Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo Masterclass Cottage

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Queeckvaleij-singel 6, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 750 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Karoo Masterclass Cottage bied lieflike selfsorgverblyf in Prins Albert.

Die kothuis het lugversorging en bied slaapplek aan 4 gaste. Dit beskik oor 'n privaat slaapkamer met 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n dubbelslaapbank in die sitarea en alle linne, handdoeke en elektriese komberse word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n induksieplaat, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n kaggel, 'n TV met DStv en WiFi. Die leefarea lei na die stoep met 'n uitsig oor die privaat plonspoel en tuin. Braaigeriewe en parkeerplek is beskikbaar.

Die verblyf is omhein en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Angie K
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic accommodation. Very comfortable accommodation with everything you need. We enjoyed riding our bikes through the little town.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Elizabeth R
Saam met lewensmaat
5.0
Stunning! Stunning cottage and garden. We loved the splash pool, and that our dog was safe in the fully fenced yard. We highly recommen...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Sean G
Saam met lewensmaat
5.0
Very nice. Very nice, especially our host. Well located. Good value.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Johan V
5.0
Fantastiese geriewe en genoeg ruimte vir vriende, kinders en kleinkinders. Ja, ons het beslis baie lekker gebly. Die groep het bestaan uit vriende, ki...
Sien meer
Aug 2024
Joanie F
Gesin met klein kinders
5.0
Dankie vir skoon, netjiese en pragtige oorslaapplek. Heerlik oorgeslaap, dankie.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Howard Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 138

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Queeckvaleij-singel 6, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Gaste dink Karoo Masterclass Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 3 750
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R 3 750
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Queeckvaleij-singel 6, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA561affc60c2beb07a39d6f63ce6a239fa19c6af845c50f8d66e5673033908b7df376246e655d7426b283ffb05671ac0ad07a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 750 per nag, vir 4 mense 26 5 1 5 6 Queeckvaleij Crescent Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.230731602708 22.032688592591

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang