Karoo Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
George & Elsabe Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 72
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Karen V - Sep 2024
Algehele gradering
Heerlik gekuier, Karoo kombuis restaurant - tops!
Elize G - Mei 2024
Algehele gradering
Gerieflike kamers, mooi tuine, billik geprys en vriendelike mense.
Anthony M - Mei 2024
Algehele gradering
I will most certainly stay at Karoo Lodge again!
Karoo Lodge se terugvoer
Dear Anthony
Thank you for your review, appreciated!
Marius M - Apr 2024
Algehele gradering
Goed.
Johannes V - Feb 2024
Algehele gradering
Spacious and comfortable.
Karoo Lodge se terugvoer
Dear Johannes,
Thank you for your review and pointing out what others tend to overlook.
Bless you!
Zelmarie V - Apr 2024
Algehele gradering
Rustig en gerieflik.
Karoo Lodge se terugvoer
Zelmarie,
Baie dankie vir jou besluit om by Karoo Lodge te oornag. Ek waardeer ook jou rustige woorde.
Stephen L - Mrt 2024
Algehele gradering
Nice and neat. Pleasant staff.
Karoo Lodge se terugvoer
Thank you Stephen
Being positive is what we need!
Thank you
Peter M - Nov 2023
Algehele gradering
Perfect for us.
Karoo Lodge se terugvoer
Peter,
The early bird catches the worm!
Was it nice to have had the opportunity to serve you?
Stella F - Okt 2023
Algehele gradering
Karoo Lodge is baie sentraal geleë en die omgewing is baie rustig.
Karoo Lodge se terugvoer
Baie dankie Stella.
Hoop dat jul familie saamkoms suksesvol was. Lekker gesels, so bietjie skinder, 'n traan en baie lag.
Marius G - Feb 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Karoo Lodge se terugvoer
Hi Marius, bly om te lees dat julle die verblyf geniet het.
Pietman J - Jan 2023
Algehele gradering
Aangenaam, ontspannend na 'n lang reis.
Karoo Lodge se terugvoer
Goeiedag, dit was aangenaam om julle te ontvang. Baie bly dat julle dit geniet het hier in die platteland. Groete, Elsabe
Antonie V - Okt 2023
Algehele gradering
It was a great breakaway.
Karoo Lodge se terugvoer
Antonie,
Yes, Prince Albert offers many things to many people. Glad to know that you enjoyed your stay.
Elana M - Des 2023
Algehele gradering
Ideale stop vir 'n vinnige oorslaap op pad na Hartenbos.
Karoo Lodge se terugvoer
Thank you, Elena. Sorry, you missed out. Yes, we do have rules which are openly advertised and advised personally. We serve a full cooked breakfast with choices daily between 07:30 and 09:00 at no extra charge.
Aldert V - Des 2022
Algehele gradering
Ek het Prins Albert besoek om te ontsnap van die gejaag van die stad.
Karoo Lodge se terugvoer
Thank you Aldert
Sam B - Des 2022
Algehele gradering
Lovely stay with friendly hosts.
Riaan B - Des 2022
Algehele gradering
Pragtige skoon en rustige oornagplek, vriendelike diens.
Karoo Lodge se terugvoer
Riaan
Baie dankie
Elsabe
Lorraine O - Des 2022
Algehele gradering
Gesellig, gerieflik en baie aangename ervaring!
Karoo Lodge se terugvoer
Lorraine, eerder laat as nooit!
Baie dankie
Marita J - Nov 2022
Algehele gradering
Puik verblyf.
Karoo Lodge se terugvoer
Marita, baie dankie vir jou waardevolle resensie. Ons hier by Karoo Lodge is erg trots.
Mirandi S - Okt 2022
Algehele gradering
Fantastiese oornagverblyf.
Karoo Lodge se terugvoer
Jislaaik Mirandi, baie dankie.
John M - Okt 2022
Algehele gradering
Sien sterre.
Karoo Lodge se terugvoer
Thank you John.
These stars are like filling your tank.
Awesome!
Catherine G - Okt 2022
Algehele gradering
Verblyf by Karoo Lodge was uitstekend. Ons was baie goed ontvang. Ontbyt was baie lekker. Sal dit aanbeveel.
Karoo Lodge se terugvoer
Beste Catherine,
Baie dankie vir julle resensie
Waardeer die aanprysing en voeg by dat ons julle verblyf hier by Karoo Lodge werklik geniet het
Ronel S - Okt 2022
Algehele gradering
Pragtige kamers, tuin soos 'n lushof.
Karoo Lodge se terugvoer
Baie dankie Ronel.
Baie dankbaar en bly daarvoor dat jul Karoo Lodge geniet het.
Pieré D - Mrt 2022
Algehele gradering
Ons het gaan kuier om my ouers se as te strooi op die Swartberge, om my sus te groet wat Prins Albert verlaat om by haar kinders in Kanada gaan bly.
Karoo Lodge se terugvoer
Jislaaik ouens
Nou is ons werklik groot kop!
Baie dankie dat ons jul teenwoordigheid kon geniet
Marietjie O - Feb 2022
Algehele gradering
Vriendelike en netjiese gastehuis.
Karoo Lodge se terugvoer
Marietjie, baie dankie vir julle ondersteuning gedurende hierdie moeilike tyd en jul pragtige resensie,
Wonderlik
Carol H - Jan 2022
Algehele gradering
Karoo gasvryheid en loopafstand van alles in en om Prins Albert.
Karoo Lodge se terugvoer
Carol, vreeslik baie dankie vir jou pragtige resensie.
Zanel J - Jan 2022
Algehele gradering
Perfekte ligging, ruim en netjiese kamers.
Karoo Lodge se terugvoer
Baie dankie Zanel.
Maak 'n mens se hart bons!
Van Zyl D - Sep 2022
Algehele gradering
Gemaklike verblyf met vriendelike gasvrou en -heer.
Karoo Lodge se terugvoer
Baie dankie Van Zy.
Bly om te hoor.
Anita D - Sep 2022
Algehele gradering
Gerieflik. Privaat en veilig. Heerlike ligte ontbyt die oggend.
Karoo Lodge se terugvoer
Hi Anita
Baie dankie vir julle vriedelikheid
Een hand was die ander
Lekker bly & dankie
Carol G - Jun 2022
Algehele gradering
Very friendly hosts, perfect home away from home.
Karoo Lodge se terugvoer
Dear Carol
Thank you for your pleasant review.
Much appreciated
Abel J - Sep 2022
Algehele gradering
Netjies en sentraal geleë.
Karoo Lodge se terugvoer
Dankie Abel
Dankie dat jy weer by ons kom kuier het
Lekker!!
Eben S - Aug 2022
Algehele gradering
Heerlik geslaap en geëet en die stilte in die nag geniet.
Karoo Lodge se terugvoer
Hi Eben
Baie dankie vir jou resensie.
Hoop dat julle weer sal kom kuier.
Tinus V - Des 2022
Algehele gradering
Geriewe netjies maar van die begin af onwelkom gevoel.
Karoo Lodge se terugvoer
Hi Tinus
Baie dankie vir jou gradering.
Karoo Lodge
Anonieme gas - Aug 2022
Algehele gradering
Cecile J - Jun 2022
Algehele gradering
Was mal oor Prince Albert.
Yolanda V - Des 2021
Algehele gradering
Rustig, naby alles en baie veilig en skoon.
Karoo Lodge se terugvoer
Jammer oor die laat dankie.
Jou resensie gee ons die ekstra petrol om voort te bou
Baie dankie
Elize W - Des 2021
Algehele gradering
Baie gaaf. Pragtige kamer, netjies en skoon!
Karoo Lodge se terugvoer
Beste Elize
Baie dankie dat julle besluit het om tyd by Karoo Lodge te kom spandeer.
Baie dankie vir jul opbouende resensie.
Heinrich R - Okt 2021
Algehele gradering
Uitstekend.
Karoo Lodge se terugvoer
Dillian
Baie dankie vir jou resensie
Dit laat ons woordeloos van opwinding om die ontvanger van so 'n ondersteunende resensie te wees
Dankie
Abel J - Aug 2021
Algehele gradering
Heerlik ruim, netjies en gerieflik.
Karoo Lodge se terugvoer
Hi Ilse
Jy maak ons dag.
Dankie.
Loutjie S - Aug 2021
Algehele gradering
Gemaklik en gerieflik.
Karoo Lodge se terugvoer
Louwtjie,
Hierdie bedryf verg harde werk maar met kommentaar soos joune is dit alles die moeite werd.
Baie dankie.
Brendalee O - Jul 2021
Algehele gradering
It was absolutely beautiful, pleasant, friendly and will definitely go back.
Karoo Lodge se terugvoer
Thank you Brenda.
Lovely to have met you.
Thank you for your positive review of Karoo Lodge.
Jopie B - Apr 2021
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld.
Karoo Lodge se terugvoer
Jopie, Hierdie resensie van jou dra die "Wow" faktor.
Baie dankie
Johan D - Nov 2021
Algehele gradering
Gerieflik, skoon, veilig en sentraal.
Gert P - Mrt 2021
Algehele gradering
Wonderlike ervaring.
Karoo Lodge se terugvoer
Baie dankie Gert vir hierdie waarderings boodskap.
Laat 'n mens weer goed voel en lus word vir die werk.
Dankie
Izak K - Jun 2021
Algehele gradering
Vriendelik ontvang, alles was netjies en skoon. Lekker warm geslaap.
Karoo Lodge se terugvoer
Hi Le Roux
Baie dankie vir jou resensie .
Ja, 'n lekker Jenewer op "n warm dag en "n Hamburger is goeie pasmaats!.
Hoop om jul weer te kan ontvang in die nabye toekoms
Johannes S - Mrt 2021
Algehele gradering
Aangename gasvrou en rustige omgewing.
Lees meerColin D - Apr 2021
Algehele gradering
A mixed bag, more upside than down, and the down is easily rectified.
Lees meerJanmari K - Des 2020
Algehele gradering
Prins Albert is een van die mooiste dorpies met soveel om te bied in die Karoo.
Karoo Lodge se terugvoer
Was lekker om julle te kon ontvang. Dankie vir die resensie.
Chris P - Des 2020
Algehele gradering
Refreshing after a very long drive.
Karoo Lodge se terugvoer
Thank you Maryna!!
Leroux S - Des 2020
Algehele gradering
Waarde vir geld
Pieré D - Nov 2020
Algehele gradering
Ons besoek Prince Albert op 'n gereëlde basis omdat my ma in die ouetehuis woon en ons haar daar gaan besoek.
Karoo Lodge se terugvoer
Hendrik, baie dankie vir jou rapport aangaande jul verblyf. Laat 'n mens sommer lekker voel om te leer dat die verblyf genotvol was.
Lilly T - Okt 2020
Algehele gradering
Lovely.
Karoo Lodge se terugvoer
Dear Lily,
Thank you for this review.
Greatly appreciated.
Eileen M - Jan 2020
Algehele gradering
Rustic charm.
Karoo Lodge se terugvoer
Thank you Eileen.
Happy to read that you had enjoyed your stay with us
The shower, is made to surprise and to be different from the norm. Thank you for noticing
Retha G - Des 2020
Algehele gradering
Cozy, gerieflik, cute.
Karoo Lodge se terugvoer
Baie dankie Rheta, vir jou lekker lees resensie wat die spyker op sy kop slaan.
Dankie.
Pieter V - Des 2020
Algehele gradering
Aangename ontvangs, mooi perseel en tuin en swembad.
Karoo Lodge se terugvoer
Baie dankie, Pieter.
Bonny V - Des 2020
Algehele gradering
We loved the pool and patio.
Karoo Lodge se terugvoer
Thank you Bonnie.
Had a whisper in my ear that the skylight become very romantic on the full moon.
Heidi Z - Nov 2020
Algehele gradering
Ruim verblyf met baie gemaklike bed in rustige area.
Karoo Lodge se terugvoer
Heidi,
Dankie vir jou terugvoer.
Sal wel 'n plan maak om die huidige 35 meter te verkort.
Antoinette V - Des 2020
Algehele gradering
Skoon.
Karoo Lodge se terugvoer
Antoinette,
Baie dankie vir jou resensie.
In vergelyking met plaaslike gastehuise wat dieselfde norm en hoe standaarde as Karoo Lodge handhaaf, bly Karoo Lodge die mees kompiteerende en bied die beste akkommodasie sowel as pryse aan
Ontbyt is 'n ekstra en die prys daarvan nie ingesluit in die akkommodasie tarief nie, Die volledige spyskaart en prys
is bekend en die keuse om deel te neem is die van die gas.
Wat ook bekend is, is dat hierdie ontbyt , item vir item, die goedkoopste ontbyt is wat op hierdie dorp aangebied word
Carina G - Jul 2019
Algehele gradering
Rustig en gerieflik.
Karoo Lodge se terugvoer
Baie dankie Carina
Was lekker vir ons om julle te kon ontvang
André S - Apr 2019
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs. Verblyf netjies en skoon. Ontbyt lekker. Dankie!
Karoo Lodge se terugvoer
Beste Andre, baie dankie.
Glo ons wanneer ons sê dat jul verblyf, vir ons waarlik besonders was.
Wilfried S - Des 2019
Algehele gradering
Gemaklike, smaakvol gemeubileerde, ruim kamer alles in goeie werkende toestand in pragtige omgewing, in die middedorp. Vriendelike en behulpsame gasheer.
Lees meerKaroo Lodge se terugvoer
Goeie dag Wilfried,
Dankie vir die resensie.
Ons probeer sover as moontlik om ons gaste se voorstelle uit te voer waar en wanneer ons kan. Nie altyd moontlik nie.
soos bv. die lampskerm, gebreek deur 'n vorige gas en so gelaat sonder om te raporteer. seker maar bang dat daar betaal moet word.. Die totale lamp moet vervang word omdat die ware produk nie meer beskikbaar is nie. Ons wag op aflewering
Aandag word deurlopend aan reperasies geskenk en is daar baie ander dinge wat voorkeur geniet. Moet nie bekommered wees nie ons kom nog by die swembad. Nog 'n winter taak
Met die droogte sit ons kop in die hande en ons groot tuin taak is om ons tuin lewendig te hou.
Sou ons ons akkommodasie pryse verhoog dan sou ons dalk 'n addissionele tuinjonge kon bekostig maar as jou "waarde vir geld" toekenning van pas is, dan sou 'n verhoging daarvan nie moontlik wees nie
Johan P - Jul 2019
Algehele gradering
Lekker groot kamer. Netjies en skoon.
Karoo Lodge se terugvoer
Baie dankie Johan.
Anonieme gas - Okt 2019
Algehele gradering
Elsa D - Okt 2018
Algehele gradering
Pragtige tuine en waterstroompies: rustige oase.
Karoo Lodge se terugvoer
Beste Elsa,
Baie dankie vir jou vriendelike resensie.
Waardeer.
Patsy L - Sep 2018
Algehele gradering
Dit was werklik 'n plesier om daar te bly. Kon kamer en alles deur 'n ring trek - eienares en haar man is verskriklik vriendelik en behulpsaam. Was heerlik!
Karoo Lodge se terugvoer
Beste Patsy
Glo my, Elsabe en ek het julle verblyf hier by ons werklik geniet en is bly dat ons die tyd by ons aangenaam kon maak.
Baie dankie vir jou beskrywende resensie.
Andrietta G - Aug 2018
Algehele gradering
Fantasties!
Karoo Lodge se terugvoer
Baie dankie Andrietta.
'n Volgende besoek sal baie waardeer word en sal julle vind dat daar baie, baie in hierdie platelandse dorpie aangebied word besoekers sowel as inwoners
Jean And Geralda S - Aug 2018
Algehele gradering
Thoroughly enjoyed our stay.
Karoo Lodge se terugvoer
Beste Jean & Geralda,
Baie dankie vir jul resensie.
Dit was aangenaam om julle as gaste te kon ontvang het.
Meisie V - Jun 2018
Algehele gradering
Baie gerieflik en sentraal.
Karoo Lodge se terugvoer
Beste Meisie,
Baie dankie vir jou resensie. Bly om te lees dat julle die geriewe waardeer het.
Tobie V - Apr 2018
Algehele gradering
Die kamer is ruim, skoon en die gasvryheid van Elsabe en George was ongelooflik!
Karoo Lodge se terugvoer
Beste Tobie
Baie dankie vir jou besondere opmerkings. Ons stel dit baie hoog op prys.
Marie V - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie lekker, gerieflik, skoon, mooi en 'n baie goeie ligging!
Karoo Lodge se terugvoer
Beste Marie,
Baie dankie vir jou ondersteunende resensie.
Dit maak die hart warm as daar regverdige kommentaar gelewer word wat ook ons inset om Karoo Lodge, wat al reeds vir 20 jaar in die bedryf staan, 'n besondere bestemming te maak en daarvoor erkening te kan ontvang
Liezel V - Nov 2018
Algehele gradering
Voel soos 'n lekker familiekuier.
Karoo Lodge se terugvoer
Beste Liezel,
Baie dankie vir jou resensie. Om vir julle te kon kook was regtig geen moeite nie. Bly om te weet dat julle die paar dae geniet het.
Nic H - Aug 2018
Algehele gradering
Heerlike verblyf.
Karoo Lodge se terugvoer
Beste Nic,
Baie dankie dat julle hier by ons oorgebly het en dit geniet het. Dit was vir ons lekker om julle te kon ontvang.
Dankie vir die geleentheid om oor sekuriteit te mag antwoord:
Prince Albert word gereken as een van die min plattelandse dorpe wat kan roem op die feit dat kriminele aktiwiteite selde plaasvind maar nogtans glo ons dat die sekuriteit deure by die suite ingange en "Trellidor":voor die glas skuifdeure , asook ander diefafwering, wat alles reeds bestaande aanpassings is, gepas is om stedelinge en ander gerus te stel en hopenlik gaste veilig te laat voel
Terwyl daar altyd 'n eerste keer mag wees, was ons gedurende die 20jaar wat Karoo Lodge deur ons bedryf word, gelukkig om geen oortredings op ons eindom te ervaar nie.
Dirk E - Mrt 2018
Algehele gradering
Stil en netjies.
Karoo Lodge se terugvoer
Hi,
Dankie vir jou resensie.
Etes moet vooraf bespreek word. Sien "karoolodge" webwerf onder "cuisine" of webwerf by "at66"
- Kapasiteit: 12 mense
- Geen kinders onder 15
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 66, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang