne S

Very nice and comfortable stay.

Very neat and comfortable stay.

Jacques M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques M

Waarde vir geld.

Goeie prys, waarde vir geld. Goed vir Colesberg.

Steph T - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steph T

Baie lekker, privaat gastehuis met uitstekende diens.

Baie goeie waarde vir geld.

Gerhard V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard V

Lekker.

Nice tannie. Baie mooi plek.

Wybrandt C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wybrandt C

Tevrede.

Sien sterre.

Erik S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erik S

Gerieflik en veilig.

Plekkie is gerieflik geleë in Colesberg. Veilige parkeerplek. Alles binne die eenheid wat nodig is vir die oornag. Sal weer daar slaap indien nodig is.

Johan V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V

Ons het baie lekker oornag, en vars en gereed om die volgende oggend weer verder te reis.

Jeanette het ons hartlik ontvang en inboek was baie maklik. Ek het 'n 4 m trailer, en Jeanette het 2 opsies aangebied vir veilige bewaring en het self ontvangs verlaat en my vergesel na die koshuis waar die wa veilig gestoor is. Die kamer en geriewe is voldoende en die uitsig van die stoepie is asemrowend, en die geskiedkundige kerk is reg voor jou aansig met die pragtige klokklanke elke uur (let wel nie steurend nie maar ek is bietjie aan die doof kant as ek slaap). All geriewe (eetplekke ens.) is letterlik om die hoek en regtig loopafstand. Vat maar net oornag sak, die uitsig kom nie verniet nie, met 'n paar veilige en gerieflike trappe tot jou plekkie bo.

Ansa W - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ansa W

Voldoende oornagverblyf.

Gerieflik genoeg en ons het 'n goeie nagrus gehad, nogal belangrik nadat ek per vorige geleentheid en ander verblyf in Colesberg nogal swaar geleef het met vragmotors wat heelnag verby gery het.

Shainaaz M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Shainaaz M

Neat and quaint.

A friendly neat place. Beds very bouncy but otherwise nice.

Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Kobus V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Kobus V

Gemiddeld.

'n Opwasbak vir skottelgoed - wasbak is nodig. Daar was geen dieëtsuiker nie.

Karoo-Koppie Guesthouse se terugvoer

Ons verwag nie dat gaste hulle skottelgoed moet was nie. Die skoonmakers doen dit. Maar in elke kamer is 'n plastiese bak vir opwas doeleindes indien gaste dit sou verkies. Daar is ook 'n klein houertjie met skottelgoedseep en 'n vadoek in die plastiek houer.

Ons voorsien ongelukkig nie kunsmatige versoeters nie. Jammer oor die ongerief.

Jeanette

Karoo-Koppie Guesthouse
Marlize E - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize E

Dit was pragtige plek naby eetplekkie. Baie gasvrye mense.

Sien sterre.

Henko D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henko D

Halfpad stop van JHB na Kaapstad.

Slegs oornag. Definitief aanbeveel. Baie vriendelik en alles wat mens nodig het.

Jan D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan D

Waarde vir geld en aan te beveel.

Goed geleë en maklik om te bereik.

Marianne M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne M

Ongelooflike kliëntediens

Ons is kort-kort gekontak om te hoor of ons veilig is. Ek sal beslis hierdie oornagplek aanbeveel. Baie dankie vir julle omgee!

Salumi M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salumi M

Vinnige oornagplekkie.

Perfek gewees om by te oornag op die langpad op pad na die Wes-Kaap. Vriendelike personeel wat die ekstra myl sal stap vir hul gaste.

Ria S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria S

Dierevriendelike gastehuis.

Jeanette is 'n uitstekende gasvrou en sy het selfs gereël dat hul plaaslike slaghuis ons vleis kon koud hou tot ons die volgende dag ry. Ons het baie gemaklik geslaap en die kamer is baie gerieflik ingerig met alles wat ons nodig gehad het vir oornagverblyf. Die ingang na die gastehuis is 'n bietjie nou en ons moes aankomende verkeer goed dophou, maar daar was genoeg veilige parkeerplek. Sal enige tyd weer hier oornag, want ons drie Toypom hondjies kon saam met ons bly.

Danita V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danita V

Dit was skoon en netjies en ons was vriendelik ontvang.

Alles wat nodig is vir 'n oorslaap is daar beskikbaar.

Norman C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Norman C

Oornag.

Karoo-Koppie vir oornag rus vir reis terug vanaf die Kaap.

Yolandi V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yolandi V

Heerlike nagrus.

Gasvrou is baie vriendelik. Beddens slaap lekker gemaklik. Rustige atmosfeer.

Hanro A - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hanro A

Baie lekker plekkie.

Netjies, rustig en lekker.

Tiaan S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan S

Very friendly, clean just what you need to rest.

We were very warmly welcomed, very friendly. Such an unexpected nice place we will make this our halfway rest stop.

Anna N - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna N

Baie behulpsame gasvrou en baie netjies.

Kamers 1, 2 en 3 is bietjie moeilik om by uit te kom, veral as jy 'n man het wat knievervanging gehad het. Trappe van bakstene en nie eweredig.

Karoo-Koppie Guesthouse se terugvoer

Dankie Anna. Ons is juis besig om die trappe oor te doen en te beveilig.
Groetnis
Jeanette

Karoo-Koppie Guesthouse
Ann G - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ann G

Baie goed geleë.

Waarde vir geld en baie skoon.

Kevin N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Kevin N

Adequate

When making the booking, I specifically requested two single or 3/4 beds, as it was for myself and my 24-year-old son. We ended up with a king-size bed for the two of us!

Karoo-Koppie Guesthouse se terugvoer

Haai Kevin, jammer oor jul ongerief.
Ons beddens word soggens opgemaak en indien gaste laat eers bespreek en in kamer 3 'n ander bed verkies, is dit nogal 'n probleem. Ek weet egter dat Maritza bereid was om jul beddens apart op te maak, maar dat jy gesê het dis onnodig. Dat julle so sal slaap aangesien dit 'n baie groot bed is.

Ons probeer regtig om ons gaste se gerief te akkommodeer, maar dit help ook baie as gaste die vorige dag bespreek om seker te maak dat niemand verontrief word nie.

Groete, Jeanette.

Karoo-Koppie Guesthouse
Derrick C - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derrick C

Vriendelik en goeie waarde vir geld.

Baie vriendelike diens en netjiese, skoon kamers.

Karen R - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen R

We were very impressed with the service, warm welcome and cleanliness

Not recommended for people with bad knees or walking disability as the climb up to the units is steep.

Antoinette L - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette L

Eienaar baie behulpsaam.

Sien sterre.

Karoo-Koppie Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Antoinette, ons waardeer dit. Jeanette

Karoo-Koppie Guesthouse
Menitsa D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Menitsa D

Ontspannend, mooi uitsig.

Mal oor die gaste huis met sy mooi uitsig en vriendelike diens, skoon met heerlike groot stort en nog loop afstand van die restaurante af ook.

Anja W - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anja W

Baie gemaklik oorgeslaap op pad na Jhb toe.

Die bed was baie gemaklik, die stort is heerlik ruim en ons het die netheid waardeer. Ons kuiertjie op die stoep was heerlik terwyl ons die uitsig geniet het. Ons het dit geniet om bene te rek en die paar tree te stap na die restaurant toe.

Andries P - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries P

Baie vriendelik, behulpsaam en rustig.

Stel belang aan hulle gaste, bel jou om te hoor hoe ver is jy, en maak seker alles is reg as jy daar kom.

Terry E - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Terry E

Not value for your money.

Beds are old and need replacing. DStv channels too few. Better places for less money out there.

Karoo-Koppie Guesthouse se terugvoer

Apologies for the inconvenience. Due to the fact that the town of Colesberg was completely full, as is normal for this time of the year, there has been a double booking. We tried to help and accommodate you best we could and put you in another cottage. We realize the amenities were not the same as in our guesthouse, but we were really trying to help. Again, we would like to apologize and would like to offer you a discounted rate should you like to book with us again.

Karoo-Koppie Guesthouse
Hannes A - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes A

Ons besoek was net 'n oornagstop as deel van ons reis na Kaapstad. Ons het die familiekamer wat 4 slaap bespreek.

Kamer was skoon, netjies en voldoende vir ons behoefte. Die diens was professioneel soos verwag. Het veilige parkering versoek en dit gekry. Die kerkklok oorkant die gastehuis was hoogs steurend. Dit het 24 uur elke halfuur en op die uur gelui. Die verkeer in die hoofstraat onder jou eenheid, was ook lastig. Die twee enkelbeddens is uitgeslaap en moet vervang word. Ons sal ongelukkig 'n stiller plek moet soek vir die toekoms.

Francois V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Francois V

Netjies, skoon, goeie ligging. Vriendelike diens. Nie goed vir gesin met klein kinders.

Karoo-Koppie is netjies en skoon en naby aan die N1. Ons reis egter met ons twee klein kinders en het die verblyf gebruik as oorslaap op pad terug Jhb toe. Ons spesifieke kamer was nie ideaal vir klein kinders en 'n goeie nag se rus nie. Die kamer was oopplan wat beteken dat wanneer die ouers vroeg opstaan om reg te maak om weer te ry, ons die kinders steur. Daar is ook baie lig in die kamer, proppe en alarms en die TV se standby lig skep baie lig wat erg steurend is as mens nie vertroud met jou omgewing is nie.

Lizel N - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizel N

Gerieflik, netjies, goeie waarde vir geld.

Vriendelike ontvangs, gerieflike kamers en loopafstand na heerlike eetplekke. Dorpie heerlik om in rond te loop. Pragtige huise en historiese geboue.

Willem C - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem C

Vriendelik.

Gemaklik en vriendelik goed geleë naby als.

Karoo-Koppie Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Willem.
Groete
Jeanette

Karoo-Koppie Guesthouse
Rina L - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina L

Baie gasvry en altyd bereid om die kliënt te help.

Die gasvrou het ons vooraf gekontak en genoeg inligting verskaf. Die verblyf bied 'n pragtige uitsig oor die dorp en ons kon die aand met 'n rustige braai afsluit. Die woonstel was meer as wat 'n mens verwag en het verseker dat ons gerieflik en heerlik kon oornag op pad na Kaapstad.

Justine F - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justine F

Fantasties.

Eerste stop op ons wittebrood. Jeanette het soveel moeite gedoen en dit was baie romanties en word opreg wardeer. Baie warm geslaap en 'n pragtige uitsig oor die dorp en die mooiste kerk.

Karoo-Koppie Guesthouse se terugvoer

Dit was net 'n plesier Justine.
Geniet die res van jul wittebrood.
Jeanette

Karoo-Koppie Guesthouse
Daleen D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen D

Van vreemdelinge tot vriende.

Jeanette is ‘n baie aangename gasvrou. Ons sal graag weer daar tuisgaan!

Karoo-Koppie Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Daleen. Dit was heerlik om julle te ontmoet. Ek sien uit na 'n volgende keer.

Karoo-Koppie Guesthouse
Menitsa D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Menitsa D

Skoon, mooi gastehuis, pragtige uitsig.

Vriendelike eienaar, skoon, netjiese, warm kamer, lekker groot stort, en pragtige uitsig. Sal beslis weer daar slaap. Hoogs aanbeveelbaar.

Karoo-Koppie Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Menitsa. Ons waardeer.
Jeanette

Karoo-Koppie Guesthouse
Janine V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine V

What a beautiful view of the church.

Thank you so much for a lovely stay.

Paula N - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paula N

Baie dankie Jeanette vir jou vriendelikheid en puik diens!

Waardeer dit opreg. Ons sal weer by jou en Karoo-Koppie Guesthouse kom oornag op pad Kaap toe.

Andre J - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre J

Clean, central, but not 5 star.

All good, but beds are uncomfortable, shower head feels like a lazer gun and is cheap and nasty. Coffee is the worst. Central location and very friendly service.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Skoon, sentraal, maar nie 5 ster nie.

Alles goed, maar die beddens is ongemaklik, die stortkop voel soos 'n biebiegun en is goedkoop en naar. Koffie is die slegste. Sentraal geleë en baie vriendelike diens.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Wihan R - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Wihan R

Baie skoon, vriendelike ontvangs, veilig en maklik om by te kom vanaf die N1.

Die ontvangs was baie vriendelik en het inligting gebied oor waar in Colesberg om te eet. Die kamer was skoon en alles in werkende orde. Badkamer was baie skoon en gerieflik. Ons het baie veilig gevoel en baie lekker geslaap. Sal beslis weer hier oornag.

Riana E - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riana E

Netjies en gemaklik.

Baie vriendelike ontvangs van Maritza gekry. Kamer was netjies, skoon en gemaklik. Oulike boekie in die kamer met al die monumente en gedenktekens van die dorp.

Martin V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martin V

Baie oulike plek. Netjies en goed geleë.

Was lekker rustig en met die reën was dit ideaal.

Lizet E - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lizet E

Vir een aand was dit goed.

Die plekkie is goed geleë en skoon. Tog, dit kort aandag. Die een bed kraak erg. Die bad-prop werk glad nie. En die beskuit oneetbaar, wat natuurlik 'n groot frustrasie is om 'n dag verkeerd te begin. En die klein melkhouertjie met 'n strootjie was 'n gesukkel. Die view is baie mooi. En die kerk-klok wat lui nostalgies. Vir oornagverblyf was dit aanvaarbaar.

Nazeer A - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nazeer A

Warm and friendly.

The place is clean, warm, comfortable and safe. Perfect for an overnight stay.

Estelle C - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle C

Bouery op die perseel. Kon dalk eerder wag tot Januarie wanneer besoekers nie meer kom nie. Gekap en boor.

Vriendelik. Mooi. Baie geskiedenis.

Blane S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Blane S

Nice.

Dit was nice, dankie!

Dillien S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Dillien S

Privaat en ligging baie goed.

Ons was baie goed ontvang by Jane Beaute na 'n lang dag op die pad. Stapafstand van gewilde Plattelander Restaurant. Plekkie was skoon en netjies. My aanbeveling vir hoofslaapkamer met dubbelbed is: 1. dat die linne vervang word met iets soos die ander kamer (wit gee 'n skoon gevoel) 2. Lugversorger sal aanwins wees - die waaiers het nie veel gehelp nie. Sitkamer: 1. Die televisie is ook besig om in te gee, en ons het met moeite TV gekyk. 2. Sitkamer baie donker - sal ook lugversorger aanbeveel. Verder het ons baie lekker oornag met koffie, beskuit en vars melk voor ons vertrek het die volgende oggend.

Saar D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Saar D

Fantasties!

Baie lekker gebly. Baie dankie

Johan V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Johan V

Absoluut teleurstellend.

Ek sal graag foto's aan jullie wil stuur as bewys van stukkende meubels, buisligte sonder buislig, vuil gevlekte doilie oor beskuit en bitter oud beddegoed.

Lodie V - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lodie V

Baie netjies, goed geleë. Waarde vir geld.

Netjies, skoon, gerieflike oornagverblyf. Naby aan restaurante. Gemaklike toegang tot N1.

Karoo-Koppie Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Lodie. Ons waardeer dit. Ons hoop om julle weer te akkommodeer.

Karoo-Koppie Guesthouse
Marius D - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marius D

Unieke plekkie met baie karakter.

Veilig met heelwat spasie in die akkommodasie. Skoon en netjies.

Karoo-Koppie Guesthouse se terugvoer

Baie dankie. Ons waardeer dit.

Karoo-Koppie Guesthouse
Izanne A - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Izanne A

Ruim en lekker oornagfasiliteit.

Die feit dat die lugversorging in die ander vertrek aangeskakel word waartoe ons nie toegang gehad het nie was 'n probleem. Verder was dit voldoende.

Philip K - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip K

Baie lekker.

Ons het die oornag-akkommodasie baie geniet by Jane Beate, baie veilig en 'n goeie ligging.

Karoo-Koppie Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Philip. Ek waardeer.

Jeanette

Karoo-Koppie Guesthouse
Anonieme gas - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Caren P - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Caren P

Ons het baie geld betaal om in skoonheidsalon te slaap met te veel persoonlike memorobilia.

Het nie regtig gedink dit was enigsins die geld werd nie. Het ook nie baie gemaklik gevoel met al die persoonlike foto's van kinders en kleinkinders op die mure nie. Dit is dalk net my persoonlike ervaring, maar voel nie dat ek dit sal aanbeveel aan iemand anders nie. Jammer.

Karoo-Koppie Guesthouse se terugvoer

Caren, ek is regtig jammer dat dit jul persoonlike ervaring was. So verskil ons almal né? Oor die 3 jaar het ek al SOVEEL komplimente gekry oor die fotos. En op die web word dit duidelik uitgestip dat salon behandelings beskikbaar is. Ook die naam, Jané Beauté, behoort 'n goeie aanduiding te wees.

Ek is regtig jammer dat julle dit negatief ervaar het.

Groetnis

Jeanette

Karoo-Koppie Guesthouse
Helene K - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Helene K

Teleurstellend. Die hele huisie was vol persoonlike besittings van die eienaar en die yskas was vol medikasie.

Alhoewel die plekkie skoon was en die ontvangs vriendelik was die verblyf onaangenaam. Daar was heeltemal te veel persoonlike items in die huis - kos in die yskas en vrieskas en hope medikasie in die yskas. Meeste van die kombuis kaste was gesluit - ons het 'n selfsorg-eenheid verwag maar kon nie eers 'n eier bak vir ontbyt nie. Ons sal dit beslis nie aanbeveel nie.

Karoo-Koppie Guesthouse se terugvoer

Dankie vir u terugvoering. Ons sal aandag gee aan u kritiek. Ons sal ook die braaipan op 'n meer opsigtelike plek te laat.

Karoo-Koppie Guesthouse
Renier E - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Renier E

Gerieflik en netjies.

Lekker ruim huisie vir 4 mense. Alles wat ons nodig gehad het, was daar. Dit was 40 grade in Colesberg met ons aankoms, maar die huis was lekker koel en die waaiers het ook gehelp. Huis en beddegoed was skoon en netjies. Sal egter aanbeveel dat die een enkelbedmatras dalk vervang word.

Karoo-Koppie Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Renier.

Groete,
Jeanette

Karoo-Koppie Guesthouse
Vanaf
Vanaf R660
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R660
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: President Kruger-straat 1, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAW6tEcyLc6rod8VUfqijISykM1EX7pZp7BvIr0W6phhIpfhewhI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R660 per nag (plek vir 2) 85 5 1 5 1 President Kruger Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.723594 25.095552

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang