Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo Lavender

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Longhope-weg, Golden Valley, Somerset Oos, 5821, Oos-Kaap
  • Vanaf R3 000 R2 700 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Karoo Lavender is 'n bekoorlike huis wat selfsorgverblyf op 'n rustige plaas buite Somerset-Oos bied. Die plaas is die ideale bestemming vir diegene wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek weg van die stadsgewoel.

Dié dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is 'n leefarea op die eerste verdieping met lugversorging en 'n pooltafel.

Die oopplan-kombuis op die grondverdieping is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf en skottelgoedwasser toegerus. Die leefarea het 'n gemaklike sitkamerstel en lei na 'n buite-area en braaigeriewe.

Gaste kan by die eienaar navraag doen as hulle die plaas en visdamme wil verken. Hierdie verblyf het 'n werkende alamstelsel en 'n paniekknoppie wat deur 'n sekuriteitsmaatskappy gemonitor word. Die huis het gratis WiFi en 'n omsetter vir beurtkrag.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Longhope-weg, Golden Valley, Somerset Oos, 5821, Oos-Kaap
  • Gaste dink Karoo Lavender het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 000
R3 000 R2 700
per nag, vir 8 mense
Vanaf R3 000
R3 000 R2 700
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Longhope-weg, Golden Valley, Somerset Oos, 5821, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA62d453739d7809cff4d3aa73cb587b732935d91b5a18274cb08a87bb2b01a8aee0a87d228241d7fb210c61e3fe0ccf2381f8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 000 nouVanaf R2 700 per nag, vir 8 mense 1 5 1 5 Longhope Road Golden Valley 5821 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.840721649862 25.776804134077

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang