Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo Leeu House

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Laurika W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Beste wegbreek in 'n lang tyd. Baie rustig en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tracy R
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

Excellent. Our stay at Karoo Leeu House was a wonderful experience. Ostriches on both sides of the property. A very friendly host met us at the house with the keys, showed us around and gave us good tips on places to visit. It was also very peaceful and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mouton
Karoo Leeu House
Thanks for your kind review Tracy. We hope you will visit us again soon.

Gert M
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2024

Lekker man, lekker! Jiffie, wat 'n lekke oorslaap plek. Naby aan Oudtshoorn, skoon, netjies, luuks. Die stoep kuier met braaivuur in die agtergrond is so spesiaal!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre D
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Jun 2024

Rustigheid vir die siel. Ons was 2 gesinne met kinders. Dit was heerlik en veilig.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Mouton Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 600
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 2 600
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan van Riebeeck-weg, Safari Pad, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6a343b93ef0a47eb71f25fba69ccb48293dd90f9a14b43d5d232afe3d801638de3c80c18fc1fbe1dff5d12b1f93b9bcc786a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag, vir 8 mense 4 5 1 5 Jan van Riebeeck Road Safari Pad 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.633123427522 22.181498408318

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang