Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo Life Bed and Breakfast

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 105 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Michael F
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2024

Topklas akkommodasie. Netjiese en goed toegeruste ruim kamer met hoë kwaliteit beddegoed. Die badkamer en stort is vyfster en oortref alle verwagtinge met voldoende handdoekrelings en pakplek langs die wasbak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joke (pronounced Like Yoku) W
1 nag
5.0
Nov 2024

Comfy guesthouse in the Karoo. A wonderful find in the middle of the Karoo. Good bed, nice garden to sit in and a good breakfast to start the morning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leslie
Karoo Life Bed and Breakfast
We are glad you enjoyed your stay with us. We hope to see you again soon. Warm regards.

Nico C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Baie lekker. Vriendelike ontvangs, lekker en beveel akkommodasie beslis aan. Fantasties. Geriewe skoon en netjies. Baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie U
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Dit het gevoel of ons by ou vriende aan huis was. Heerlik. Wat 'n heerlike vriendelike ontvangs en ook 'n kamer met elke moontlike gemak-dingetjie. Ons is ook deur die twee honde laat tuis voel en daarna was die aandete en slaap sommer baie lekker. Die aandete se spyskaart is nie groot nie, maar daar is iets vir almal en die groente is vars! Definitief 'n plekkie wat ons gereeld sal besoek op ons reise na die Kaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilma B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Perfekte wegbreek! Ons het heerlik gebly by Karoo Life en die kamer het voldoen aan alle behoeftes. Die vriendelikheid het ook ons verblyf baie aangenaam gemaak. Karoo Life is loopafstand van alles, selfs net 'n lekker stappie tot by Boplaas en De Kelders Wynkelders. Die atmosfeer in die Salie Bistro tydens aandete was gesellig en die personeel verdien beslis ook 'n pluimpie! Ontbyt is uitstekend en ons sal beslis weer by Karoo Life oornag. Ons sal beslis weer gebruik maak van Karoo Life.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle K
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Kamers was gerieflik, ruim, skoon en baie netjies. Heerlik gebly en die personeel was baie gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eugene V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Dit was vir ons 'n hoogtepunt van ons kort kuier in die Klein Karoo. Ons het heerlik gebly. Aangename en hulpvaardige ontvangs, geriewe goed en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leslie
Karoo Life Bed and Breakfast
Baie dankie vir die terugvoer. Ons sien uit daarna om julle weer te sien.

Malcolm D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Perfect stay in Calitzdorp. Lovely room, friendly host and welcome breakfast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leslie
Karoo Life Bed and Breakfast
Thank you for the feedback.

Malcolm D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Lovely venue and friendly hosts. Never disappointed when we stay there. All aspects covered - rooms, breakfast and great hosts. Optional restaurant for evening meals is excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leslie
Karoo Life Bed and Breakfast
Thank you. Hope to see you again.

Gerrit F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Madelein en haar man het ons vriendelik ontvang. Verblyf baie gerieflik en skoon. Baie lekker gebly. Ontbyt was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leslie
Karoo Life Bed and Breakfast
Baie dankie vir die terugvoer, Gerrit. Ons hoop om julle weer by Karoo Life B&B te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Leslie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 105

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Queenstraat 18, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaa0f58cdda04ff6082997c3036b3ef3127d065cc3b42f620095d4f1320ad6b73db4d3590333970278110b7930d9335c60fec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 105 5 1 5 18 Queen Street Calitzdorp 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.532062829607 21.686777528375

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang