Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo Masterclass Cottage

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Queeckvaleij-singel 6, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 450 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Karoo Masterclass Cottage bied lieflike selfsorgverblyf in Prins Albert.

Die kothuis met lugversorging het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 'n privaat slaapkamer met 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort. 'n Luukse dubbelslaapbank is in die sitkamer beskikbaar, en vir gerief word linne, elektriese komberse en handdoeke voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n induksieplaat, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer is toegerus met 'n knus kaggel, 'n TV met DStv, en WiFi is beskikbaar. Die leefarea maak oop op 'n stoep wat oor die privaat plonspoel en tuin uitkyk. Braaigeriewe is beskikbaar vir gebruik en parkeerplek is beskikbaar.

Die eiendom is omhein en veilige parkeerplek van die straat af word voorsien.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Johan V
5.0
Fantastiese geriewe en genoeg ruimte vir vriende, kinders en kleinkinders. Ja, ons het beslis baie lekker gebly. Die groep het bestaan uit vriende, ki...
Sien meer
Aug 2024
Joanie F
Gesin met klein kinders
5.0
Dankie vir skoon, netjiese en pragtige oorslaapplek. Heerlik oorgeslaap, dankie.
Jun 2024
Jenni V
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige plekkie met alles wat nodig is en troeteldiervriendelik. Die huisie is ideaal vir 2 mense met 'n troeteldier. Uitstekend beplan met alles wat...
Sien meer
Aug 2023
Annemarie S
Saam met lewensmaat
5.0
Besonders! Smaakvol en duursame dekor. Baie gerieflike meubels. Pragtige en goed toegeruste kombuis. Heerlike bed. Kan beslis aanbeveel.
Mrt 2023
George E
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker ontspan. Ons stop graag in Prins Albert en het van die akkommodasie tot die aand ete by Prins Albert Cafe baie geniet.
Jan 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Howard Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 131

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Queeckvaleij-singel 6, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Gaste dink Karoo Masterclass Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 450
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R3 450
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Queeckvaleij-singel 6, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA561affc60c2beb07a39d6f63ce6a239fa19c6af845c50f8d66e5673033908b7df376246e655d7426b283ffb05671ac0ad07a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 450 per nag, vir 4 mense 20 5 1 5 6 Queeckvaleij Crescent Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.230731602708 22.032688592591

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang