Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo Masterclass Cottage

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Johan V
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Fantastiese geriewe en genoeg ruimte vir vriende, kinders en kleinkinders. Ja, ons het beslis baie lekker gebly. Die groep het bestaan uit vriende, kinders en kleinkinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joanie F
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Dankie vir skoon, netjiese en pragtige oorslaapplek. Heerlik oorgeslaap, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Howard
Karoo Masterclass Cottage
Goeie more uit 'n baie koue Prins Albert. Dankie vir die positiewe terugvoer Joanie, kom kuier gerus gou weer by ons! Vriendelike groete, Izette

Jenni V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Pragtige plekkie met alles wat nodig is en troeteldiervriendelik. Die huisie is ideaal vir 2 mense met 'n troeteldier. Uitstekend beplan met alles wat benodig word en lekker spasie in die olyfboord vir hondjies om rond te hardloop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Howard
Karoo Masterclass Cottage
Baie dankie vir positiewe resensie. Ons waardeer die terugvoering. Die swembad is ook omhein en baie veilig vir klein kindertjies en honde. Bly julle het die oornag so geniet! Kom kuier gerus vinnig weer by ons. Vriendelike groete, Izette

Michelle S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Ons het baie welkom gevoel. Ons het ons besoek en verblyf by Karoo Masterclass Cottage baie geniet. Daar was beslis baie moeite gedoen om dit vir ons gerieflik te maak.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Howard
Karoo Masterclass Cottage
Goeie dag Michelle, Baie dankie vir jou vriendelike terugvoering. Dit was lekker om julle te ontmoet. Kom kuier gerus weer by ons! Vriendelike groete, Izette

Annemarie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Besonders! Smaakvol en duursame dekor. Baie gerieflike meubels. Pragtige en goed toegeruste kombuis. Heerlike bed. Kan beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Howard
Karoo Masterclass Cottage
Thank you Annemarie, your review is appreciated. So glad you enjoyed the stay and we look forward to checking you in again. Cheers. Howard.

George E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Lekker ontspan. Ons stop graag in Prins Albert en het van die akkommodasie tot die aand ete by Prins Albert Cafe baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Howard
Karoo Masterclass Cottage
Thank you George. Travel safely and we look forward to seeing you check in again. Tjorts. Howard.

Chantal V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Apr 2023

Perfek om Prince Albert te verken. Uitstekende ligging. Alles is nuut en skoon. Heerlik geslaap - koninggrootte bed het die perfekte matras. Tafel en stoele op die stoep vir ete/werk. Daar is ook 2 gemakstoele - maar 'n dagbed of hangmat sou die prentjie voltooi het. Vir stadsbewoners soos ons, sou ons die huisalarm in die aand wou kon aanskakel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Hendel C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2021

Alles in die naam Ons het baie lekker gebly by Howard en Marion se Karoo Masterclass Cottage. Die kothuis is uistekend toegerus en die kos is voortreflik. Dit is ook lekker ruim met ’n reusagtige bed! Dit is voorwaar ’n meesterklas ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Howard
Karoo Masterclass Cottage
Thank you for your kind words, mucho goodo. We look forward to checking you in again, travel safely. Howard and Marion.

Jan N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2021

Wonderlike gerief, pragtige uitsig, goed toegerus en gemaklike akkommodasie. Kragprobleme - weet nie of dit Eskom of batterystelsel was nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Howard
Karoo Masterclass Cottage
Most of the southern Groot Karoo was without power for 36 hours as a result of breaker issues at the Leeu Gamka substation. We sent all our guests multiple messages on this. Most certainly the problem was not our solar inverter backup system. At least our guests had Wi-Fi, lights, TV and DStv during the blackout. Most cottages have gas stoves and those with electric stoves have gas cookers to make hot water. We supplied extra wood to all our guests at no charge to help keep warm. We pride ourselves on having an emergency backup for water and electricity.

Ilze V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2021

Pragtig! Dis ons eerste 'oorslaap' in Prince Albert en volgende keer gaan ons vir seker weer hier bespreek. Pragtige plek, mooiste tuin en ons het so lekker onder die sterre in die tuin gebraai met die braaipak wat voorsien is! Hemel in die Karoo.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Howard
Karoo Masterclass Cottage
Baie dankie Ilze. So glad you enjoyed it, we appreciate your business and look forward to checking you in again.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Howard Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 131

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R3 450
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R3 450
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Queeckvaleij-singel 6, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA561affc60c2beb07a39d6f63ce6a239fa19c6af845c50f8d66e5673033908b7df376246e655d7426b283ffb05671ac0ad07a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 450 per nag, vir 4 mense 20 5 1 5 6 Queeckvaleij Crescent Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.230731602708 22.032688592591

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang